| Charlize [boodskap #92237] |
Wo., 21 April 2004 05:52  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
kom ?
Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
Ek het nogal 'n redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
nie mooi nie. 'n vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #92239 is 'n antwoord op boodskap #92237] |
Wo., 21 April 2004 07:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jaloesie was nog nooit 'n mooi ding om te sien nie - so waaroor is jy
ongelukkig nou eintlik? Om dat sy nie volgens jou standaarde mooi is nie,
omdat daar oor haar 'n bohaai gemaak word of omdat sy tatoeermerke het?
Ten minste het sy haar Afrikaanse naam en van behou vir Hollywood, wat nie
gesê kan word vir die Nederlanders nie.
--
Annette
"gm" skryf in boodskap news:StednXJQGeGpkRvdRVn-vA@is.co.za...
> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
> My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
> kom ?
> Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
> Ek het nogal n' redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
> nie mooi nie. n' vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #92272 is 'n antwoord op boodskap #92263] |
Do., 22 April 2004 17:40  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
MET ANNER WOORDE JY IS F*KKEN JAMMER
shoe, kyk hoe skree ek nou hulle sal my tot in kanada hoor
"Jonas" skryf in boodskap news:c67dim$3hg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - natuurlik is jy reg. Ek vra nederig om verskoning - toe ek dit
> geskryf het, het ek reeds getwyfel. Weereens, baie, baie jammer.... (So 'n
> Casper de Vries'se jammer...)
>
|
|
|
|