|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Soek na kontrakte [boodskap #92477 is 'n antwoord op boodskap #92454] |
Wo., 28 April 2004 21:17  |
Claymor
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
Lol, as jy die ware toedrag van sake weet in Suid Afrika sal jy banger as
bang wees... ek gee 10% kommissie as jy vir my kontrakte bring en ek dit
aanvaar...
"Max" skryf in boodskap news:408f6f71$0$36169$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Fokkit maar dis duur! G'n wonder ek weet niks van julle af nie... Betaal
> julle kommisie aan die media? As hulle die mense bang genoeg praat, kry
> julle besigheid!
>
> Max____________________________
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c6mcpr$51p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lol, dit is eindelik waar jy dit verkeerd het. Almal in Suid-Afrika het 'n
>> lyfwag nodig. Vra jou plaaslike SAPD tak om jou die werklike
>> misdaadstatistieke in jou area te wys as hulle nog die betekenis van die
>> woord eerlik ken.
>> Min mense in Suid-Afrika is werklik op hoogte van wat 'n lyfwag is, veral
>> met al die ex SAPD lede wat dink hulle is lyfwagte en dit impakteer
> negatief
>> op die industrie. Die pseudo lyfwagte werk vir belaglike lae tariewe, maar
>> as die skote begin klap hardloop hulle weg.
>> Ek werk vir wie ook al my kan bekostig, vir solank ons met mekaar oor die
>> weg kan kom en ek bereid is om die persoon op te pas. Ek pas bevoorbeeld
> nie
>> misdadigers of terroriste op nie.
>> My minimum tarief begin by R1 000,00 per dag. As jy kyk na my opleiding en
>> ondervindingsvlakke asook die koste van my toerusting en die vereistes van
>> my beroep is dit goedkoop.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:408e2feb$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Die feit dat jy sonder werk sit is eintlik 'n goeie teken. Nee ek
>> verlekker
>>> my nie in jou penarie nie, maar dis goed om te weet dat mense nie almal
>>> bodyguards hoef te hê nie...
>>>
>>> Pas jy celebrities op, of pas jy banggatte op?
>>>
>>> Wat kos jy? Of iemand soos jy?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Claymor" wrote in message
>>> news:c641ne$8tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>>>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek
doen
>> ook
>>>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|