| Inglesias [boodskap #92358] |
Ma., 26 April 2004 04:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou - sy is
glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Inglesias [boodskap #92369 is 'n antwoord op boodskap #92363] |
Ma., 26 April 2004 07:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie Julio van wie ons praat nie.
Wat is jou probleem met die oudste professie?
--
Annette
"gm" skryf in boodskap news:VoCdnXugGdU2NBHdRVn-vw@is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
sy
> is
>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>> --
>> Annette
>>
> Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?
>
> Gerard
>
|
|
|
|
| Re: Inglesias [boodskap #92372 is 'n antwoord op boodskap #92367] |
Ma., 26 April 2004 07:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis vir die manne om na te kyk terwyl die dames oor Enrique swymel:))
--
Annette
)
"Suidwester" skryf in boodskap news:408caf16.0@news1.mweb.co.za...
> Kournikova is altyd 'n bargain............
> "Annette" wrote in message
> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
sy
> is
>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Inglesias [boodskap #92409 is 'n antwoord op boodskap #92369] |
Di., 27 April 2004 05:32  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Die oudste professie is bioloog, Adam het gekom om de diere name te gee.
Die oudste beroep vir vroue is huisvrou. Ken jou Bybel !
Gerard
"Annette" skryf in boodskap news:c6ifci$2r6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is nie Julio van wie ons praat nie.
> Wat is jou probleem met die oudste professie?
>
> --
> Annette
> "gm" wrote in message
> news:VoCdnXugGdU2NBHdRVn-vw@is.co.za...
>> "Annette" wrote in message
>> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
> sy
>> is
>>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>>> --
>>> Annette
>>>
>> Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?
>>
>> Gerard
>>
>
|
|
|
|