| Ons Pienk Weermag. [boodskap #95848] |
So., 01 Augustus 2004 21:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
van hulle was getroud.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Pienk Weermag. [boodskap #96035 is 'n antwoord op boodskap #96004] |
Wo., 04 Augustus 2004 05:40  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Nie net nie, maar beslis oorwegend.
:o)
Ferdi Greyling wrote:
> Vigs is 'n heteroseksuele siekte.
> Die meeste leiers daaraan in Afrika is vroue.
>
> On Sun, 1 Aug 2004 23:50:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
>> SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
>> positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
>> van hulle was getroud.
>
|
|
|
|