|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Suidwester [boodskap #93382 is 'n antwoord op boodskap #93349] |
Do., 27 Mei 2004 19:13   |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 27 May 2004 14:30:53 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> Die punt is dat die meeste swartmense in SA in die stede bly en dat
> dit nie moontlik is om stukke grond vir oorlewings-boerderye in die
> stede te gee of the vat nie.
>
> Dis stede, sien....
>
>
>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:tiebb057fl10kns6qn1kk37466tr92773s@4ax.com...
>>> On Thu, 27 May 2004 10:01:49 +0300, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>
>>> >> werkloosheid
>
>>>> toeneem onder die gewone mense, gaan die grondprobleem bly voortbestaan want
>>>> om grond te kry, is 'n manier van oorlewing.
>
>>> Nie in die stede nie - waar loshande die meeste mense is.
>
>
Daar is 'n hele paar grondeise in die stede ook, een wat ek nou sommerso
aan dink is Lady Selborne, naby die Zandfontein begraafplaas in
Pretoria. Ek kan nou nie die huidige voorstad se naam onthou nie,
Suider-iets.
Daar is ook 'n paar grondeise van blankes wat destyds plek moes maak vir
swart tuislande.
Vandag oor die nuus was daar 'n berig dat 'n boer aan die Oos-Rand deur
die Appèlhof gelyk gegee is: die regering moet (a) hom vergoed vir die
grond wat hy verloor het aan sowat 40000 onwettige plakkers, en (b) die
plakkers hervestig en (c) sy regskoste vergoed om hofbevele ens te kry.
Die regering gaan appèl aanteken teen die appèlhof se bevinding. Dit
sal seker uiteindelik in die konstitusionele hof beland.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Suidwester [boodskap #93416 is 'n antwoord op boodskap #93366] |
Vr., 28 Mei 2004 14:57   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 27 May 2004 17:01:56 +0200, "Elaine" wrote:
> Piet Retief wou, volgens my vae kennis, 'n lappie aarde daar êrens in Natal
> koop, volgens die boeke het die boere wat die aanslag oorleef het die
> Retiefs se liggame en die stukkie papier met Dingaan se kruisie op gekry,
> wat bewys het Retief het die stuk grond gekoop. So ver ek kan onthou wou
> Dingaan 'n paar honderd bees vir die grond gehad het. Geld het mos in daai
> jare geen of min waarde vir die stamme gehad nie. 'n Bees was meer werd as
> 'n paar pond.
Het gisteraand gou gaan oplees.
Volgens die Readers Digest moderne geskiedenis van SA wat beggin jare
90 uitgekom het en wyd goeie reviews van geskiedkundiges gekry het, is
daar nooit enige bewys van n koopkontrak gekry nie.
Daar was egter gese Retief wou grond tussen twee van die groot riviere
(name ontgaan my nou hier by die werk) kry en die deal was glo
verblyfreg in ruil vir beeste wat die een of ander stam van Dingaan
gesteel het en deur die boere teruggekry moes word plus gewere.
Die beeste is glo gelewer maar Retief het sonder die gewere opgedaag
by die kraal.
Wat mens seker hierby moet voeg is dat - onwetend aan albei die kante
- het die boere n konsep van private en permanente eienaarskap van
grond gehad terwyl die Zulus nie so iets gehad het nie, maar gewerk
het met toegekende verblyfreg wat enige tyd deur die hoofman weer
herroep kan word. Laasgenoemde nie uit die Readers Digest boek nie,
maar uit my kop uit van wat ek al gelees het.
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Suidwester [boodskap #93420 is 'n antwoord op boodskap #93382] |
Vr., 28 Mei 2004 15:19   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 27 May 2004 21:13:42 +0200, knersus wrote:
> Die regering gaan appèl aanteken teen die appèlhof se bevinding. Dit
> sal seker uiteindelik in die konstitusionele hof beland.
Daar le 'n belangrike beginsel. Indie appel aanteken. In plaas van die
hof ignoreer of nuwe regters aanstel, soos Zimbabwe doen
Die staat het by the waynog nie appel aangeteken nie. Omdat daar so n
sterk grondwetlike streep deur die saak is, kan hulle waarskynlik.
Hulle het iets soos 21 dae om te besluit om aansoek te doen om te
appelleer, maar het nog niks aangekondig nie.
Mens kan dan seker verwag dat die grondwetlike hof nie maklik
ingrypend sal afwyk van die vyf appelregters wat die uitspraak gegee
het nie.
Anyway, hier is nog info oor die uitspraak
============================================
BC-COURT-LD-DUVENHAGE
COURT-LD-DUVENHAGE by Sue Blaine
JOHANNESBURG May 27 Sapa
SCA ORDERS STATE TO FIX BENONI SQUATTER PROBLEM
The State has to restore property rights to a Gauteng farmer
whose land was illegally occupied by 40,000 squatters, the Supreme
Court of Appeal ruled on Thursday.
The State also has to pay him market-related compensation and
find alternative land for the squatters.
Agri SA, which entered the litigation as a "friend of the court"
welcomed the order as creating a "win-win" situation.
Agri SA president Japie Grobler said: "This is not about a
particular group scoring points. We are of course thrilled with the
judgment, but it involves a win-win situation at a far higher
level."
"This judgment is a victory for the Constitution of South Africa
which provides the overarching framework for orderly land reform."
Grobler said the judgment would make an important contribution
towards promoting South Africa as a country with a favourable
investment climate.
The squatters had appealed to the SCA against a high court order
for their eviction from the farm Modder East near Benoni on the
East Rand, owned by owned by the Modderklip Boerdery (Pty) Ltd.
Simultaneously the State appealed against a subsequent order
holding it responsible for helping the squatters find alternative
housing and land.
Judge Louis Harms dismissed the squatters' appeal with costs.
He ruled that the State had infringed upon the farmer's
Constitutional rights and those of the squatters and ordered that
the Department of Agriculture and Land Affairs pay damages to
Modderklip Boerdery.
These will be considerable.
"The case brings home the harsh reality that the Constitution's
promise of dignity and equality for all remains for many a distant
dream," Harms said, quoting a landmark Constitutional Court
judgment.
"People should not be impelled by intolerable living conditions
to resort to land invasions. Self-help of this kind cannot be
tolerated, for the unavailability of land suitable for housing
development is a key factor in the fight against (South Africa's)
housing shortage."
Harms said Modderklip's Constitutional right to its property was
entrenched in the Bill of Rights and was "basic" to the appeal. So
too was the squatters' right of access to housing.
"But the real issue is not the existence of the right; it is
whether the State has taken any steps in relation to those who...
fall into the category of those in 'desperate need'.
"The answer appears to be fairly obvious; it did not."
The State also did not have, at central, provincial or local
level, any plan to alleviate the circumstances of these needy
people.
Instead the State had left Modderklip with the "heavy burden" --
which was actually the State's -- to provide land to a settlement
which had swelled to some 40,000 people. This without any
recompense.
Harms ruled that this was unacceptable.
Stating that "courts should not be overawed by practical
problems" he gave his order.
Source : Sapa /sb/rjt
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Suidwester [boodskap #93437 is 'n antwoord op boodskap #93416] |
So., 30 Mei 2004 00:09  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, nogal interessant(?) :)
"Ferdi Greyling" wrote:
>
> Het gisteraand gou gaan oplees.
> Volgens die Readers Digest moderne geskiedenis van SA wat beggin jare
> 90 uitgekom het en wyd goeie reviews van geskiedkundiges gekry het, is
> daar nooit enige bewys van n koopkontrak gekry nie.
>
> Daar was egter gese Retief wou grond tussen twee van die groot riviere
> (name ontgaan my nou hier by die werk) kry en die deal was glo
> verblyfreg in ruil vir beeste wat die een of ander stam van Dingaan
> gesteel het en deur die boere teruggekry moes word plus gewere.
> Die beeste is glo gelewer maar Retief het sonder die gewere opgedaag
> by die kraal.
>
> Wat mens seker hierby moet voeg is dat - onwetend aan albei die kante
> - het die boere n konsep van private en permanente eienaarskap van
> grond gehad terwyl die Zulus nie so iets gehad het nie, maar gewerk
> het met toegekende verblyfreg wat enige tyd deur die hoofman weer
> herroep kan word. Laasgenoemde nie uit die Readers Digest boek nie,
> maar uit my kop uit van wat ek al gelees het.
>
|
|
|
|