| Probeer dit [boodskap #93258] |
Wo., 26 Mei 2004 07:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
How smart is your right foot?
>
> This is so funny that it will boggle your mind. And you will keep trying at
> least 50 more times to see if you can outsmart your foot, but you can't.
>
> While sitting at your desk, lift your right foot off the floor and make
> clockwise circles.
>
> Now, while doing this, draw the number "6" in the air with your right hand.
>
> Your foot will change direction.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Probeer dit [boodskap #93270 is 'n antwoord op boodskap #93268] |
Wo., 26 Mei 2004 11:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer Gloudina, ek het probeer - as mens dit in Afrikaans skryf dan werk
dit nie;))
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:ej%sc.171319$0qd.135039@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
>> How smart is your right foot?
>>>
>>> This is so funny that it will boggle your mind.
>
> Kon jy dit nie maar vertaal het in Afrikaans nie?
> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. Dit is 'n nuusgroep wat
> daarop gemik is om die gebruik van Afrikaans te
> bevorder en oor SA kultuurdinge te praat. Elke
> keer as 'n Afrikaner so 'n stukkie in Engels op
> die AFRIKAANSE nuusgroep plaas, is hy skuldig
> aan die proses van Afrikaans aftakel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Probeer dit [boodskap #93325 is 'n antwoord op boodskap #93268] |
Do., 27 Mei 2004 09:22  |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
....en hierdie nuusgroep is nie hier vir jou om ander te probeer reghelp nie
of vir jou om jou 'ek-weet-beter-as-al-die-res' houding to verkondig nie!
DanielJan
> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. >
> Gloudina
>
|
|
|
|