Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nick Berg
| Nick Berg [boodskap #92826] |
Do., 13 Mei 2004 22:54  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Okay, ek weet dis vreeslik en ek voel elkeen van die donners moet 'n stadige
pynlike dood sterwe, maar News24 het 'n berig geplaas oor die arme
ONSKULDIGE man wat deur die (moontlike Irakese "soldate?") onthoof is. Gaan
lees liewer die berig by
http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,6119,2-10-1460_152 5962,00.html en
ook by http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,,2-10-1460_1526656 ,00.html.
Daar is nog links as julle meer wil weet. Onder ander hoe die FBI die
Irakese polisie gevra het om Nick aan te hou totdat hulle kan vastel wie hy
is omdat hy sonder dokumentasie "gevang" is.
Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
gebrainwash? Glo die Islams dan in onnodige moord? Blykbaar het hulle
uitgeroep "Allahu Akbar" ("God is great") terwyl hulle die daad gepleeg het.
Keur hulle god dan so iets toe? Dink hulle, hulle god sal hulle beloon vir
'n totale sinnelose moord? Ek glo nie so nie, myne sal Sy hekke vir jou
toemaak as jy so iets gaan staan en aanvang.
Ek het bietjie jammerte in my hart gehad vir hierdie "arme" Irakeërs wat nie
'n oorlog verdien het nie. Nou voel ek niks nie, maak die land level. Ek
kan nie glo mense is so ongelooflik wreed nie, en die ergste is, die "mense"
het baie ondersteuning uit baie oorde. Ek kan nie onthou wanneer laas het
iets my so ontstig of ontstel of so magteloos laat voel nie. O, die lot van
die vrouens in Afghanistan het my laas so kwaad gemaak...
EN ANTIE: As jy hammer op die verdompde vlakplaas braaivleis gaan ek en jy
woorde hê.
Okay, klaar ge"rant". Ek moes dit net van my hart af kry :)
Elaine
|
|
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92832 is 'n antwoord op boodskap #92826] |
Vr., 14 Mei 2004 07:21   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ons het 'n rukkie terug hier gepraat oor sie sensasionele beriggewing van
die regse pers. (Tolhekverkragtings)
Elaine, hierdie stukkie van News24 vat die koek. Ek plak dit hierby vir die
mense wie te lui is om die link aan te kliek.
"
The crisp cinematic realism of Hollywood-action special effects are nowhere
near as gruesome as watching a half-screen, low-resolution display of five
men in balaclavas hacking off the head of an apparently lifeless man in
orange overalls.
In blurred, staggered images, five armed men in balaclavas line up behind
the kneeling man in orange overalls.
The man standing left of centre draws out what looks like a short butcher's
knife in his right hand, and puts it to the kneeling man's neck.
His left hand jerks the man's head violently to one side, forcing him on to
the ground.
Pool of blood spreads slowly
As the man lies, face down, the attacker stands over him and pulls back his
head.
For the following couple of seconds, shouts of "Allahu Akbar" ("God is
great") are barely discernible on the scratchy soundtrack as the knife works
its way through the man's neck, a pool of blood spreading slowly across the
floor.
The lifeless body of the man in the orange overalls is still.
After slicing quickly at first, the knife meets with resistance, and takes
several seconds of forceful strokes to completely sever the head.
In a sweeping arc, the man's head is raised triumphantly as the cries grow
in volume.
The webcast ends with the twisted, bearded face of the man in the orange
overalls staring blankly under the grip of his attacker.
The lasting sensation after watching the webcast is not one of anger, or of
feeling sickened. It is a feeling of sheer disbelief and numbness.
"
Max____________________________
"Elaine" skryf in boodskap news:c80uas$ika$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okay, ek weet dis vreeslik en ek voel elkeen van die donners moet 'n stadige
> pynlike dood sterwe, maar News24 het 'n berig geplaas oor die arme
> ONSKULDIGE man wat deur die (moontlike Irakese "soldate?") onthoof is. Gaan
> lees liewer die berig by
> http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,6119,2-10-1460_152 5962,00.html en
> ook by http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,,2-10-1460_1526656 ,00.html.
> Daar is nog links as julle meer wil weet. Onder ander hoe die FBI die
> Irakese polisie gevra het om Nick aan te hou totdat hulle kan vastel wie hy
> is omdat hy sonder dokumentasie "gevang" is.
>
> Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
> gebrainwash? Glo die Islams dan in onnodige moord? Blykbaar het hulle
> uitgeroep "Allahu Akbar" ("God is great") terwyl hulle die daad gepleeg het.
> Keur hulle god dan so iets toe? Dink hulle, hulle god sal hulle beloon vir
> 'n totale sinnelose moord? Ek glo nie so nie, myne sal Sy hekke vir jou
> toemaak as jy so iets gaan staan en aanvang.
>
> Ek het bietjie jammerte in my hart gehad vir hierdie "arme" Irakeërs wat nie
> 'n oorlog verdien het nie. Nou voel ek niks nie, maak die land level. Ek
> kan nie glo mense is so ongelooflik wreed nie, en die ergste is, die "mense"
> het baie ondersteuning uit baie oorde. Ek kan nie onthou wanneer laas het
> iets my so ontstig of ontstel of so magteloos laat voel nie. O, die lot van
> die vrouens in Afghanistan het my laas so kwaad gemaak...
>
> EN ANTIE: As jy hammer op die verdompde vlakplaas braaivleis gaan ek en jy
> woorde hê.
>
> Okay, klaar ge"rant". Ek moes dit net van my hart af kry :)
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92837 is 'n antwoord op boodskap #92832] |
Vr., 14 Mei 2004 08:11   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou nou vergeet, maar ek wou eintlik die volgende sinnetjie veral
uitlig!!!
"The lifeless body of the man in the orange overalls is still."
Topjoernalistiek!!!!
Max____________________________
"Max" skryf in boodskap news:40a474c6$0$36169$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ons het 'n rukkie terug hier gepraat oor sie sensasionele beriggewing van
> die regse pers. (Tolhekverkragtings)
>
> Elaine, hierdie stukkie van News24 vat die koek. Ek plak dit hierby vir die
> mense wie te lui is om die link aan te kliek.
>
> "
> The crisp cinematic realism of Hollywood-action special effects are nowhere
> near as gruesome as watching a half-screen, low-resolution display of five
> men in balaclavas hacking off the head of an apparently lifeless man in
> orange overalls.
>
> In blurred, staggered images, five armed men in balaclavas line up behind
> the kneeling man in orange overalls.
>
> The man standing left of centre draws out what looks like a short butcher's
> knife in his right hand, and puts it to the kneeling man's neck.
>
> His left hand jerks the man's head violently to one side, forcing him on to
> the ground.
>
> Pool of blood spreads slowly
>
> As the man lies, face down, the attacker stands over him and pulls back his
> head.
>
> For the following couple of seconds, shouts of "Allahu Akbar" ("God is
> great") are barely discernible on the scratchy soundtrack as the knife works
> its way through the man's neck, a pool of blood spreading slowly across the
> floor.
>
> The lifeless body of the man in the orange overalls is still.
>
> After slicing quickly at first, the knife meets with resistance, and takes
> several seconds of forceful strokes to completely sever the head.
>
> In a sweeping arc, the man's head is raised triumphantly as the cries grow
> in volume.
>
> The webcast ends with the twisted, bearded face of the man in the orange
> overalls staring blankly under the grip of his attacker.
>
> The lasting sensation after watching the webcast is not one of anger, or of
> feeling sickened. It is a feeling of sheer disbelief and numbness.
>
> "
>
> Max____________________________
>
>
> "Elaine" wrote in message news:c80uas$ika$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okay, ek weet dis vreeslik en ek voel elkeen van die donners moet 'n stadige
>> pynlike dood sterwe, maar News24 het 'n berig geplaas oor die arme
>> ONSKULDIGE man wat deur die (moontlike Irakese "soldate?") onthoof is. Gaan
>> lees liewer die berig by
>> http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,6119,2-10-1460_152 5962,00.html en
>> ook by http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,,2-10-1460_1526656 ,00.html.
>> Daar is nog links as julle meer wil weet. Onder ander hoe die FBI die
>> Irakese polisie gevra het om Nick aan te hou totdat hulle kan vastel wie hy
>> is omdat hy sonder dokumentasie "gevang" is.
>>
>> Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
>> gebrainwash? Glo die Islams dan in onnodige moord? Blykbaar het hulle
>> uitgeroep "Allahu Akbar" ("God is great") terwyl hulle die daad gepleeg het.
>> Keur hulle god dan so iets toe? Dink hulle, hulle god sal hulle beloon vir
>> 'n totale sinnelose moord? Ek glo nie so nie, myne sal Sy hekke vir jou
>> toemaak as jy so iets gaan staan en aanvang.
>>
>> Ek het bietjie jammerte in my hart gehad vir hierdie "arme" Irakeërs wat nie
>> 'n oorlog verdien het nie. Nou voel ek niks nie, maak die land level. Ek
>> kan nie glo mense is so ongelooflik wreed nie, en die ergste is, die "mense"
>> het baie ondersteuning uit baie oorde. Ek kan nie onthou wanneer laas het
>> iets my so ontstig of ontstel of so magteloos laat voel nie. O, die lot van
>> die vrouens in Afghanistan het my laas so kwaad gemaak...
>>
>> EN ANTIE: As jy hammer op die verdompde vlakplaas braaivleis gaan ek en jy
>> woorde hê.
>>
>> Okay, klaar ge"rant". Ek moes dit net van my hart af kry :)
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92864 is 'n antwoord op boodskap #92826] |
Vr., 14 Mei 2004 13:16   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
So sien die New York TImes dit in n hoofartikel:
May 14, 2004
Nicholas Berg's Death
t's easy to say he should not have been in Iraq, but Nicholas Berg was
a type familiar to all danger zones: an adventurous and naïve young
man who was perhaps keen to do a bit of business, but keener yet to
test himself; old enough to understand the danger, but young enough to
defy it. It is impossible not to feel grief, and horror, at his
terrible end.
The claim of this young American's murderers that they were
retaliating for the mistreatment of Iraqi prisoners is a cruel ruse.
They killed him out of the same madness that drove their comrades in
Al Qaeda to slaughter thousands on Sept. 11, 2001. But this
manipulative attempt to establish a moral equivalence between the
gruesome execution of Mr. Berg and the torture of Iraqi prisoners is
now being mimicked by some hard-core supporters of the American war in
Iraq. They are cynically trying to use the images of Mr. Berg to wipe
away the images of Abu Ghraib, turning the abhorrence for the
murderers into an excuse for demonizing Arabs and Muslims, or for
sanctioning their torture.
Mr. Berg's parents have legitimate questions for the United States
government about how he came to be in Iraqi police custody immediately
before his kidnapping, what happened to him there and what knowledge
American officials had about his situation. The occupation authority
needs to stop passing off those questions to the Iraqi police force,
which does not exist other than as an agent of American power. The
Berg family deserves answers so they can grieve for their son's death
in peace.
Copyright 2004 The New York Times Company
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92865 is 'n antwoord op boodskap #92846] |
Vr., 14 Mei 2004 13:22   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 14 May 2004 12:06:09 +0200, "Elaine" wrote:
> Nee, dis darem nie dieselfde om iemand van ver af met 'n vliegtuig
> te bom nie.
Hoekom nie? HY of sy is net so dood. Dit gaan mos om die doodmaak
hier, of hoe?
> Ek meen, dis een ding om iets te skiet en te bom wat jy nie kan sien
> nie. Dis 'n heel ander ding om iemand se kop af te sny. Dis hier reg voor
> jou, met 'n vliegtuig is dit doer ver jy kan nie die gevolge van jou dade
> sien nie.
Rubish. Loodse weet presies hoe lyk dit op die grond as hulle bom. In
fact, ek en jy weet en ons vlieg nie eers nie.
> Ek is in elk geval teen wreedheid en geweld in enige vorm. Hetsy dit 'n
> airie is wat die werk doen of 'n ou met 'n panga, maar 'n vliegtuig en 'n
> bom is amper, vir ons as mense, meer aanvaarbaar.
Dan is "ons mense" in n slegte plek en moet ons krities begin dink.
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92874 is 'n antwoord op boodskap #92835] |
Sa., 15 Mei 2004 06:46   |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" <NoS...@tome.com> wrote in message news:atu8a05b5pl366gef5klp1ljr4mohno5ps@4ax.com...
> On Fri, 14 May 2004 00:54:17 +0200, "Elaine" <angel...@ananzi.co.za>> wrote:
>
<<>Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
>> gebrainwash?
>
> Dis aan die orde van die dag.
> Of dit die keelafsnywers is en of dit die B52 vlieeniers is wat die
> liewe jesus uit die onwetende mense op die grond in Afghanistand en
> Irak bom.
>
Hier in die lekkerland is dit heel normaal, om 1500 boere op baie erger
maniere dood te maak as net van die Amerikaner in Irak hoe vreeslik dan ook.
Dit is hier heel normaal dat hier 60000 plaasaanvalle is, dit is heel
normaal dat je in sekere(baie) gebiede nie meer veilig kan rondstap nie. Dis
heel normaal as jy wil gaan visvang dat jy n' vuurwape moet saamdra, dis
hier heel normaal, dat vroue van 75 en ouer verkrag word, dis heel normaal
dat baba's verkrag word, of is dit nou skyn ?
In die tyd van apartheid was dit vir sommige groepe van die bevolking nie
toegelaat nie om na 10 uur die aand op straat te kom nie.(aandklokreel) Nou
kan je nie meer na 6 uur die aand op straat kom nie, dis te gevaarlik.
Of hoe nou ? Het je agter gekom dat die pers baie stiller is oor die misdaad
? Hoekom ? Het je agter gekom dat almal in die bevolking reeds slagoffer is
in die demoonkrazy, van een of ander misdaad of het dierbare familie of
vriende verloor ?
Dat die 10 jaar meer vele duisende lewens meer geeis het dan al die jare van
apartheid saam ? Je mag wel stem das baie lekker, maar bring dat veiligheid
en voorspoed ? Vergelyk onafhankelikheid na voormalige diktature soos Haiti,
wat het 200 jaar demoonkrazy vir hulle beteken ? Is dit die voorland vir die
mooi Suid Afrika ?
Gerard
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92882 is 'n antwoord op boodskap #92874] |
Sa., 15 Mei 2004 14:30   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 15 May 2004 08:46:51 +0200, "gm" wrote:
Ook nie baie lekker nie, is jy?
> Hier in die lekkerland is dit heel normaal, om 1500 boere op baie erger
> maniere dood te maak as net van die Amerikaner in Irak hoe vreeslik dan ook.
> Dit is hier heel normaal dat hier 60000 plaasaanvalle is, dit is heel
> normaal dat je in sekere(baie) gebiede nie meer veilig kan rondstap nie. Dis
> heel normaal as jy wil gaan visvang dat jy n' vuurwape moet saamdra, dis
> hier heel normaal, dat vroue van 75 en ouer verkrag word, dis heel normaal
> dat baba's verkrag word, of is dit nou skyn ?
> In die tyd van apartheid was dit vir sommige groepe van die bevolking nie
> toegelaat nie om na 10 uur die aand op straat te kom nie.(aandklokreel) Nou
> kan je nie meer na 6 uur die aand op straat kom nie, dis te gevaarlik.
> Of hoe nou ? Het je agter gekom dat die pers baie stiller is oor die misdaad
> ? Hoekom ? Het je agter gekom dat almal in die bevolking reeds slagoffer is
> in die demoonkrazy, van een of ander misdaad of het dierbare familie of
> vriende verloor ?
> Dat die 10 jaar meer vele duisende lewens meer geeis het dan al die jare van
> apartheid saam ? Je mag wel stem das baie lekker, maar bring dat veiligheid
> en voorspoed ? Vergelyk onafhankelikheid na voormalige diktature soos Haiti,
> wat het 200 jaar demoonkrazy vir hulle beteken ? Is dit die voorland vir die
> mooi Suid Afrika ?
> Gerard
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92884 is 'n antwoord op boodskap #92874] |
Sa., 15 Mei 2004 16:26   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gewag hiervoor.
Wel maat, fof die Amerikaners elk geval. Dit is juis agv hulle dat ons
in SA sit waar ons sit. Ek kry vir hulle.Iemand het vroeer gesê vee
plat ..
Ja, jy is reg, vee AMERIKA plat soos die tweeling susters.
Kom kyk wat gaan aan in SA wat nie eens in die nuus kom nie.
Julle kots oor `n ou wie se kop afgesny is wat ek elk geval betwyfel
as na die video gekyk word sal gesien word dat die materiaal tydens
die kopafsy episode baie swakker is as toe daar gepraat is.Is hierdie
nie weer die amerikaners wat propaganda versprei nie.
In ons Bosoorlog het daar ook Soldate gesterf, ja, Pa, Seun, Broer,
Man of Vriend... Wat nou... Nou is ons die vark in die verhaal. Was
dit nie vir ons daar bo nie sou baie van julle wat nou hier sit en
kots lankal nie meer hier gewees het nie..
Nou kots almal oor `n kop wat waai. Kyk na video materiaal hoe die
bobbeape bande oor hul EIE mense gesit en aan die brand gesteek het.
Dit was nie eens `n vyand nie, nee sy eie mense....
Helle het swaarder gesterf en baie erger pyn verduur,nie so vinnig
gesterf nie en niemand knip `n oog daaroor nie.
`n Ouma van oor die 100 jaar word deur haar eie kleinseun doodgespyker
en niemand se iets nie...
Nee o hel, julle moet julle oe oopmaak en wajkker skrik. Miskien is
dit more jy of iemand van jou gesin...
Frikkie
On Sat, 15 May 2004 08:46:51 +0200, "gm" wrote:
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:atu8a05b5pl366gef5klp1ljr4mohno5ps@4ax.com...
>> On Fri, 14 May 2004 00:54:17 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>> <<>Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
>>> gebrainwash?
>> Dis aan die orde van die dag.
>> Of dit die keelafsnywers is en of dit die B52 vlieeniers is wat die
>> liewe jesus uit die onwetende mense op die grond in Afghanistand en
>> Irak bom.
> Hier in die lekkerland is dit heel normaal, om 1500 boere op baie erger
> maniere dood te maak as net van die Amerikaner in Irak hoe vreeslik dan ook.
> Dit is hier heel normaal dat hier 60000 plaasaanvalle is, dit is heel
> normaal dat je in sekere(baie) gebiede nie meer veilig kan rondstap nie. Dis
> heel normaal as jy wil gaan visvang dat jy n' vuurwape moet saamdra, dis
> hier heel normaal, dat vroue van 75 en ouer verkrag word, dis heel normaal
> dat baba's verkrag word, of is dit nou skyn ?
> In die tyd van apartheid was dit vir sommige groepe van die bevolking nie
> toegelaat nie om na 10 uur die aand op straat te kom nie.(aandklokreel) Nou
> kan je nie meer na 6 uur die aand op straat kom nie, dis te gevaarlik.
> Of hoe nou ? Het je agter gekom dat die pers baie stiller is oor die misdaad
> ? Hoekom ? Het je agter gekom dat almal in die bevolking reeds slagoffer is
> in die demoonkrazy, van een of ander misdaad of het dierbare familie of
> vriende verloor ?
> Dat die 10 jaar meer vele duisende lewens meer geeis het dan al die jare van
> apartheid saam ? Je mag wel stem das baie lekker, maar bring dat veiligheid
> en voorspoed ? Vergelyk onafhankelikheid na voormalige diktature soos Haiti,
> wat het 200 jaar demoonkrazy vir hulle beteken ? Is dit die voorland vir die
> mooi Suid Afrika ?
> Gerard
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92887 is 'n antwoord op boodskap #92826] |
Sa., 15 Mei 2004 17:05   |
Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28 Geregistreer: Oktober 2002
|
Junior Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:c80uas$ika$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okay, ek weet dis vreeslik en ek voel elkeen van die donners moet 'n stadige
> pynlike dood sterwe, maar News24 het 'n berig geplaas oor die arme
> ONSKULDIGE man wat deur die (moontlike Irakese "soldate?") onthoof is. Gaan
> lees liewer die berig by
> http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,6119,2-10-1460_152 5962,00.html en
> ook by http://www.news24.com/News24/World/Iraq/0,,2-10-1460_1526656 ,00.html.
> Daar is nog links as julle meer wil weet. Onder ander hoe die FBI die
> Irakese polisie gevra het om Nick aan te hou totdat hulle kan vastel wie hy
> is omdat hy sonder dokumentasie "gevang" is.
>
> Nog erger is dat die mense geen jammerte toon of voel nie. Is hulle
> gebrainwash? Glo die Islams dan in onnodige moord? Blykbaar het hulle
> uitgeroep "Allahu Akbar" ("God is great") terwyl hulle die daad gepleeg het.
> Keur hulle god dan so iets toe? Dink hulle, hulle god sal hulle beloon vir
> 'n totale sinnelose moord?
Dit skyn inderdaad so te wees. Uiteraard sien die terroriste self hulle
moorde nie as sinneloos nie.
"A fanatic is a man who does what he thinks the Lord would do if only He
knew the facts of the case."
(Finley Peter Dunne)
> Ek glo nie so nie, myne sal Sy hekke vir jou
> toemaak as jy so iets gaan staan en aanvang.
Werklik? Welke god aanbid jy dan?
Gerard van Wilgen
--
www.majstro.com (On-line translation dictionary / Enreta tradukvortaro)
www.travlang.com/Ergane (Free translation dictionary for Windows / Senpaga
tradukvortaro por Windows)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nick Berg [boodskap #92986 is 'n antwoord op boodskap #92983] |
Di., 18 Mei 2004 23:15  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag o hemel, ek het nie voorgegee ek het Nederlands "bestudeer" nie. Ek het
gesê "en dis hoekom ek amper Nederlands gedruip het." Nadat Max my op my
fout gewys het - jy weet tong in die kies, ligte sarkasme?
Buitendien het ek 'n vetalingsfout gemaak, nie 'n grammatika fout nie. Ons
het wel die Nederlandse woorde geleer.
BTW, sarkasme pas nie by jou pers hare nie.
E
"@rogers.com" wrote:
>
> Wat is die grap. Of miskien, wie is die grap?
> O, ek sien. Elaine wat voorgee dat sy Nederlands
> bestudeer het? Ha,ha, ha. Hie, hie, hie.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:55:22 UTC 2026
|