| Re: DD Glad to help [boodskap #91559] |
So., 21 Maart 2004 13:23  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" wrote
> Please feel free to add a link on any of your websites
>
> Once again, thank you for your feedback. It was very valuable and
> greatly appreciated.
>
>
> Be not afraid of growing slowly; be afraid only of standing still. `
> - Chinese Proverb
Maar wees baie baie baie bang as jy jou
stadig-groei IN ENGELS op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep doen.
Penkop op wag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DD Glad to help [boodskap #91626 is 'n antwoord op boodskap #91624] |
Wo., 24 Maart 2004 15:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, Max, Max!!! Jy is hier omdat jy so jags is na my!:)))
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:4061a7fb$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "@rogers.com"
>>
>> "Max" skryf
>>
>>> Het jy ook iets te doen gehad met die alt.languages.afrikaans groep? Die
>>> groep wat ek voel behoort eintlik te wees waar dit oor die Afrikaanse taal
>>> gaan, maar waar hulle nou Carte Blanche het, omdat jy hier sit....
>>
>> Nee, ek het niks te doen met alt.languages.afrikaans nie.
>> Ek neem aan geen ander groep of eposlys op die internet
>> deel as net hierdie een nie. Hoekom sê jy dat hulle
>> vryspel het op daardie groep? Wat bedoel jy? Praat
>> hulle daar uitsluitlik in Afrikaans en oor Suid-Afrikaanse
>> dinge? Is dit 'n baie aktiewe groep?
>> Ek wil jou nou 'n direkte vraag vra? Wil jy regtig hê dat
>> hierdie groep moet ontaard in iets waar mense maar
>> Engels kan praat elke keer as hulle so voel. En ander
>> mense dan vir hulle in Engels kan antwoord.? Vertel
>> vir my hoekom jy op hierdie groep is.
>>
>> Gloudina
>>
>
>
> Die groep is maar dieselfde as hier. Ek was al 'n keer of wat daar. Met tye
> meer aktief, maar soms heel lank stil. Ek sê hulle het vryspraak omdat daar
> niemand is wat iets sê as iemand bv 'n engelse grappie sou vertel nie...
>
> Hoekom is ek hier op die groep? Ja, dis nou 'n goeie vraag... Ek weet nie.
> Ek het ongeveer vyf jaar gelede "per ongeluk" op die groep afgekom. Iemand
> was aan die galbraak oor Nederlanders wat so "jags" is. (Wat 'n walglike
> woord!) Ek het my geforseerd gevoel om hulle (Nederlanders) te verdedig.
> Sindsdien sit ek hier vas...
>
> Ek verlang nie terug na SA nie, maar geniet dit om af en toe te lees wat
> daar aangaan. Ek vind die nuusgroep 'n beter bron as bv die online koerante.
>
> Miskien is dit omdat ek in Nederland sit, maar ek het nie eintlik 'n saak
> met Afrikaans nie. Maar ek identifiseer beter met die afrikaanssprekendes as
> meeste van die ingelse SA'ers wat op nuusgroepe rondhang. Ek kry die idee
> dat die gemiddelde ouderdom van Afrikaanssprekendes hoër is as by die
> engelse.
>
> Ek neem ook aan geen ander groep deel nie. Ek lees wel baie op die
> nuusgroepe rond om antwoorde op al die tegniese vrae by my werk te kry.
>
> Max____________________________
>
|
|
|
|
| Re: DD Glad to help [boodskap #91628 is 'n antwoord op boodskap #91626] |
Wo., 24 Maart 2004 15:43  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Hie hie hie... Sies!
Max____________________________
"Annette"
> Max, Max, Max!!! Jy is hier omdat jy so jags is na my!:)))
> --
> Annette
|
|
|
|