| Die R300 [boodskap #92250] |
Wo., 21 April 2004 13:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
betaal om iets te skryf om mens af te sit?
Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
misterie.
--
Annette
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92251 is 'n antwoord op boodskap #92250] |
Wo., 21 April 2004 14:49   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Yep. Die Kaap is n lewensgevaarlike plek.
On Wed, 21 Apr 2004 15:53:53 +0200, "Annette" wrote:
> Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
> veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
> Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
> en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
> betaal om iets te skryf om mens af te sit?
> Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
> geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
> nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
> is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
> gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
> misterie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92254 is 'n antwoord op boodskap #92250] |
Wo., 21 April 2004 15:09   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
En soek joernaliste nie vir jou sensasie nie! Gaan kuier bietjie in
Pretoria en die mense vertel jou jou lewe is nie veilig in die middestad nie
en jou kar gaan feitlik onmiddellik gesteel word. Kom ons daar, dan ry ek
die middestad kruis en dwars, vensters oop en het nog g'n niks van die
gemors gesien nie. Dalk is dit miskien die songebrande stuk mens wat hulle
afskrik met sy wrede bakkie?
"Annette" skryf in boodskap news:c65vfr$sbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
> veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
> Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
> en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
> betaal om iets te skryf om mens af te sit?
> Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
> geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
> nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
> is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
> gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
> misterie.
>
>
> --
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92268 is 'n antwoord op boodskap #92267] |
Do., 22 April 2004 13:50   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 22 Apr 2004 14:57:52 +0200, "Suidwester" wrote:
> Ja, dis seker ook maklik om te praat? Hier sit ons in die vrede en
> kritiseer, maar dit moet maar moeilik wees in van SA se stede waar die
> misdaad maar erg kan wees? Dit lyk maar net of die mense wegbly agv die
> misdaad en op die ou end los hulle 'n area vir ander elemente om te maak wat
> hulle wil. So wen misdaad!
Daar is beslis meer misdaad as se nou maar in die vroee jare 80.
Daar is ook n rasse-element by.
In die vroee jare 80 was dit gevaarliker in die oorweldigend wit
Hillbrow vir swartmense as vir witmense, hoewel ek ook maar reguit
voor my gekyk het laataand as die fliek uitkom en op pad na jou kar
toe peul n klomp dronk Hells Angels uit die pub.
Nou is dit gevaarliker in n oorweldigend swart Hillbrow vir witmense.
Maar daar is meer werkloosheid en armoede in die mix deesdae wat
misdaad beslis meer maak.
Maar ek hou nog van Jhb.
Die opwinding van n werklike wereldstad is steeds amper tasbaar. Daar
is hope wonderlike restaurants. Seker die meeste boekwinkels in een SA
stad (hoewel nie een naastenby so goed is soos boekwinkels in die VSA
nie).
Die flieks wys eerste en op baie plekke hier en live rock-musiek is
net om die draai, in die meeste gevalle die beste bands in SA.
Wil jy Arno Carstens live sien? Hang aan, hy sal een van die dae
iewers speel. Al die jong punk, rock en kwaito- of watter bands ookal
speel gereeld in klubs in die omgewing.
So twee jaar gelede het Dave Mathews van die Dave Mathews Band (hy kom
oorspronklik van Jhb) skielik op die verhoog van die jazz klub die
Baseline in Melville gestap en die mense in die klub n moerse show
gegee.
Die Cats (ha, ha!!) en die Bull speel net om die draai en as enige
oorsese rugby of krieketspan hier toer sal ten minste een toets in
gauteng wees.
Dis die soort goed wat jy net in n groot stad kry. Net soos hoe"r
misdaadvlakke wat jy ook net in n groot stad kry.
Behalwe nou vir plekke soos Peddi wat loshande die kakste plek in SA
is.
|
|
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92270 is 'n antwoord op boodskap #92268] |
Do., 22 April 2004 15:42   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet met jou saamstem in die dat Jhb 'n stad is wat lewe. Besigheid
daar is ook die beste want dis waar al die voorraad aangehou en/of
vervaardig word. Ek gun jou jou stad, maar ek self is 'n woestynmens.
Ek soek nie daai gejoeg nie en hoe minder mense ek op 'n dag sien, hoe
ligter my siel. As ek deesdae in een van julle groot stede kom, is ek al
benoud binne die eerste dag......jinne, Windhoek is nie so groot nie en ek
hou nie maklik langer as twee dae daar nie! Die mense druk my. Die lang
broek en ordentlike skoene druk my..........is maar ploert!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jsif80hg7bo0k8gio3lnc459l1oa8kds7o@4ax.com...
> On Thu, 22 Apr 2004 14:57:52 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> en
>> kritiseer, maar dit moet maar moeilik wees in van SA se stede waar die
>> misdaad maar erg kan wees? Dit lyk maar net of die mense wegbly agv die
>> misdaad en op die ou end los hulle 'n area vir ander elemente om te maak wat
>> hulle wil. So wen misdaad!
>
> Daar is beslis meer misdaad as se nou maar in die vroee jare 80.
> Daar is ook n rasse-element by.
> In die vroee jare 80 was dit gevaarliker in die oorweldigend wit
> Hillbrow vir swartmense as vir witmense, hoewel ek ook maar reguit
> voor my gekyk het laataand as die fliek uitkom en op pad na jou kar
> toe peul n klomp dronk Hells Angels uit die pub.
> Nou is dit gevaarliker in n oorweldigend swart Hillbrow vir witmense.
>
> Maar daar is meer werkloosheid en armoede in die mix deesdae wat
> misdaad beslis meer maak.
>
> Maar ek hou nog van Jhb.
>
> Die opwinding van n werklike wereldstad is steeds amper tasbaar. Daar
> is hope wonderlike restaurants. Seker die meeste boekwinkels in een SA
> stad (hoewel nie een naastenby so goed is soos boekwinkels in die VSA
> nie).
> Die flieks wys eerste en op baie plekke hier en live rock-musiek is
> net om die draai, in die meeste gevalle die beste bands in SA.
>
> Wil jy Arno Carstens live sien? Hang aan, hy sal een van die dae
> iewers speel. Al die jong punk, rock en kwaito- of watter bands ookal
> speel gereeld in klubs in die omgewing.
>
> So twee jaar gelede het Dave Mathews van die Dave Mathews Band (hy kom
> oorspronklik van Jhb) skielik op die verhoog van die jazz klub die
> Baseline in Melville gestap en die mense in die klub n moerse show
> gegee.
>
> Die Cats (ha, ha!!) en die Bull speel net om die draai en as enige
> oorsese rugby of krieketspan hier toer sal ten minste een toets in
> gauteng wees.
>
> Dis die soort goed wat jy net in n groot stad kry. Net soos hoe"r
> misdaadvlakke wat jy ook net in n groot stad kry.
>
> Behalwe nou vir plekke soos Peddi wat loshande die kakste plek in SA
> is.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92312 is 'n antwoord op boodskap #92310] |
Sa., 24 April 2004 03:47   |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Goed Gloudina en Ferdi. Dis was die verkeerde woordkeuse om te sê die
Afrikaner se ruggraat is gebreek. Ek wil eerder sê dis bitter jammer vir my
dat die era van blanke bewind verby is. Die rede:
As die witman en swartman in elke opsig gelyk is (soos verkondig word),
waarom die wêreldwye tendens onder die swarte om te moor, te steel, te vrek
van honger en om af te breek? Rassisme is deesdae erger as pes. Blankes mag
nie eers 'n kleurtjie daarvan toon nie. Swart mislukking word toegeskryf aan
wit rassisme. Daar is natuurlik uitsonderings onder wit en swartmense. Ek sê
nie dat apartheid reg was nie, maar ek glo dat dit gedoen was deur blankes
vir hulle eie behoud (neem jy hulle kwalik), en ek persoonlik het BAIE
voordeel daaruit geput. Ek was trots daarop om te sê dat die mense wie lank
terug aan bewind was mense was met wie ek myself wou vereenselfwig. Nou is
dit nie meer die geval nie, en daarom was dit vir my beter om te emmigreer.
Blanke heerskappy is weggeneem deur 'n getalle oorwig. Ons het nie 'n sê
gehad nie. Maak nie saak wie JA of NEE in die 1992 referendum gestem het
nie, dit sou GEEN verskil gemaak het nie. Ek kan nie myself indink dat SA
weer die ekonomiese opbloei van die 60's sal beleef nie. Dis hoekom ek gesê
het die blanke se ruggraat is gebreek
Ek wil nie deel daarvan wees nie. Nieu Seeland is alles behalwe perfek, maar
ten minste is 'n paar van my probleme uitgeskakel. As jy dink ek sit hier en
grynslag en lekkerkry oor die situasie in SA, maak jy 'n fout.
Spencer
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die R300 [boodskap #92392 is 'n antwoord op boodskap #92312] |
Ma., 26 April 2004 15:42   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 24 Apr 2004 15:47:20 +1200, "Spencer" wrote:
> Goed Gloudina en Ferdi. Dis was die verkeerde woordkeuse om te sê die
> Afrikaner se ruggraat is gebreek. Ek wil eerder sê dis bitter jammer vir my
> dat die era van blanke bewind verby is.
A! Nou praat jy reguit.
Koel. Dit kan ek respekteer.
Ek verskil, maar eerlikheid is great.
Die rede:
>
> As die witman en swartman in elke opsig gelyk is (soos verkondig word),
> waarom die wêrelwye tendens onder die swarte om te moor, te steel, te vrek
> van honger en om af te breek? Rassisme is deesdae erger as pes. Blankes mag
> nie eers 'n kleurtjie daarvan toon nie. Swart mislukking word toegeskryf aan
> wit rassisme. Daar is natuurlik uitsonderings onder wit en swartmense. Ek sê
> nie dat apartheid reg was nie, maar ek glo dat dit gedoen was deur blankes
> vir hulle eie behoud (neem jy hulle kwalik), en ek persoonlik het BAIE
> voordeel daaruit geput. Ek was trots daarop om te sê dat die mense wie lank
> terug aan bewind was mense was met wie ek myself wou vereenselfwig. Nou is
> dit nie meer die geval nie, en daarom was dit vir my beter om te emmigreer.
> Blanke heerskappy is weggeneem deur 'n getalle oorwig. Ons het nie 'n sê
> gehad nie. Maak nie saak wie JA of NEE in die 1992 referendum gestem het
> nie, dit sou GEEN verskil gemaak het nie. Ek kan nie myself indink dat SA
> weer die ekonomiese opbloei van die 60's sal beleef nie. Dis hoekom ek gesê
> het die blanke se ruggraat is gebreek
>
> Ek wil nie deel daarvan wees nie. Nieu Seeland is alles behalwe perfek, maar
> ten minste is 'n paar van my probleme uitgeskakel. As jy dink ek sit hier en
> grynslag en lekkerkry oor die situasie in SA, maak jy 'n fout.
Jy oorreageer en jy mis 'n moerse great nasionale debat wat veral
onder die jeug plaasvind.
En jy sal seker verbaas wees om te hoor hoeveel SWART kinders verwerp
hul mede swart skoliere wat wil argumenteer, byvoorbeeld, dat
Afrikaners "nie Africans kan wees nie".
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|