| Luiperd smul.... [boodskap #91771] |
Ma., 29 Maart 2004 12:18  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
nie!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91791 is 'n antwoord op boodskap #91783] |
Di., 30 Maart 2004 05:42   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog....nou weet almal hoekom jy nie my pos lees nie, want jy's bloot
onnosel. Vir 'n ou wat so stories vertel het oor hoe jy Namibië ken, weet
jy absoluut niks van die land nie en is jy net soos die ou bok daar in
Kanada. Julle verbeeldings en liegvermoë het geen gelyke nie. Al ooit
van iets soos streekstaal gehoor, ou floue? In Namibië, in Afrikaans,
praat ons nie van 'n luiperd nie. Dis 'n tier. Leer tog vir 'n slag
iets en hou op om tjol te praat. Wat ons agtertangses en onkundiges van die
veld ken, sal jy nooit leer nie. Soos die wit strepe op jou soutpaaie!
Ho-ho-hieeeee-haaaaaa! Jou idioot!
"DD" skryf in boodskap news:v98h6055otnq5nl1hn9s62lkmk0pfietb5@4ax.com...
> On Mon, 29 Mar 2004 16:34:51 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Jammer, hier by ons in Suidwes 'luiperd' ons nie eintlik nie.....dis 'n
>> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
>> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
>> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
>> 'n kar nie!
>
>
>
> Ek lees nie jou pos nie
> maar toe Ferdi Greyling vra 'tier'
> moes ek kom kyk waarvan hy praat.
> Jou verskoning is 'n leuen
> Dit is totaal twee verskillende diere, en jy het gedink
> dat 'n luiperd 'n tier is. Ek weet dat daar plekke is waar
> van 'n luiperd gepraat word as 'n tier, en dit is agtertangs
> en bloot onkunde. Asof die Hereford boer nou van sy buffels
> sal praat:-(
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91799 is 'n antwoord op boodskap #91798] |
Di., 30 Maart 2004 08:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Luiperd is 'n pragtige dier. Een het aan my hand gelek ( hulle tonge is
glad soos 'n hond s'n, nie skurf soos 'n kat s;n nie) en het "gespin" toe
ek sy ore krap.
-
Annette
>
> nie.....dis 'n
>> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
>> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
>> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
>> 'n kar nie!
>
> Het jy geweet dat statisties MISLUK 18 uit 20 jagpogings van tiere?
>
> Maar baie impressive diere.
>
> Een van die mooiste goed wat ek ooit gesien was egter n luiperd.
>
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91800 is 'n antwoord op boodskap #91793] |
Di., 30 Maart 2004 08:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei het van
al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die arm. 'n
hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy kan nie
die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander mens
opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
--
Annette
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en
> op
>>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
>>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste
op
>> die
>>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met
al
>> die
>>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei
> nie?
>>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
>>> nie!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91803 is 'n antwoord op boodskap #91802] |
Di., 30 Maart 2004 09:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het ook die vermoede dat hy gaan lê het met sy arms oor sy kop en
maar gewag het dat Luiperd die lekkerste happies uitsnuffel - hy het seker
op sy maag gelê - want hoe weet ons of luiperds van piekels hou of nie?:)))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40693ef1.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk al genoeg te eet gehad? Jy moet onthou dat die mense in 'n kar was en
> die dier het geskrik vir die kar. 'n mens se lyf kan veel meer straf vat
> as wat ons graag wil glo. Die ou was net gelukkig. Ek dink hy't op die
> grond gaan lê toe die tier hom bespring. As hy weerstand gebied het, was sy
> binnegoed uitgeryg.
> "Annette" wrote in message
> news:c4bcpj$nor$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei het
> van
>> al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die arm.
> 'n
>> hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy kan
> nie
>> die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander
> mens
>> opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
>> --
>> Annette
>>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>>> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat
onwettig
> en
>>> op
>>>> > voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie
> dood
>> is
>>>> > nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat
toeriste
>> op
>>>> die
>>>> > spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het.
Met
>> al
>>>> die
>>>> > ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te
lei
>>> nie?
>>>> > Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar
happe
>> vat
>>>> > nie!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91819 is 'n antwoord op boodskap #91815] |
Di., 30 Maart 2004 15:20   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Daar is tog sekerlik n mate van waarde in woordeboeke en dierkundige
klassifikasies?
Ek meen, as ons hier na honde verwys as perde, dan is ons mos die
dommes as ons snaaks reageer as mense na ons honde as honde verwys?
Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
of wie ookal praat.
Harry vra: "What do you do in your spare time?"
Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."
On Tue, 30 Mar 2004 16:22:34 +0200, "Suidwester" wrote:
> Vir julle ja, nie by ons nie. As jy hier praat van 'n luiperd, dan kyk die
> ouens jou aan of jy dan nou totaal stupid is.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:esgi60d9hjn6fd7to52vgo8nhiv5pefied@4ax.com...
>> On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>> > Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
>> tiere terwyl luiperde bedoel was.
>> Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.
>
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91832 is 'n antwoord op boodskap #91819] |
Wo., 31 Maart 2004 05:52   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Presies dieselfde as by julle in SA, maar dit verander nie hoe die mense
praat nie. Ken jy die luiperd in die veld en sy manjefieke vermoëns, dan
is 'luiperd' so effens lam. Vir ons is hy 'n tier en die boer op die
platteland gee nie 'n moer om wat die taalkundiges sê nie. Net soos die
yuppies uit die boek praat van zebras, maar hier by ons roep baie mense hom
streepdonkie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ko3j60p9tbut2ipb1nnici9rl6rfvkinfn@4ax.com...
>
> Daar is tog sekerlik n mate van waarde in woordeboeke en dierkundige
> klassifikasies?
>
> Ek meen, as ons hier na honde verwys as perde, dan is ons mos die
> dommes as ons snaaks reageer as mense na ons honde as honde verwys?
>
> Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
> of wie ookal praat.
> Harry vra: "What do you do in your spare time?"
> Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
> Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
> ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
> Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
> Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."
>
>
>
>
> On Tue, 30 Mar 2004 16:22:34 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Vir julle ja, nie by ons nie. As jy hier praat van 'n luiperd, dan kyk die
>> ouens jou aan of jy dan nou totaal stupid is.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:esgi60d9hjn6fd7to52vgo8nhiv5pefied@4ax.com...
>>> On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>
>>> Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
>>> tiere terwyl luiperde bedoel was.
>>> Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.
>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Luiperd smul.... [boodskap #91837 is 'n antwoord op boodskap #91819] |
Wo., 31 Maart 2004 07:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
GieGie:))
--
Annette
>
> Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
> of wie ookal praat.
> Harry vra: "What do you do in your spare time?"
> Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
> Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
> ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
> Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
> Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."
>
|
|
|
|