| Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92180] |
Ma., 19 April 2004 08:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
Wie is eintlik die dommes?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92329 is 'n antwoord op boodskap #92180] |
Sa., 24 April 2004 15:04  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom hy nou nie meer "kortbroek" is nie, maar " sonder broek".
On Mon, 19 Apr 2004 10:31:05 +0200, "Annette" wrote:
> Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
> het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
> Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
> en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
> Wie is eintlik die dommes?
|
|
|
|