| Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93651] |
Vr., 04 Junie 2004 05:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93725 is 'n antwoord op boodskap #93679] |
Sa., 05 Junie 2004 14:51  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Ja Max, kom by jong.
Moenie nou jou naam gloudina maak en soos `n blond reageer nie...
Haha
On Fri, 4 Jun 2004 12:08:28 +0200, "Nitram" wrote:
> Max is jy dof of iets? Hoe de hel dink jy aan Madiba as ouens soos Jimmy
> Abbot genoem word?
> "Max" wrote in message
> news:40c02f04$0$49150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
>> Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
>> letterlik grootste...?
>> Max____________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
>>> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
>>> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
>>> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|