| Wie is jy? [boodskap #95514] |
Sa., 24 Julie 2004 11:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
" Knowing where you are from is a very central component to knowing who you
are" - Gina Paige, African Ancestry's president.
Ek dink die dame praat 'n bol strooi.
Waar mens gebore is, is waar jy vandaan kom.
Ek is 'n Afrikaan. In Afrika is ek gebore - en geen mens op aarde sal my kan
oortuig ek is 'n Europeër omdat my voorouers 17 geslagte terug van daar
gekom het nie.
Mens het ook nie nodig om te weet waar hul vandaan kom om te weet wie wie
hulle is nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is jy? [boodskap #95522 is 'n antwoord op boodskap #95516] |
Sa., 24 Julie 2004 15:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan jouself noem wat jy wil, ek het regtig vrede daarmee. Feit bly,
niemand het die reg om vir my te sê ek is nie 'n Afrikaan nie.
Nog minder kan iemand vir my sê ek weet nie wie ek is as ek nie belangstel
presies van waar en wie my verre voorgeslagte is nie.
--
Groetnis
Annette
"Aristoteles" skryf in boodskap news:cdtkk5$osu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n Europeër, al is ek hier in Afrika gebore. Ek is seker ook 'n
> Afrikaan omdat ek hier gebore is, maar nie juis trots daarop nie.
> Miskien is die beste naam vir ons iets soos Euro-Afrikane. Dieselfde
> tipe benaming as "Afro-Americans".
>
> Annette wrote:
>> " Knowing where you are from is a very central component to knowing who you
>> are" - Gina Paige, African Ancestry's president.
>> Ek dink die dame praat 'n bol strooi.
>> Waar mens gebore is, is waar jy vandaan kom.
>> Ek is 'n Afrikaan. In Afrika is ek gebore - en geen mens op aarde sal my kan
>> oortuig ek is 'n Europeër omdat my voorouers 17 geslagte terug van daar
>> gekom het nie.
>> Mens het ook nie nodig om te weet waar hul vandaan kom om te weet wie wie
>> hulle is nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is jy? [boodskap #95549 is 'n antwoord op boodskap #95522] |
So., 25 Julie 2004 14:48   |
Aristoteles
Boodskappe: 13 Geregistreer: Julie 2004
|
Junior Lid |
|
|
As jy nie weet of omgee waar jy vandaan kom nie, kan jy dalk steeds 'n
identiteit vir jouself probeer skep. Ek dink diegene wat sê dat jy "nie
sal weet wie jy is nie", bedoel waarskynlik dat jy sommige (heelwat)
dinge nie in perspektief sal kan sien nie, en verkeerde interpretasies
maak. Soos bv. mense, wat wel weet en omgee waar jy vandaan kom, se
houdings teenoor jou mag vir jou onbegryplik wees, omdat jy nie oor
daardie kennis beskik, of wil beskik nie. In daardie sin "weet jy nie
wie jy is nie".
Annette wrote:
> Ek kan jouself noem wat jy wil, ek het regtig vrede daarmee. Feit bly,
> niemand het die reg om vir my te sê ek is nie 'n Afrikaan nie.
> Nog minder kan iemand vir my sê ek weet nie wie ek is as ek nie belangstel
> presies van waar en wie my verre voorgeslagte is nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Aristoteles" wrote in message
> news:cdtkk5$osu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek is 'n Europeër, al is ek hier in Afrika gebore. Ek is seker ook 'n
>> Afrikaan omdat ek hier gebore is, maar nie juis trots daarop nie.
>> Miskien is die beste naam vir ons iets soos Euro-Afrikane. Dieselfde
>> tipe benaming as "Afro-Americans".
>> Annette wrote:
>>> " Knowing where you are from is a very central component to knowing who
>
> you
>
>>> are" - Gina Paige, African Ancestry's president.
>>> Ek dink die dame praat 'n bol strooi.
>>> Waar mens gebore is, is waar jy vandaan kom.
>>> Ek is 'n Afrikaan. In Afrika is ek gebore - en geen mens op aarde sal my
>
> kan
>
>>> oortuig ek is 'n Europeër omdat my voorouers 17 geslagte terug van daar
>>> gekom het nie.
>>> Mens het ook nie nodig om te weet waar hul vandaan kom om te weet wie
>
> wie
>
>>> hulle is nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>
|
|
|
|
| Re: Wie is jy? [boodskap #95550 is 'n antwoord op boodskap #95522] |
So., 25 Julie 2004 14:51   |
Aristoteles
Boodskappe: 13 Geregistreer: Julie 2004
|
Junior Lid |
|
|
Jy voel vere wat ek myself noem, al impliseer dit iets vir jouself. Jy
is ook 'n Europeër, en jy sal dit moeilik kan afsweer. Ek meen, jy sal
altyd as een gesien word.
Annette wrote:
> Ek kan jouself noem wat jy wil, ek het regtig vrede daarmee. Feit bly,
> niemand het die reg om vir my te sê ek is nie 'n Afrikaan nie.
> Nog minder kan iemand vir my sê ek weet nie wie ek is as ek nie belangstel
> presies van waar en wie my verre voorgeslagte is nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Aristoteles" wrote in message
> news:cdtkk5$osu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek is 'n Europeër, al is ek hier in Afrika gebore. Ek is seker ook 'n
>> Afrikaan omdat ek hier gebore is, maar nie juis trots daarop nie.
>> Miskien is die beste naam vir ons iets soos Euro-Afrikane. Dieselfde
>> tipe benaming as "Afro-Americans".
>> Annette wrote:
>>> " Knowing where you are from is a very central component to knowing who
>
> you
>
>>> are" - Gina Paige, African Ancestry's president.
>>> Ek dink die dame praat 'n bol strooi.
>>> Waar mens gebore is, is waar jy vandaan kom.
>>> Ek is 'n Afrikaan. In Afrika is ek gebore - en geen mens op aarde sal my
>
> kan
>
>>> oortuig ek is 'n Europeër omdat my voorouers 17 geslagte terug van daar
>>> gekom het nie.
>>> Mens het ook nie nodig om te weet waar hul vandaan kom om te weet wie
>
> wie
>
>>> hulle is nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is jy? [boodskap #95576 is 'n antwoord op boodskap #95555] |
Ma., 26 Julie 2004 14:13  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker"
> On Sun, 25 Jul 2004 09:33:23 +0200, knersus wrote:
>
>> Haai, ek sien nou eers hoe mooi het jy Francois gespel! Hoe kry jy daai
>> cedilla daar?
>>
>
> Slaan {ALT + 0231} op jou klavier en jy kry "ç".
>
> Groete uit Vlaandere
>
> Norbert
Kyk nou net weer hierdie Belg! Is g'n 'n klavier nie! Ek dink die Afrikaans
sal iets soos sleutelbord wees, miskien toetsbord.
'n Klavier is 'n "piano".
Maar moenie sleg voel nie, Norbert, daar's niks fout met jou Afrikaans nie,
inteendeel, ek vind dit uitstekend!
Max____________________________
|
|
|
|