| en tot die see reën papnat... [boodskap #95771] |
Vr., 30 Julie 2004 18:28  |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
...hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.
Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
Durban was baie nat die afgelope paar dae
en vandag was die eerste reënlose dag vir
'n paar dae.
Self het ek so pas herstel van die aakligste
griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
nie geweet dat griep so erg kan wees nie.
Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
en die toekoms wink:-)
Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
|
|
|
|
| Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95773 is 'n antwoord op boodskap #95771] |
Vr., 30 Julie 2004 23:20   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Is oorlat jy jou apteker in Jhb gelos het, Duif
"DeeDee" skryf in boodskap news:in3lg01b20bg30pgivn9rad6p9v0516luj@4ax.com...
>
>
> ...hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
> dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
> maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
> dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.
>
> Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
> dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
> Durban was baie nat die afgelope paar dae
> en vandag was die eerste reënlose dag vir
> 'n paar dae.
>
> Self het ek so pas herstel van die aakligste
> griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
> nie geweet dat griep so erg kan wees nie.
>
> Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
> en die toekoms wink:-)
>
> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95776 is 'n antwoord op boodskap #95771] |
Sa., 31 Julie 2004 00:58   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Reen meer op die see as enige ander plek!
Groete
Plato
DeeDee wrote:
>
> ....hallo aan julle almal. Dit lyk nie of
> dit anders gaan hier as sedert die stigting nie,
> maar, ek dink dit was Descartus wat gesê het
> dat, as niks verander nie, gaan alles dieselfde bly.
>
> Wel, hierdie was slegs 'n hallo, en feitestelling
> dat ek gevestig is in my nuwe woonplek.
> Durban was baie nat die afgelope paar dae
> en vandag was die eerste reënlose dag vir
> 'n paar dae.
>
> Self het ek so pas herstel van die aakligste
> griep aanval wat ek ooit gehad het. Ek het
> nie geweet dat griep so erg kan wees nie.
>
> Makiesakie, die griep is verby, ek is gesettle,
> en die toekoms wink:-)
>
> Steeds bly dit snaaks dat dit op die see reën.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: en tot die see reën papnat... [boodskap #95822 is 'n antwoord op boodskap #95819] |
So., 01 Augustus 2004 11:14  |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Fri, 30 Jul 2004 20:28:03 +0200, DeeDee wrote:
>> > Ek het iemand geken wat gese het die feit dat dit op sie see reen
>> bewys vir hom daar is nie n God wat die lewe reel nie.
On Sun, 01 Aug 2004 12:15:40 +0200, Plato wrote:
> Hy was verkeerd. Reën op die see is nie vermorsing nie. Dit is wat die
> see strome aan die gang hou! Die afkoel en sout verdunning. Dit is 'n
> gemiese proses.
>
> Groete
> Plato
maw een van die ontelbare bewyse dat God is.
DD
|
|
|
|