| Sportekonomie SA- styl [boodskap #95566] |
Ma., 26 Julie 2004 09:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
moontlik te maak.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95587 is 'n antwoord op boodskap #95581] |
Di., 27 Julie 2004 03:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
> manne die land besorg het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
>> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
>> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
>> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>> moontlik te maak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95676 is 'n antwoord op boodskap #95655] |
Wo., 28 Julie 2004 15:42  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
O ja,
As die SA'se sokker liggaam nie wins kan maak voor die wêreldbeker nie,
hoe op aarde gaan hulle dit doen met die nuwe stadions ensovoorts na die
wêreldbeker?
Groete
Plato
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 27 Jul 2004 08:47:10 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
>> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
>> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
>> (belangriker) veilig hou.
>
>
> Dis al geskat dat sowat R17 miljard kontant die land gaan instroom
> weens die sokker-eindstryd.
>
|
|
|
|