Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elektrisiteit in SA
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95332 is 'n antwoord op boodskap #95298] |
Wo., 21 Julie 2004 09:58   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tsk tsk tsk, jy dink dat 'n 13 jaar oue IT graad iets werd is... Foei tog,
dis ongeveer soos jou wit vel. Dit was 13 jaar gelede vir die laaste keer
iets werd. As jy 'n egte IT'er was, het jy intussen al soveel opleiding
gedoen dat die graadjie al vergete was, maar siende dat dit nog steeds die
hoogtepunt van jou lewe is, neem ek aan dat jy dit nie gemaak het as
tegnikus nie...
Die geveg tussen Microsoft en Unix is al so afgesaag, as jy daarop mik, gaan
soek 'n tegniese nuusgroep op... (Ek werk toevallig op albei - en nog Novell
ook)
Ek is 'n PC mecanic, ek is trots daarop. Ek's nie bang vir enige tegniese
probleem nie, boet. Ek is nie alleen 'n Microsoftie nie, hoor. Dis maar 'n
klein deeljie van waarmee ek my dae omkry.
Hoekom het jy SUCKER as jou naam onder jou vorige pos gesit? Moet sê, dit
pas jou beter as Riaan. ;-)
Max____________________________
"Riaan" skryf in boodskap news:1090334751.401327@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Jy is doodreg ek het nie 'n MCSE nie, ek het wel 'n BSc graad in rekenaar
> wetenskap. In 1991 gekry om presies te wees
>
> Troy Tech en brain dumps wat jy met Kazaa aflaai is darem wonderlike goed
> ne. Dit kan van enige idioot (soos jy) 'n "rekenaar kenner" maak.
>
> En die nuusgroep is net so 'n wonderlike ding, dit kan enige mcse "genius"
> soos jy oopvlek as niks anders as 'n pc mechanic nie
>
> SUCKER !
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fd1828$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja? Ek neem aan jy't dit dus nie gehaal nie, anders sou jy nie so geklink
>> het nie...
>>
>> Toevallig het jy reggeraai. MCSE NT4 - een van die halfmiljoen ter wêreld.
>>
>> Intussen het ek egter ook MCSE 2003 - een van die eerste 10 000 ter
> wêreld.
>> Nie quite Graad 1 nie, sou ek sê... Betaal in elk geval beter as graad 1,
>> maar dit sal jy nie weet nie....
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1090326918.402189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy dalk
> een
>>> van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat
> omtrent
>>> nou so algemeen is soos graad 1
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter
> yourself...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95353 is 'n antwoord op boodskap #95332] |
Wo., 21 Julie 2004 13:49   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel maar jy is dom.
Het jy al van 'n honeurs gehoor, wat van 'n meesters graad, klink die terme
MCSD vir jou bekend, wat van .Net en C#.
Hey boetie, moet jy nie 'n eindgebruiker se pc gaan format nie
** Sien jy het met die "SUCKER" deel 'n blaadjie uit Gloudina se boek geleen
deur die onderwerp te probeer verander toe jy besef hoe deur die kak jy
werklik is **
Goed gaan in elk geval, maar ek gaan nou nie meer my tyd verder mors met jou
nie want ek weet nou jy is maar net 'n arogante pc mechanic wat ly aan 'n
ernstige graad van short shit sindroom, en wat daarvoor probeer vergoed met
sy groot bek.
"Max" skryf in boodskap news:40fe3fd4$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Tsk tsk tsk, jy dink dat 'n 13 jaar oue IT graad iets werd is... Foei tog,
> dis ongeveer soos jou wit vel. Dit was 13 jaar gelede vir die laaste keer
> iets werd. As jy 'n egte IT'er was, het jy intussen al soveel opleiding
> gedoen dat die graadjie al vergete was, maar siende dat dit nog steeds die
> hoogtepunt van jou lewe is, neem ek aan dat jy dit nie gemaak het as
> tegnikus nie...
>
> Die geveg tussen Microsoft en Unix is al so afgesaag, as jy daarop mik, gaan
> soek 'n tegniese nuusgroep op... (Ek werk toevallig op albei - en nog Novell
> ook)
>
> Ek is 'n PC mecanic, ek is trots daarop. Ek's nie bang vir enige tegniese
> probleem nie, boet. Ek is nie alleen 'n Microsoftie nie, hoor. Dis maar 'n
> klein deeljie van waarmee ek my dae omkry.
>
> Hoekom het jy SUCKER as jou naam onder jou vorige pos gesit? Moet sê, dit
> pas jou beter as Riaan. ;-)
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090334751.401327@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Jy is doodreg ek het nie 'n MCSE nie, ek het wel 'n BSc graad in rekenaar
>> wetenskap. In 1991 gekry om presies te wees
>>
>> Troy Tech en brain dumps wat jy met Kazaa aflaai is darem wonderlike goed
>> ne. Dit kan van enige idioot (soos jy) 'n "rekenaar kenner" maak.
>>
>> En die nuusgroep is net so 'n wonderlike ding, dit kan enige mcse "genius"
>> soos jy oopvlek as niks anders as 'n pc mechanic nie
>>
>> SUCKER !
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40fd1828$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ja? Ek neem aan jy't dit dus nie gehaal nie, anders sou jy nie so
> geklink
>>> het nie...
>>>
>>> Toevallig het jy reggeraai. MCSE NT4 - een van die halfmiljoen ter
> wêreld.
>>>
>>> Intussen het ek egter ook MCSE 2003 - een van die eerste 10 000 ter
>> wêreld.
>>> Nie quite Graad 1 nie, sou ek sê... Betaal in elk geval beter as graad
> 1,
>>> maar dit sal jy nie weet nie....
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1090326918.402189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy
dalk
>> een
>>>> van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat
>> omtrent
>>>> nou so algemeen is soos graad 1
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter
>> yourself...
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95356 is 'n antwoord op boodskap #95353] |
Wo., 21 Julie 2004 14:10   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's reg, met alles, behalwe een ding. Ek is 'n paar millimeter korter as
twee meter, dus is ek nie 'n short shit nie. Die res is wel reg, soos jy sê.
Wat is MCSD?
Ek het al gehoor van .com en .co.za, is dit dieselfde as .Net?
C# ken ek wel! (Ag dankie tog, darem een!) Dit word uitgespreek as c-kruis.
Dit hou in dat jy in plaas van die wit c-noot, die swartetjie net regs moet
speel. (Annette sal weet as ek dit nie reg sê nie.) Nooit geweet dat jy
musiek ook nog kan lees nie! Jy is 'n man met vele talente, Riaan, moet
hulle nie begrawe nie!
Groete van huis tot huis. Skryf gou weer!
Max____________________________
"Riaan" skryf in boodskap news:1090417798.756591@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hel maar jy is dom.
>
> Het jy al van 'n honeurs gehoor, wat van 'n meesters graad, klink die terme
> MCSD vir jou bekend, wat van .Net en C#.
>
> Hey boetie, moet jy nie 'n eindgebruiker se pc gaan format nie
>
> ** Sien jy het met die "SUCKER" deel 'n blaadjie uit Gloudina se boek geleen
> deur die onderwerp te probeer verander toe jy besef hoe deur die kak jy
> werklik is **
>
> Goed gaan in elk geval, maar ek gaan nou nie meer my tyd verder mors met jou
> nie want ek weet nou jy is maar net 'n arogante pc mechanic wat ly aan 'n
> ernstige graad van short shit sindroom, en wat daarvoor probeer vergoed met
> sy groot bek.
>
>
>
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fe3fd4$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Tsk tsk tsk, jy dink dat 'n 13 jaar oue IT graad iets werd is... Foei tog,
>> dis ongeveer soos jou wit vel. Dit was 13 jaar gelede vir die laaste keer
>> iets werd. As jy 'n egte IT'er was, het jy intussen al soveel opleiding
>> gedoen dat die graadjie al vergete was, maar siende dat dit nog steeds die
>> hoogtepunt van jou lewe is, neem ek aan dat jy dit nie gemaak het as
>> tegnikus nie...
>>
>> Die geveg tussen Microsoft en Unix is al so afgesaag, as jy daarop mik,
> gaan
>> soek 'n tegniese nuusgroep op... (Ek werk toevallig op albei - en nog
> Novell
>> ook)
>>
>> Ek is 'n PC mecanic, ek is trots daarop. Ek's nie bang vir enige tegniese
>> probleem nie, boet. Ek is nie alleen 'n Microsoftie nie, hoor. Dis maar �n
>> klein deeljie van waarmee ek my dae omkry.
>>
>> Hoekom het jy SUCKER as jou naam onder jou vorige pos gesit? Moet sê, dit
>> pas jou beter as Riaan. ;-)
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1090334751.401327@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Jy is doodreg ek het nie 'n MCSE nie, ek het wel 'n BSc graad in
> rekenaar
>>> wetenskap. In 1991 gekry om presies te wees
>>>
>>> Troy Tech en brain dumps wat jy met Kazaa aflaai is darem wonderlike
> goed
>>> ne. Dit kan van enige idioot (soos jy) 'n "rekenaar kenner" maak.
>>>
>>> En die nuusgroep is net so 'n wonderlike ding, dit kan enige mcse
> "genius"
>>> soos jy oopvlek as niks anders as 'n pc mechanic nie
>>>
>>> SUCKER !
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fd1828$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ja? Ek neem aan jy't dit dus nie gehaal nie, anders sou jy nie so
>> geklink
>>>> het nie...
>>>>
>>>> Toevallig het jy reggeraai. MCSE NT4 - een van die halfmiljoen ter
>> wêreld.
>>>>
>>>> Intussen het ek egter ook MCSE 2003 - een van die eerste 10 000 ter
>>> wêreld.
>>>> Nie quite Graad 1 nie, sou ek sê... Betaal in elk geval beter as
graad
>> 1,
>>>> maar dit sal jy nie weet nie....
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:1090326918.402189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> > Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy
> dalk
>>> een
>>>> > van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat
>>> omtrent
>>>> > nou so algemeen is soos graad 1
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter
>>> yourself...
>>>> > >
>>>> > > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95371 is 'n antwoord op boodskap #95369] |
Wo., 21 Julie 2004 18:19   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Plato"skryf
> Fantasie? Dalk nie. Naam van een van die maatskappye?
Jy bedoel seker "noem een van die maatskappye."
Ek sal vir my seun, wat nog al die jare saam met
hom eenkeer per jaar canoe, die presiese naam vra.
Ek dink die een wat hy nog in sy twintigjare begin
het,, was scholars.com - hulle het een van die
kwalifiserende Microsoft-lisensies onderrig deur
mense op die internet 24 uur epos kontak en
nuusgroep-kontak te gee. Dit was gesetel in
New Brunswick, wat een van die eerste
provinsies/state ( miskien nou nog die enigste)
in Noord-Amerika is wat geheel en al fiberopties
gedraad is. ( New Brunswick is maar 'n klein
provinsie, met 'n halfmiljoen mense, maar met
een-derde Franssprekend en ook vlot
Engels-sprekend. Dit het dus onmiddellik
groot "call centres" begin beman, met
besigheid amper uitsluitlik komende van
groot Amerikaanse maatskappye.) Die
plek waar hy eers gebly het, en scholars.com
begin het (voordat dit opgekoop is), is
Fredericton, die provinsiale hoofstad van
New Brunswick. Fredericton het nou
onlangs die enigste munisipaliteit in Noord-
Amerika ( en seker in die wêreld) geword
wat as munisipaliteit so ingerig is dat daar
van enige plek in die dorp ( op die sypaadjie,
in 'n restourant, in 'n park) iemand met 'n
laptop met die internet kan konnekteer. Dit
was hoofsaaklik om hulle munisipale werkers,
soos byvoorbeeld hulle elektriese meterlesers,
te bemagtig om hulle bevindings direk in die
sisteem te voer.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95463 is 'n antwoord op boodskap #95416] |
Do., 22 Julie 2004 17:40  |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beter sou wees om te sê: As jy my in lewende lywe sien, sal jy, soos die
res hier, gek wees oor my!
Ek het jou heeltemal reg verstaan, dis net dat ek vreeslik lag gekry het
oor die alternatiewe prentjie wat hier in my kop gevorm het!
Max wrote:
> Wat is goeie afrikaans daarvoor? Seker iets soos "in die egte lewe". Askies,
> hoor, ek wil nie met jou trou nie... :-)
>
> Max____________________________
>
>
> "knersus" wrote in message
> news:cdmflt$4dk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> My maaind boggle nou behoorlik! In die eg!? Gwahahahah!
>> Max wrote:
>>> As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 20:49:21 UTC 2025
|