|
|
| Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92361 is 'n antwoord op boodskap #92356] |
Ma., 26 April 2004 05:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c6i1fm$7k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
> genooi?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92371 is 'n antwoord op boodskap #92366] |
Ma., 26 April 2004 07:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dis 'n kwessie van brei een, glip een - nie die nuwe leier of die
afgesette leier van Haïti is genooi nie - en dit nadat Mbeki die enigste
leier was wat hulle feesvierings bygebring het.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:408caee7.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is tog sekerlik 'n bekende feit dat die swart Afrikane Mugabe as 'n held
> beskou en geensins sy optrede in Zim veroordeel nie? Hoekom dan sal hulle
> hom nie nooi nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c6i7gl$inl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
>> omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c6i1fm$7k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
>>> genooi?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92536 is 'n antwoord op boodskap #92418] |
Vr., 30 April 2004 15:13  |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Ek lees die naweek 'n berig van Emil Apollus in die Windhoek Observer oor
> die verkiesingsprobleme met die storie dat Sam Nujoma jou gesê het dat hy
> gaan uittree en daar nou 'n nuwe president gevind sal moet word en dat die
> uittredende president darem self sy eie man het wat hy wil hê nou moet
> president word want hulle moet mos darem saam leef in die nuwe paleis van
> N$1 biljoen wat nou in aanbou is!
http://www.news24.com/News24/Africa/News/0,,2-11-1447_152011 1,00.html
Harare - Namibia is ready to help defend Zimbabwe militarily if it is
attacked by "imperialists", President Sam Nujoma was reported as
saying on Friday.
"We want to tell colonialists that we are ready 24 hours if they dare
attack any of our countries, they will meet us here," Nujoma was
quoted as saying by the state-owned Herald and Chronicle.
"We should never again allow Africa to fall into the hands of
imperialists. This is our land, we have no other land. Therefore we
have resolved to continue fighting whether the colonialists want it or
not," Nujoma was quoted as saying.
Nujoma was in Zimbabwe's second city of Bulawayo to officially open an
annual international trade exhibition.
Fight side by side
"Namibian forces, he said, would fight side by side with their
Zimbabwean counterparts as they did in the Democratic Republic of
Congo if colonialists attacked Zimbabwe," both newspapers quoted
Nujoma as saying.
Zimbabwe has in recent years slid deeper into isolation with sanctions
slapped on its leadership by the United States and the European Union
over alleged rights abuses.
President Robert Mugabe says he has become a victim of British
neo-colonialist tendencies after he embarked in 2000 on a
controversial land reform program in which farms from whites of mainly
British descent were seized and given to landless blacks.
Mugabe told Nujoma that his government was ready to share with
Namibia, its "experiences and expertise in the areas of land planning,
land evaluation and redisribution, as well as land tenure, land use
and estate management", the newspapers said.
Six Zimbabwean land experts went to Namibia early this month to
evaluate expropriated land and assist Windhoek's farmland reform
programme.
Edited by Trisha Shannon
> .... Apollus is self 'n oud-Swapo wat in
> gevangenisskap was vir sy politieke bedrywighede, maar nou so 'n bietjie
> ontnugter is deur die werklikheid van 'n Swapo-regering. Dis interessant
> om te lees dat hy reken die konstitusie van 'n nuwe land is net daar om die
> blankes te sus en nie die papier werd is waarop dit geskryf word nie.
> Oral in Afrika word konstitusies gewysig en steeds bly ons blankes glo aan
> die goeie bedoelings van die swart meerderheid!
Die "Grondwette" is juis opgestel, om mense te fnuik. Soort van 'n
teaterstuk
> Hoe lank die blankes
> verduur gaan word in Afrika, gaan alles afhang van hoe lank hulle nog
> bruikbaar is vir die swart regering. Dit kan mos net nie anders nie, want
> hoe verduidelik jy dat die swart regering kan wegkom met groter
> werkloosheid, hoër misdaad en algemene swak bestuur en steeds stem die swart
> massas vir hulle?
> "Jonas" wrote in message
> news:c6j24j$o3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - van Haiti gepraat - ek dink die tafel is gedek dat die ou (wat
>> klaarblyklik verdink word van o.a. geldwassery) nou hom hier sal kom
>> tuismaak - natuurlik daar in die skone Kaap...
>>
>>
|
|
|
|