|
|
|
|
|
|
| Re: ghosts?" [boodskap #92694 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Sa., 08 Mei 2004 06:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uitdaging aanvaar. Net omdat ek nie van sy regse sienswyses hou nie.
Frikkie, jy is uitgedaag.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ghosts?" [boodskap #92746 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Ma., 10 Mei 2004 12:44  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Tot jy ook bietjie met die tyd meegaan, staan ek aan Pikkie se kant!!!
Max____________________________