| Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94809] |
Ma., 12 Julie 2004 12:09  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94812 is 'n antwoord op boodskap #94810] |
Ma., 12 Julie 2004 12:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
internasionaal sowel as etnies?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Watter bygelowe is Afrikaans?
>
> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
> onder lere deur nie.
>
> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94813 is 'n antwoord op boodskap #94811] |
Ma., 12 Julie 2004 12:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie skattie;))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:ccu0ki$g9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
> die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94816 is 'n antwoord op boodskap #94814] |
Ma., 12 Julie 2004 13:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Og Boie Donkie!! Ek het geweet jy gaan help!:))
--
Groetnis
ann...@ctnet.co.za
"TJ" skryf in boodskap news:ccu1bh$hue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Superstitions | Coincidences | Myths & Misconceptions | Conspiracy
>
> via Google gee vir jou verskeie forums - ook vir Afrikaans.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:ccu0ki$g9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
>> die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94817 is 'n antwoord op boodskap #94815] |
Ma., 12 Julie 2004 13:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
dink jy?
Dis tog twee verskillende goed?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>
> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
> nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>> internasionaal sowel as etnies?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>
>>> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>> onder lere deur nie.
>>>
>>> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94831 is 'n antwoord op boodskap #94819] |
Di., 13 Julie 2004 03:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bygeloof onwaar? Ek glo nie:))
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40f29483$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hulle is altwee ewe onwaar!
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ccu3el$rsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
>> dink jy?
>> Dis tog twee verskillende goed?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>>>
>>> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
>>> nie...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>>>> internasionaal sowel as etnies?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>> >
>>>> > Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>>> > voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>>> > onder lere deur nie.
>>>> >
>>>> > Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> > > Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #95124 is 'n antwoord op boodskap #94831] |
So., 18 Julie 2004 15:43  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Baie beslis!
Ek ken nie een bygeloof wat waar is nie... Wat sal 'n leer nou 'n
invloed op my lewe voor uitoefen? Of 'n swart kat?
Groete
Plato
Annette wrote:
> 'n Bygeloof onwaar? Ek glo nie:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40f29483$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Hulle is altwee ewe onwaar!
>> Max____________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:ccu3el$rsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
>>> dink jy?
>>> Dis tog twee verskillende goed?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>>
>>>> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
>>>> nie...
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>>> >Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>>>> >internasionaal sowel as etnies?
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>> >"Max" wrote in message
>>>> >news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>>> >>Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>>
>>>> >>Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>>> >>voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>>> >>onder lere deur nie.
>>>>
>>>> >>Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>
>>>> >>Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> >>"Annette" wrote in message
>>>> >>news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> >>>Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> >>>Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>> >
>>>> >>>--
>>>> >>>Groetnis
>>>> >>>Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|