| Mugabe [boodskap #91836] |
Wo., 31 Maart 2004 07:35  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my dit het by julle almal verbygegaan, of stel julle nie meer belang in
die man nie? Hy het pas vir homself iets soos 'n 256% verhoging gegee
terwyl sy mense vrek van die honger.
|
|
|
|
| Re: Mugabe [boodskap #91838 is 'n antwoord op boodskap #91836] |
Wo., 31 Maart 2004 07:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ons het gesien, maar is nie meer verbaas nie:))
Wat ek wel oor wil praat is die klaarblyklike "oorwinning" van sy party in
'n tussenverkiesing, wat sy party glo nader laat beweeg na 'n 2/3
meerderheid sodat hulle die konstitusie kan laat verander.
Ek wonder net vir wat? Hulle handhaaf in elk geval nie wat in die
konstitusie sou bestaan aangaande menseregte en wat die staat voor behoort
te sorg nie.
--
Annette
> Lyk my dit het by julle almal verbygegaan, of stel julle nie meer belang in
> die man nie? Hy het pas vir homself iets soos 'n 256% verhoging gegee
> terwyl sy mense vrek van die honger.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe [boodskap #91874 is 'n antwoord op boodskap #91842] |
Do., 01 April 2004 06:09   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Foei ou antie, hoe kan die apartheidsvarke hul eie party skaak? Ja, hulle
het apartheid bedryf en afsonderlike ontwikkeling voorgestaan sodat elke
bevolkingsgroep sy eie heil kon uitwerk onder 'n groter bestel. In die
proses was die ekonomie sterk en was werkloosheid duidende kere minder as
wat dit vandag is. Dat die wit man bevoordeel was, is 'n feit, maar in die
proses is geleenthede probeer skep vir die gewone swart mense wat hulle nie
kon benut nie. Misdaad is in toom gehou.....
O, ek erken dat dit een moerse fout was. Dit is eenvoudig net nie in
die kultuur van swart Afrika om van 'n onderdaanse-kultuur af op te styg na
een van eie toekomsbepaling toe nie. Vandag, na 10 jaar van demokrasie vir
SA, is die bewyse tog duidelik. Daar is ongelooflike werkloosheid en een
van die hoogste misdaadsyfers ter wêreld. As dit vir jou tekens is van 'n
suksesvolle regering, ou antie, wys vir my dat jy nog nie eintlik veel
gevorder het van jou dae uit Marchand nie......gediggiegraad ten spyt.
Feite van Afrika is egter dat die swart meerderheidkieser die regering
demokraties oorgeneem het, maar daarna, word hierdie kieser met emosie aan't
stemme gehou terwyl die amptenare in die magsposisies blatant die sisteem
manupileer om te sorg dat hulle aan bewind sal bly. Mal Bob is 'n
uitstekende voorbeeld hiervan en onse Sam is vinnig op pad soontoe met sy
paleis van R1 biljoen, sy vliegtuie en rondjaag konvooie.....om niks te sê
van die konstitusiewysigings om ekstra termyne aan bewind te wees nie!
Dus, politiek is 'n magspel en die sterkste wen. Dit is net idiote wat
werklik glo aan die ideologiese twak wat die politici verkoop.....
"@rogers.com" wrote in message
news:doBac.9061$JO6.3162@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Ja-nee jong, ou Suidwester. Onthou jy nog die goeie
> ou dae toe die Nasionale Party ( geskaak deur die
> apartheidsvarke) vir meer as veertig jaar die enigste
> party was wat aan bewind was, en hoe hulle met
> die reëls en regulasies geknoei het om hierdie
> diktatorskap te bereik?
> Maar, ek vergeet, mens kon SA gedurende daardie
> tyd nie 'n demokrasie noem nie. Meer as tagtig persent
> van die bevolking het geen stemreg gehad nie.
>
> Tant Hessie van die Namib
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe [boodskap #91881 is 'n antwoord op boodskap #91880] |
Do., 01 April 2004 07:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Jitte!!! Almal wat jonger as 40 is, is in grooooooot moeilikheid:))
--
Annette
> Weereens baie dankie daarvoor.
>
> Max - een van die nageslag.
> ____________________________
>
> "@rogers.com"
>
>> En die bed
>> wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
>> het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
>> die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
>> kon jy verwag?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mugabe [boodskap #91892 is 'n antwoord op boodskap #91873] |
Do., 01 April 2004 10:57  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Anti - die ekonomie waarop jy en die ANC roem is te wyte aan die strukture
wat deur hulle blanke onderdrukkers geskep is. As dit nie daarvoor was nie,
was hulle maar net nog 'n Afrika-regering.
|
|
|
|