| Volkspele [boodskap #92092] |
Di., 13 April 2004 15:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle is die hoofrede hoekom volkspele uitsterf? Is dit omdat
dieselfde outydse liedjies heeltyd gespeel word? Is dit die verspotte klere?
Is dit die ge-ykte danspassies? Is dit nie tyd dat volkspele gemoderniseer
word sodat mense dit kan dans op ons nuwe lekker Afrikaanse musiek nie?
As die Amerikaners Line Dancing en Square Dancing kan hê, dan kan ons Ring
Dancing ons eie maak!
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Volkspele [boodskap #92136 is 'n antwoord op boodskap #92116] |
Vr., 16 April 2004 03:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Skeppende Nuwe Kultuur gepraat - vandag is Nasionale Rondborsdag!!
Haal uit en wys dames - moet julle nie steur aan die hygende en opgewonde
manne nie:))
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:407e7b27$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe kultuur.
>
> Max____________________________
>
> "PietHein" wrote in message
> news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
>> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>>
>> "Koot" schreef in bericht
>> :
>>
>>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit
> geword
>>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk
> asof
>>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>>> vies. Toe hou ek op.
>>>>
>> --
>> PietHein
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Volkspele [boodskap #92168 is 'n antwoord op boodskap #92136] |
Sa., 17 April 2004 16:54  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hmmm! By die rugby het hulle behoorlik uitgehang! Pragtig. Daar was
'n paar wat dit liewers nie moes doen nie, maar baie wat heel meer suksesvol
as die rugby was!
Annette skryf in boodskap news:c5nlvs$dvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Skeppende Nuwe Kultuur gepraat - vandag is Nasionale Rondborsdag!!
> Haal uit en wys dames - moet julle nie steur aan die hygende en opgewonde
> manne nie:))
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:407e7b27$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe
> kultuur.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
>>> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>>>
>>> "Koot" schreef in bericht
>>> :
>>>
>>>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit
>> geword
>>>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk
>> asof
>>>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>>>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>>>> vies. Toe hou ek op.
>>>> >
>>> --
>>> PietHein
>>>
>>
>
|
|
|
|