| Is ouers vertroud? [boodskap #93799] |
Di., 08 Junie 2004 07:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Is ouers vertroud? [boodskap #93905 is 'n antwoord op boodskap #93878] |
Do., 10 Junie 2004 17:42  |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: Junie 2004
|
Volle Lid |
|
|
ek dink Annette het met 'n halwe oor na RSG geluister
"Max" skryf in boodskap news:40c8349a$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 'n (Hot)box is as jy jou jointjie in 'n kas of in 'n (toe) kar rook.
> Sodoende kan jy dit wat jy uitasem weer inasem om seker te maak dat niks van
> die wonderlike THC verlore gaan nie... Hulle sê dit werk.
>
> Sou dit wees waar die boxing vandaan kom?
>
> Watse ouer is bly as sy hoor haar kind gaan boks? Of sy breins voos geslaan
> of voos gerook word is nie eintlik 'n verskil nie. Sy gesiggie bly in elk
> geval mooier as hy rook...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ca3pis$8cl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
>> StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
>> dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
>> dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
>> gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|