Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My bedenkings oor Israël
| My bedenkings oor Israël [boodskap #91779] |
Ma., 29 Maart 2004 19:01  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek het my agterdog oor die teenwoordige situasie in die wêreld..
Daar het nou in Spanje onlangs weer 200 dooies geval deur 'n
terroristiese Moslimaanlag. In Frankryk lê hulle bomme onder die
treinspoor. Ons het die aanslag in Marokko gehad teen die Joodse
sinagoge en die aanslag op die Twin Towers in New York 'n paar jare
gelede. Dan ook nog die aanslag op die Amerikaanse ambassade in Kenia.
Ensovoorts, ensovoorts. En die rede vir hierdie is almal: Israël en
die Palestyne. Hierdie is die groot probleem!
Dis almal afdreiging deur die Arabiere vir die westerse wêreld omdat
ons in die verlede so stom gewees het om die Sionisme van die Jode te
steun en om die Joodse staat te laat onstaan.
Maar dis nou wel duidelik dat die Jode self nie so netjies gewees het
teenoor die Palestyne nie en dis nou net wat die Europeërs begin
insien die dag van vandag. En ook die Amerikane het teenwoordig hulle
twyfels.
Dit sou kan beteken dat wellig die Jode self vroeg of laat die steun
van die Westerse lande gaan verloor en dat hulle dan in dieselfde
situasie gaan teregkom as die Palestyne. Derhalwe sal ons dan moet
rekening hou, nie meer met die terrorisme van die Palestyne nie, maar
met die terrorisme van die Jode!!!! Dis heeltemal nie so onmoontik nie
want watter een was nou uiteindelik verantwoordelik vir die ontstaan
van die Sionisme? Eerst Europa en dan die U.S.!
Dus ook die Jode sou bomme kan plaas in die Westerse kontreie! Ja, as
hulle self uiteindelijk ook met die rug teen die muur staan kan hulle
dieselfde tegniek van die Arabiere uitprobeer. As die Jode sou sê
Europa en Amerika is verantwoordelik vir hulle miserie dan sou hulle
eintlik ook nog reg wees!!!
Die enigste verskil is dan dat die Palestyne slegs TNT het om bomme te
maak maar die Israëliete het 600 atoombomme klaar wat miskien met net
soveel vuurpyle kan afgeskiet word op die Europese hoofstede. Daarmee
kan hulle in Europa net soveel dooies maak as dat hulle mense verloor
het in die Duitse konsentrasiekampe gedurende die 2de Wêreldoorlog..
Ek vind die Westere wêreld bevind se eie nou momenteel in 'n moeilike
tyd!
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91781 is 'n antwoord op boodskap #91779] |
Ma., 29 Maart 2004 20:52   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie baie rassistiese idees nie, maar ek is nou net mooi gatvol vir
die Jode en ander rasegte-en baster-arabiere wat net een ding in hulle koppe
het naamlik wraak en weerwraak. Ek skiet een van jou ouens, jy bliksem twee
van my kinders, jy verkrag my vrou, ek gooi 'n bom op jou ouma, jy klap my ,
ek moer jou, jy vloek my, ek skiet jou hond dood, mens sou sweer dis 'n
fokken skaakspel .
Soois die duiwelsadvokaat
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:79qg605smo9k75168084kj686gq1p2miuc@4ax.com...
> Ek het my agterdog oor die teenwoordige situasie in die wêreld..
> Daar het nou in Spanje onlangs weer 200 dooies geval deur 'n
> terroristiese Moslimaanlag. In Frankryk lê hulle bomme onder die
> treinspoor. Ons het die aanslag in Marokko gehad teen die Joodse
> sinagoge en die aanslag op die Twin Towers in New York 'n paar jare
> gelede. Dan ook nog die aanslag op die Amerikaanse ambassade in Kenia.
> Ensovoorts, ensovoorts. En die rede vir hierdie is almal: Israël en
> die Palestyne. Hierdie is die groot probleem!
> Dis almal afdreiging deur die Arabiere vir die westerse wêreld omdat
> ons in die verlede so stom gewees het om die Sionisme van die Jode te
> steun en om die Joodse staat te laat onstaan.
> Maar dis nou wel duidelik dat die Jode self nie so netjies gewees het
> teenoor die Palestyne nie en dis nou net wat die Europeërs begin
> insien die dag van vandag. En ook die Amerikane het teenwoordig hulle
> twyfels.
> Dit sou kan beteken dat wellig die Jode self vroeg of laat die steun
> van die Westerse lande gaan verloor en dat hulle dan in dieselfde
> situasie gaan teregkom as die Palestyne. Derhalwe sal ons dan moet
> rekening hou, nie meer met die terrorisme van die Palestyne nie, maar
> met die terrorisme van die Jode!!!! Dis heeltemal nie so onmoontik nie
> want watter een was nou uiteindelik verantwoordelik vir die ontstaan
> van die Sionisme? Eerst Europa en dan die U.S.!
> Dus ook die Jode sou bomme kan plaas in die Westerse kontreie! Ja, as
> hulle self uiteindelijk ook met die rug teen die muur staan kan hulle
> dieselfde tegniek van die Arabiere uitprobeer. As die Jode sou sê
> Europa en Amerika is verantwoordelik vir hulle miserie dan sou hulle
> eintlik ook nog reg wees!!!
> Die enigste verskil is dan dat die Palestyne slegs TNT het om bomme te
> maak maar die Israëliete het 600 atoombomme klaar wat miskien met net
> soveel vuurpyle kan afgeskiet word op die Europese hoofstede. Daarmee
> kan hulle in Europa net soveel dooies maak as dat hulle mense verloor
> het in die Duitse konsentrasiekampe gedurende die 2de Wêreldoorlog..
> Ek vind die Westere wêreld bevind se eie nou momenteel in 'n moeilike
> tyd!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91820 is 'n antwoord op boodskap #91810] |
Di., 30 Maart 2004 17:36   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Mar 2004 14:09:33 +0200, "Jonas" wrote:
> Sterrekyker en die ander manne.
> Die Jode mag dalk 'n probleem wees - maar 'n groter probleem is die Muslims.
> Miskien moet ons 'n onderskeid tref tussen die 2 probleme. M.i. tree die
> Jode bloot op as katalisator - m.a.w. die Muslim-probleem manifesteer bloot
> vinniger. En as julle dink die Muslim-probleem gaan verdwyn bloot deur
> inskiklik te raak, dink gerus weer. Die fundamentaliste sien nie slegs die
> Jode as 'n probleem nie - maar wel die westerse samelewing.
> Fokus 'n bietjie sterker op die Muslim-probleem - want dit is waar die
> wortel van die kwaad gesetel is.
> 100 Miljoen Muslims in Wes-Europa - die Europeërs het hulself 'n lat gepluk
> wat hulle nog baie slae gaan gee.
>
Kyk, Jonas, ek waardeer jou getuienis. Maar ek staan op die punt dat
ek die Palestyne 'n punt moet gee vir hulle geveg teen die Jode. As
hulle verkeerd is dan dink ek: dis nie moontlik dat 'n ganse volk dit
meer as 'n generasie kan volhou om te stry teen die Jode nie. Wat die
Jode in Israël het uitgespook was 'n onreg! Hulle het nie die reg
gehad om te sê: na 2000 jaar is die land terug van ons! As ander mense
daar bykans 2000 jaar lewe sonder om een enkele Jood gesien te hê dan
dink ek daardie mense kan tereg sê: hierdie land is van ons en dis nie
meer van die Jode nie! Die Westerse lande het fout gedoen en hulle
moet die Palestyne laat terugkom in hulle eie land. Die verdrywing van
die Palestyne uit hulle eie land was 'n groot onregmatigheid. Wis jy
byvoorbeeld dat
-Die bevolking in Palestina was einde 1947 - begin 1948 groot
1.912.000 inwoners, daarvan was 1.303.887 Palestyne (of 68,1 % van die
bevolking) wat 93 % van de grond in besit gehad het
En:
-in 1945 had ieder Palestijn gemiddeld 1,9 ha landbougrond tot sy eie
beskikking; in 1949 was dit al gedaal tot 0,35 ha en vandag het hulle
nog slegs 0,07 ha per capita.
Ek vind daar is niemand meer wat kan sê daar het nie 'n
onregtverdigheid geskied nie!
Baie groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91821 is 'n antwoord op boodskap #91818] |
Di., 30 Maart 2004 17:53   |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Ooral waar moslems sit is er probleme!Die aanslag in Madrid was nie die werk
nie van Palestyne,die bende van Bin Laden is nie Palestyne,hulle gebruik dit
alleen as voorwensel om die Westerse wêreld aan te val,hulle kry hier geld
kos en inwoon maar hulle byt in die hand wat hulle ete verskaf.Daar is maar
één oplossing,nl.skop die moslems buite,hulle teel hier as konyne,gaan op
pensioen terug naar Marroko en trek nog pensioen as hulle al jare dood is.
"PietHein" <hdrsj-...@hotmail.com> schreef in bericht news:6iz9itd9yaudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
> Sterrenkijker <strand...@skynet.be> schreef in bericht <79qg605smo9k75168084kj686gq1p2miuc@4ax.com>:
>
>> <knip>
>> Ek vind die Westere wêreld bevind se eie nou momenteel in 'n moeilike
>> tyd!
>
> Veral omdat 'n heilig kernstrewe van die moslems is om alle mense aan die islam te onderwerp, en iedereen te dood wat sig verset.
> Hulle is nou massaal by ons ingedring, en hulle weet nou dat ons kan nie meer verdedig
> met ons oorerwig van wapens nie. Hulle kan nou 'n kombuismes pak en dapper
> veg, soos die islaam ontstaan is - louter deur geweld.
>
> --
> PietHein
>
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91822 is 'n antwoord op boodskap #91821] |
Di., 30 Maart 2004 18:20   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Mar 2004 17:53:45 GMT, "Paul" wrote:
> Ooral waar moslems sit is er probleme!Die aanslag in Madrid was nie die werk
> nie van Palestyne,die bende van Bin Laden is nie Palestyne,hulle gebruik dit
> alleen as voorwensel om die Westerse wêreld aan te val,hulle kry hier geld
> kos en inwoon maar hulle byt in die hand wat hulle ete verskaf.Daar is maar
> één oplossing,nl.skop die moslems buite,hulle teel hier as konyne,gaan op
> pensioen terug naar Marroko en trek nog pensioen as hulle al jare dood is.
Ja, maar, Paul, ek weet seker daar sal nóg 'n persoon wees wat nog
pensioen sal hê as hy al lank dood sal wees: JY!!
Norbert
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91824 is 'n antwoord op boodskap #91822] |
Di., 30 Maart 2004 21:38   |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
nee Norbert,as ek doodgaan kom die fiskus "syn" deel ophaal (steel)wat ek
vir my kinders gespaar het
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2kej60106ap8a9b0nnj1f8pd9g6cje6dbp@4ax.com...
> On Tue, 30 Mar 2004 17:53:45 GMT, "Paul"
> wrote:
>
>> Ooral waar moslems sit is er probleme!Die aanslag in Madrid was nie die werk
>> nie van Palestyne,die bende van Bin Laden is nie Palestyne,hulle gebruik dit
>> alleen as voorwensel om die Westerse wêreld aan te val,hulle kry hier geld
>> kos en inwoon maar hulle byt in die hand wat hulle ete verskaf.Daar is maar
>> één oplossing,nl.skop die moslems buite,hulle teel hier as konyne,gaan op
>> pensioen terug naar Marroko en trek nog pensioen as hulle al jare dood
is.
>
> Ja, maar, Paul, ek weet seker daar sal nóg 'n persoon wees wat nog
> pensioen sal hê as hy al lank dood sal wees: JY!!
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: My bedenkings oor Israël [boodskap #91827 is 'n antwoord op boodskap #91820] |
Wo., 31 Maart 2004 00:25   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:j9aj6014b8sjmonchmht5osnh6ekeusrlr@4ax.com...
> On Tue, 30 Mar 2004 14:09:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Sterrekyker en die ander manne.
>> Die Jode mag dalk 'n probleem wees - maar 'n groter probleem is die Muslims.
>> Miskien moet ons 'n onderskeid tref tussen die 2 probleme. M.i. tree die
>> Jode bloot op as katalisator - m.a.w. die Muslim-probleem manifesteer bloot
>> vinniger. En as julle dink die Muslim-probleem gaan verdwyn bloot deur
>> inskiklik te raak, dink gerus weer. Die fundamentaliste sien nie slegs die
>> Jode as 'n probleem nie - maar wel die westerse samelewing.
>> Fokus 'n bietjie sterker op die Muslim-probleem - want dit is waar die
>> wortel van die kwaad gesetel is.
>> 100 Miljoen Muslims in Wes-Europa - die Europeërs het hulself 'n lat gepluk
>> wat hulle nog baie slae gaan gee.
>>
>
> Kyk, Jonas, ek waardeer jou getuienis. Maar ek staan op die punt dat
> ek die Palestyne 'n punt moet gee vir hulle geveg teen die Jode. As
> hulle verkeerd is dan dink ek: dis nie moontlik dat 'n ganse volk dit
> meer as 'n generasie kan volhou om te stry teen die Jode nie. Wat die
> Jode in Israël het uitgespook was 'n onreg! Hulle het nie die reg
> gehad om te sê: na 2000 jaar is die land terug van ons! As ander mense
> daar bykans 2000 jaar lewe sonder om een enkele Jood gesien te hê dan
> dink ek daardie mense kan tereg sê: hierdie land is van ons en dis nie
> meer van die Jode nie! Die Westerse lande het fout gedoen en hulle
> moet die Palestyne laat terugkom in hulle eie land. Die verdrywing van
> die Palestyne uit hulle eie land was 'n groot onregmatigheid. Wis jy
> byvoorbeeld dat
> -Die bevolking in Palestina was einde 1947 - begin 1948 groot
> 1.912.000 inwoners, daarvan was 1.303.887 Palestyne (of 68,1 % van die
> bevolking) wat 93 % van de grond in besit gehad het
> En:
> -in 1945 had ieder Palestijn gemiddeld 1,9 ha landbougrond tot sy eie
> beskikking; in 1949 was dit al gedaal tot 0,35 ha en vandag het hulle
> nog slegs 0,07 ha per capita.
> Ek vind daar is niemand meer wat kan sê daar het nie 'n
> onregtverdigheid geskied nie!
>
> Baie groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Norbert, ek het altyd gedink een van aangrensende Moslem-lande kan vir die
Palestyne huisves, lande soos Sirie of Jordanie, sodat die klein stukkie
grond wat Israel het hulle s'n kan bly. Behalwe vir Oos Jerusalem wat
geskiedkundig baie beteken vir die Moslems. Jy is heeltemaal reg as jy se
die Jode het n groot invloed op die Amerikaanse samelewing, en dat Amerika
altyd die Jode se kant sal kies.
Ek het n baie goeie vriendin hier wat Moslem is. Sy is van Egipte, en is n
'moderne' Moslem, m.a.w. sy dra nie n kopdoek nie ens.
Verlede jaar tydens Ramadan was sy effens siek, en kon vir twee dae lank nie
vas nie. Nou is sy bekommerd, want, soos sy se, sy "skuld' nog twee dae om
te vas, en sy kan dit nie regkry nie.
Sy se vir my die gewone deursnit Moslem kan die fanatici in hulle geloof nie
verdra nie, en sy se ook nerens in die Kuran se dit dat nie-gelowiges
doodgemaak moet word nie.
Ellie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 16:31:37 UTC 2026
|