| Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92511] |
Do., 29 April 2004 12:35  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Cool Smithy P" skryf
> Raspoetin
Moreaand gaan ek na 'n Toronto-opvoering
van Mamma Mia, wat saamgestel is uit liedere
van Abba. Een van die bekendste liedere van
Abba is natuurlik die een oor Rasputin. Word
Mamma Mia ook in SA opgevoer?
Ek gaan bietjie onder druk na Mamma Mia.
Onder druk van een van ons kinders, wat die
ding nou vir die vierde keer gaan sien. Ek hou
nie eintlik van musicals nie. Ons gaan eintlik
na Toronto om die Kalachakra by te woon
wat deur die Dalai Lama gelei word. Dit is
'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
periodiek gedoen om vrede in die wêreld
te bevorder. So as ek nou vir 'n halfdosyn
dae van die toneel verdwyn, dan is die kat
weg en die muise kan maar speel. Al die
closet kakiepraters kan maar lostrek en hulle
geliefde Engels gebruik.
Tant Hessie van Tibet.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92552 is 'n antwoord op boodskap #92511] |
Sa., 01 Mei 2004 16:01  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om van jou en joui kind se kak te hoor.
Wat de fel het dit elk geval met ons / my te doen wat jy wil gaan of
wil doen....
On Thu, 29 Apr 2004 12:35:59 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Moreaand gaan ek na 'n Toronto-opvoering
> van Mamma Mia, wat saamgestel is uit liedere
> van Abba. Een van die bekendste liedere van
> Abba is natuurlik die een oor Rasputin. Word
> Mamma Mia ook in SA opgevoer?
>
> Ek gaan bietjie onder druk na Mamma Mia.
> Onder druk van een van ons kinders, wat die
> ding nou vir die vierde keer gaan sien. Ek hou
> nie eintlik van musicals nie. Ons gaan eintlik
> na Toronto om die Kalachakra by te woon
> wat deur die Dalai Lama gelei word. Dit is
> 'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
> periodiek gedoen om vrede in die wêreld
> te bevorder. So as ek nou vir 'n halfdosyn
> dae van die toneel verdwyn, dan is die kat
> weg en die muise kan maar speel. Al die
> closet kakiepraters kan maar lostrek en hulle
> geliefde Engels gebruik.
>
> Tant Hessie van Tibet.
>
|
|
|
|