| Afrikaanse woorde [boodskap #94711] |
Wo., 07 Julie 2004 23:04  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Wat is lekker afrikaans vir die volgende?
Soundbite, Coffee-to-go, Skinhead
Wat van geluid happie, koffie-op-voete, nerfkop?
Kantelberg.
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woorde [boodskap #94719 is 'n antwoord op boodskap #94711] |
Do., 08 Julie 2004 02:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klankstuk, Kartonkoffie, Haarlose.
--
Groetnis
Annette
"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40ec818a$0$26546$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
> Wat is lekker afrikaans vir die volgende?
>
> Soundbite, Coffee-to-go, Skinhead
>
> Wat van geluid happie, koffie-op-voete, nerfkop?
>
> Kantelberg.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woorde [boodskap #94727 is 'n antwoord op boodskap #94726] |
Do., 08 Julie 2004 14:43  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 08 Jul 2004 14:04:50 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Luister, ek gee nie aandag aan enige groep mense
> wat "cute" wil wees met nuwe Afrikaanse woorde
> nie. Ek merk op in die afgelope paar jare dat dit 'n
> geliefkoosde speelding van sekere mense geword
> het. Ek sou dié soort aktiwiteit aanmoedig, omdat
> dit ten minste die fokus op Afrikaans hou. Maar daar
> is gewoonlik so 'n oorvloed van "cuteness" in die
> poging, dat ek weier om aktief deel te neem aan
> sulke pogings.
"Oulike" vertalings - so geliefd in Afr - oorleef gewoonlik nie lank
nie.
Wie praat nog van 'n "komper" vir 'n computer?
Tog was dit die vertaling wat deur die taal-magshebbers verkies was.
Intussen het die sypaadjie van rekenaar gepraat.
|
|
|
|