| Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93256] |
Wo., 26 Mei 2004 06:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel die bruinmense slegs 9% van die bevolkiing uitmaak, word 106 uit
elke 100 000 vermoor - die meeste landswyd. Op dit volg vermoordes uit 100
000 - 41 swart mense, 30 wit mense en 27 Indiërs. Nasionaal is die syfer 48
uit elke 100 000
18% van die in gevangenisse is bruinmense.
Werkloosheid het sedert 1994 onder bruinmense toegeneem met 35% en onder
swartes 19%.
Voor 1990 was die moorde wat deur bruines gepleeg is met vuurwapens 5% -
nou is dit 41%.
In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
die gemiddelde syfer is 50%.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93261 is 'n antwoord op boodskap #93260] |
Wo., 26 Mei 2004 08:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jip!! 50% alkohol in die bloed by sterfte.:)))) Ons het nie misdadigers
nodig nie.
Nasionaal het 50% van die dooies agv geweld alkohol in hul bloed.
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40b44f11$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 50% alkohol?
>
> --
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
>> die gemiddelde syfer is 50%.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93275 is 'n antwoord op boodskap #93260] |
Wo., 26 Mei 2004 13:06  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Na hulle so 'n rukkie al gelê het!
"Max" skryf in boodskap news:40b44f11$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 50% alkohol?
>
> --
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
>> die gemiddelde syfer is 50%.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|