O gaats! [boodskap #93324] |
Do, 27 Mei 2004 08:59 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
--
Annette
|
|
|
Re: O gaats! [boodskap #93329 is 'n antwoord op boodskap #93324] |
Do, 27 Mei 2004 09:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle is seker almal na die "Gay Bondage Session" toe sedert 15 Mei 12:54 -
dis die laaste item op my nuusleser.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: O gaats! [boodskap #93335 is 'n antwoord op boodskap #93329] |
Do, 27 Mei 2004 10:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Myne ook:)))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c94dlc$i0n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle is seker almal na die "Gay Bondage Session" toe sedert 15 Mei 12:54 -
> dis die laaste item op my nuusleser.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: O gaats! [boodskap #93338 is 'n antwoord op boodskap #93324] |
Do, 27 Mei 2004 10:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit nie dalk waar Gloudina dink sy is met al haar hoogheiligheid oor
Afrikaanse taalgebruik nie? Dink net, dalk kan ons die ou dier reghelp om
by die regte plek uit te kom......dan het jy jou goeie daad vir die dag
gedoen!
"Annette" skryf in boodskap news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
> --
> Annette
>
|
|
|