| Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93764] |
So., 06 Junie 2004 19:51  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
nie.
Die gesneuweldes van die bosoorlog
|
|
|
|
|
|
|
|
| Ag nee o FOK [boodskap #93776 is 'n antwoord op boodskap #93764] |
So., 06 Junie 2004 23:17   |
Just-me
Boodskappe: 37 Geregistreer: Junie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Mense, nee nie jy nie "dier van die veld",
kry `n mens waaragtig nie meer `n berig in `n koerant waar daar nie
moord of doodslag betrokke is deur die een of ander "barbaar" van die
veld nie.
Ek raak nou werklik vervelig om so te copy.
Kry ook niks meer in afrikaans nie. Dis mos die taal van daai
afrikaanse omie van die AWB, oom danny, wonder wat het van hom geword.
Ek sal tog weer `n bietjie verder gaan soek, miskien kom ek op iets af
in afrrikaans van ou max. Indien nie sal ek maar nog so paar artikels
plaas vir oom danny.
On Sun, 06 Jun 2004 19:51:56 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
> asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
> woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
> En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
> wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
> gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
> Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
> nie.
>
> Die gesneuweldes van die bosoorlog
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|