|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die link werk [boodskap #92841 is 'n antwoord op boodskap #92833] |
Vr., 14 Mei 2004 09:21   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar !!!
"Max" skryf in boodskap news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te ruil
> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>
> Laat jou dink nê?
>
> Max____________________________
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c80fsj$cqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die stuk was erg skokkend, ek wonder nogal wat babbel die simpele goed
> daar
>> in die agtergrond voordat hulle die arme ou kop-af sny. En wat het deur
> die
>> man se gedagtes gegaan? Het hy geweet hulle gaan hom vermoor? Hy sit so
>> rustig daar, asof hy niks weet nie, en.... grrrr. Ek wens ek het liewer
> nie
>> gaan kyk nie :( Maar nou ja, ledigheid is mos die duiwel se oorkussing,
> en
>> van nuuskierigheid is die kerke leeg....
>>
>> Elaine
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40a36af3$0$15375$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> O man, ek het geweet wat om te verwag, maar ek was nie regtig daarop
>>> voorbereid nie!
>>>
>>> Ek hoor daar's duisende foto's van Irakse gevangenes in Amerika
>>> bekendgestel.
>>>
>>> Ek dog die oorlog gaan oor massavernietigingswapens...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Cool Smithy P"
>>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>>>
>>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die link werk [boodskap #92853 is 'n antwoord op boodskap #92822] |
Vr., 14 Mei 2004 11:44   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 13 May 2004 13:44:50 GMT, "koos" wrote:
> ek het nerens gesien dat die amerikaners wat hulself skuldig gemaak het aan
> mishandeling beweer hul doen dit in vir die christendom nie, in teenstelling
> met hierdie moordenaars. moet dus nie jou eie afleidings maak nie
...er... George Bush? Tony Blair?
Verwysings na "Crusade" ?
In elk geval, hier is n interressante aanhaling uit n artikel wat hier
gekry kan word:
http://www.christianitytoday.com/ct/2003/005/3.38.html
"On March 19, as Bush added the words "God bless our troops" to the
order launching Operation Iraqi Freedom to disarm Saddam Hussein, he
was not just dressing up policy with pious languageÂhe was summing up
more than a year's intensive thinking about the relation of his
Christian faith and American foreign affairs. And for some influential
conservative Catholics, Jews, and evangelicals, the President's
faith-based foreign policy brings to fruition a decade-long effort to
link their vision for international human rights, religious freedom,
democracy, free trade, and public health directly with the executive
branch of the federal government."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die link werk [boodskap #92928 is 'n antwoord op boodskap #92810] |
Ma., 17 Mei 2004 08:06  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
On Sun, 16 May 2004 10:13:28 GMT, "koos" wrote:
> het jy ook uitgevind dat die nick berg in 2000 paaie gekruis het met
> zacarias moussaoui wat aangekla is in verband met die aanvalle van 11 sept
> 2001? moussaoui het nick se rekenaar geleen en ook nick se epos adres
> gebruik.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c8265b$3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - ek het gaan uitvind. Dis nog erger...
>> "Max" wrote in message
>> news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te
>> ruil
>>> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>>>
>>> Laat jou dink né?
>>>
>>> Max____________________________
>
|
|
|
|