| Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91594] |
Di., 23 Maart 2004 07:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
reputasie heeltemal verwoes is nie?
Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
doen .
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91599 is 'n antwoord op boodskap #91596] |
Di., 23 Maart 2004 09:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek is maar net my gewone besorgdheid self:)))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:405fec8b.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is darem 'n smaartvraat, is jy nie? Die Cats kom nou huistoe en kan
> hier op sy tuisvelde beter vaar.....hulle soek dalk net beter leiding.
> Ghoebaai Tim Lane....sy naam is reeds genoeg gat!
> "Annette" wrote in message
> news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
>> reputasie heeltemal verwoes is nie?
>> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
>> doen .
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91698 is 'n antwoord op boodskap #91594] |
Sa., 27 Maart 2004 16:08  |
Renaissance Man
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2003
|
Junior Lid |
|
|
Wie in sy regte verstand vir die cats afrig?
c"
"Annette" skryf in boodskap news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
> reputasie heeltemal verwoes is nie?
> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
> doen .
> --
> Annette
>
|
|
|
|