Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve Hofmeyer se tirade in Rapport
| Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91363] |
Ma., 15 Maart 2004 12:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit met die mannetjie - gaan hy soos 'n skollie tekere net om CD's te
verkoop?
Ek dink nie ek sal ooit 'n CD van hom wil besit nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91377 is 'n antwoord op boodskap #91371] |
Ma., 15 Maart 2004 14:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Anton is reg - dis geen rede vir Steve om daaroor ongelukkig en beledigend
te raak nie.
Vir wat het hy Piet Botha en Karen Zoid bygekom?
--
Annette
com.na> skryf in boodskap news:4055b7f1.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet begin by die begin. Anton Goosen en sy agterryers wat gereken het
> Steve en sy soort van kunstenaar is volgens hulle nie kunstenaars nie, maar
> kulstenaars omdat hulle 'back tracks' van hul CD's gebruik in plek van
> lewendige 'bands'.
> "Annette" wrote in message
> news:c34ata$8kb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is dit met die mannetjie - gaan hy soos 'n skollie tekere net om CD's te
>> verkoop?
>> Ek dink nie ek sal ooit 'n CD van hom wil besit nie.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91379 is 'n antwoord op boodskap #91376] |
Ma., 15 Maart 2004 14:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
wat dit klink nie.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c34ejf$ehd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My suster koop sy CD's, ek weier want hy was mislik met my vir g'n rede nie.
> Hy kan sing, maar hy kan ook maar ewe liefies in sy mo*r kruip. Ek stem
> egter saam met hom oor Karen Zoid en Anton Goosen. Karen Zoid se musiek
> maak my lus om my eie polse so stadig as moontlik met die agterkant van 'n
> lepel af te saag. Anton Goosen is so arrogant mens sal sweer iemand het
> gedooi en hom koning van Afrikaanse musiek in SA gemaak. Ek sal nie na sy
> musiek luister al betaal jy my nie. Anton het eerste vir Steve aangeval, so
> ek vat Steve se kant, al is hy poephol in die eerste graad.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:c34ata$8kb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is dit met die mannetjie - gaan hy soos 'n skollie tekere net om CD's te
>> verkoop?
>> Ek dink nie ek sal ooit 'n CD van hom wil besit nie.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91382 is 'n antwoord op boodskap #91376] |
Ma., 15 Maart 2004 15:00   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jis, maar julle vroumense vergewe nie maklik nie, nê? Ek weer, is geen
musiekkenner nie en koop net CD's met musiek op wat vir my mooi is en meer
belangrik nog, my darem half wakker kan hou in die kar. Daarom vind ek
Steve se goete nogal orraait en Karen Zoid se goete 'n pot stront. Anton
Goosen se vroeëre musiek was baie meer luisterbaar as die goed wat hy nou
opdis.
Maar, oor die argument. Ek persoonlik verkies om eerder 'n weergawe
van 'n liedjie te luister wat soos die aanvanklike treffer klink as om na 'n
lied te luister met 'n orkes met slegte akoestiek en ander klank wat jou
laat wonder waarna jy eintlik luister. Dit beteken backtracks. So voel
meeste van ons gewone lot en dis die mense wat die CD's koop. Ek voel vere
vir Anton en sy jimmelem-bênd en sy meisie wat vals note tussenin sing. Ek
wil die lied hoor en voel vere waarvandaan dit kom.....maar dan is ek seker
nou ook nie 'n 'kunstenaar' nie? Al wat ek weet, hoe meer 'n ou 'n sekere
titel aan homself toeken, hoe minder is hy dit gewoonlik waardig. Soek
Goosen en sy trawante nie net verskonings vir hulle swak vertonings by die
toonbanke nie? Ek meen, daar MOET mos 'n rede wees! Dit kan definitief
mos nie wees oor hulle swak kunstenaars is nie, hm?
"Elaine" skryf in boodskap news:c34ejf$ehd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My suster koop sy CD's, ek weier want hy was mislik met my vir g'n rede nie.
> Hy kan sing, maar hy kan ook maar ewe liefies in sy mo*r kruip. Ek stem
> egter saam met hom oor Karen Zoid en Anton Goosen. Karen Zoid se musiek
> maak my lus om my eie polse so stadig as moontlik met die agterkant van 'n
> lepel af te saag. Anton Goosen is so arrogant mens sal sweer iemand het
> gedooi en hom koning van Afrikaanse musiek in SA gemaak. Ek sal nie na sy
> musiek luister al betaal jy my nie. Anton het eerste vir Steve aangeval, so
> ek vat Steve se kant, al is hy poephol in die eerste graad.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:c34ata$8kb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is dit met die mannetjie - gaan hy soos 'n skollie tekere net om CD's te
>> verkoop?
>> Ek dink nie ek sal ooit 'n CD van hom wil besit nie.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91390 is 'n antwoord op boodskap #91382] |
Ma., 15 Maart 2004 21:30   |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Ag hierdie klomp prima donnas moet mekaar eerder uitlos en sing soos hulle
dit verkies. Ek het al na Anton geluister met sy orkes (nou dat ek daaraan
dink, hy WAS sy hele orkes en hy was nog halfpad getrek ook) en na Steve met
sy backtracks. My houding is eenvoudig: SO WHAT? Luister na die musiek en
geniet dit.
Terloops ek het nou die aand na Smokie gaan kyk. Hulle is natuurlik 'n band
op sigself, maar aan professionaliteit is daar geen tekort nie. Ons
plaaslike ouens is egter nie ver agter nie
Een ding wat in Steve se guns tel, hy betaal een keer vir die back track, en
dit klink elke keer dieselfde, dus hoef hy net op sy eie optrede te
konsentreer. Dus hoef hy nie te betaal vir vervoer van instrumente, verblyf
van musikante, en die salarisse van sy orkeslede nie. Hy kan op kleiner sale
se verhoë optree sonder spasie probleme ens.
As kunstenaars mekaar begin afkraak, dan wonder mens wat die rede daarvoor
sou wees. Persoonlike vetes hoort myns insiens nie in die pers nie. Ons
elkeen verdien mos maar 'n plekkie in die son. Of jy nou vir Saulus of
Apollos aanhang, luister na die boodskap.
Soois die Afrikaanse musiekentoesias. (O kak, ek hoop daai woord is reg
gespel, anners gaan antie gloudina my weer vlam)
"Suidwester" skryf in boodskap news:4055c533.0@news1.mweb.co.za...
> Jis, maar julle vroumense vergewe nie maklik nie, nê? Ek weer, is geen
> musiekkenner nie en koop net CD's met musiek op wat vir my mooi is en meer
> belangrik nog, my darem half wakker kan hou in die kar. Daarom vind ek
> Steve se goete nogal orraait en Karen Zoid se goete 'n pot stront. Anton
> Goosen se vroeëre musiek was baie meer luisterbaar as die goed wat hy nou
> opdis.
> Maar, oor die argument. Ek persoonlik verkies om eerder 'n weergawe
> van 'n liedjie te luister wat soos die aanvanklike treffer klink as om na 'n
> lied te luister met 'n orkes met slegte akoestiek en ander klank wat jou
> laat wonder waarna jy eintlik luister. Dit beteken backtracks. So voel
> meeste van ons gewone lot en dis die mense wat die CD's koop. Ek voel vere
> vir Anton en sy jimmelem-bênd en sy meisie wat vals note tussenin sing. Ek
> wil die lied hoor en voel vere waarvandaan dit kom.....maar dan is ek seker
> nou ook nie 'n 'kunstenaar' nie? Al wat ek weet, hoe meer 'n ou 'n sekere
> titel aan homself toeken, hoe minder is hy dit gewoonlik waardig. Soek
> Goosen en sy trawante nie net verskonings vir hulle swak vertonings by die
> toonbanke nie? Ek meen, daar MOET mos 'n rede wees! Dit kan definitief
> mos nie wees oor hulle swak kunstenaars is nie, hm?
> "Elaine" wrote in message
> news:c34ejf$ehd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My suster koop sy CD's, ek weier want hy was mislik met my vir g'n rede nie.
>> Hy kan sing, maar hy kan ook maar ewe liefies in sy mo*r kruip. Ek stem
>> egter saam met hom oor Karen Zoid en Anton Goosen. Karen Zoid se musiek
>> maak my lus om my eie polse so stadig as moontlik met die agterkant van 'n
>> lepel af te saag. Anton Goosen is so arrogant mens sal sweer iemand het
>> gedooi en hom koning van Afrikaanse musiek in SA gemaak. Ek sal nie na sy
>> musiek luister al betaal jy my nie. Anton het eerste vir Steve aangeval, so
>> ek vat Steve se kant, al is hy poephol in die eerste graad.
>>
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c34ata$8kb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is dit met die mannetjie - gaan hy soos 'n skollie tekere net om CD's te
>>> verkoop?
>>> Ek dink nie ek sal ooit 'n CD van hom wil besit nie.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91392 is 'n antwoord op boodskap #91382] |
Ma., 15 Maart 2004 22:14   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Hall hath no fury like a woman scorned" :))
Anyhoo, ek weetie wat Anton Goosen se kys is nie. Ek geniet baie Afrikaanse
musiek, en omtrent 90% van die kunstenaars waarvan ek hou gebruik
backtracks. Met deesdae se tegnologie sal jy nie eers agterkom dis 'n
backtrack nie. Ek verkies ook Anton se vroeër musiek. Dis net soos David
Kramer - sing ookie meer ordentelik nie. Ek het grootgeword met sulke
musiek, en ek reken hulle kry nou skaam daaroor. Ek mis dit...
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:4055c533.0@news1.mweb.co.za...
> Jis, maar julle vroumense vergewe nie maklik nie, nê? Ek weer, is geen
> musiekkenner nie en koop net CD's met musiek op wat vir my mooi is en meer
> belangrik nog, my darem half wakker kan hou in die kar. Daarom vind ek
> Steve se goete nogal orraait en Karen Zoid se goete 'n pot stront. Anton
> Goosen se vroeëre musiek was baie meer luisterbaar as die goed wat hy nou
> opdis.
> Maar, oor die argument. Ek persoonlik verkies om eerder 'n weergawe
> van 'n liedjie te luister wat soos die aanvanklike treffer klink as om na 'n
> lied te luister met 'n orkes met slegte akoestiek en ander klank wat jou
> laat wonder waarna jy eintlik luister. Dit beteken backtracks. So voel
> meeste van ons gewone lot en dis die mense wat die CD's koop. Ek voel vere
> vir Anton en sy jimmelem-bênd en sy meisie wat vals note tussenin sing. Ek
> wil die lied hoor en voel vere waarvandaan dit kom.....maar dan is ek seker
> nou ook nie 'n 'kunstenaar' nie? Al wat ek weet, hoe meer 'n ou 'n sekere
> titel aan homself toeken, hoe minder is hy dit gewoonlik waardig. Soek
> Goosen en sy trawante nie net verskonings vir hulle swak vertonings by die
> toonbanke nie? Ek meen, daar MOET mos 'n rede wees! Dit kan definitief
> mos nie wees oor hulle swak kunstenaars is nie, hm?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91404 is 'n antwoord op boodskap #91379] |
Di., 16 Maart 2004 05:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
die kritici s'n.
Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
te wees?
Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
bevolking. Jeggie!
"Annette" skryf in boodskap news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
> geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
> Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
> wat dit klink nie.
> --
> Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91408 is 'n antwoord op boodskap #91404] |
Di., 16 Maart 2004 06:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Suidwester" skryf in boodskap news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
> Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
> egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
> kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
> goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
> so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
> Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
> hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
> die kritici s'n.
> Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
> te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
> moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
> maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
> hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
> besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
> Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
> te wees?
> Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
> ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
> Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
> om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
> Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
> nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
> bevolking. Jeggie!
> "Annette" wrote in message news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>> geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>> Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>> wat dit klink nie.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91409 is 'n antwoord op boodskap #91405] |
Di., 16 Maart 2004 06:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar het Zoid gekla? Het sy Steve ooit aangeval?
Nee.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40569912.0@news1.mweb.co.za...
> Wat my altyd laat wonder, is hoekom die Goosens en Zoids kla oor die
> kommersiële kunstenaars meer CD's as hulle verkoop? Hulle weet mos
> hulleself speel vir 'n beperkte mark en hulle sê ook reguit dat hulle nie in
> die kommersiële mark belangstel nie. Is dit nie dalk oor jy kan meet aan
> die aantal CD's verkoop oor hoe goed die kommersiële kunstenaar is terwyl
> daar nie 'n manier is behalwe resensies en sulke opinies om te bepaal of die
> Goosens & kie ooit 'n sukses is of nie? Plain jaloesie sou ek reken speel
> ook 'n groot rol oor iemand 'n treffer skryf of vertaal en 'n hele paar
> honderd duisend daaruit maak en hier sit ou dop en dam en tokkel al die jare
> vir die volk en maak niks............
> "Elaine" wrote in message
> news:c35a1c$lu8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis oorlat hulle niemand niks wil gun nie. Die een is bang die ander se
>> CD's en shows verkoop beter as syne. Pleks hulle mekaar uithelp en
>> ondersteun probeer hulle mekaar se kele afsny. Dis pure venyn en
>> kleinserigheid.
>>
>> E
>>
>> "MoerFie" wrote:
>>
>>> As kunstenaars mekaar begin afkraak, dan wonder mens wat die rede daarvoor
>>> sou wees. Persoonlike vetes hoort myns insiens nie in die pers nie. Ons
>>> elkeen verdien mos maar 'n plekkie in die son. Of jy nou vir Saulus of
>>> Apollos aanhang, luister na die boodskap.
>>>
>>> Soois die Afrikaanse musiekentoesias. (O kak, ek hoop daai woord is reg
>>> gespel, anners gaan antie gloudina my weer vlam)
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91411 is 'n antwoord op boodskap #91408] |
Di., 16 Maart 2004 07:07   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hy speel beter kitaar as wat jy dink!
"Annette" skryf in boodskap news:c366dt$c84$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
> glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
> ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
> Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
>
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
>> Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
>> egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
>> kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
>> goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
>> so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
>> Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
>> hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
>> die kritici s'n.
>> Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
>> te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
>> moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
>> maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
>> hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
>> besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
>> Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
>> te wees?
>> Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
>> ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
>> Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
>> om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
>> Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
>> nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
>> bevolking. Jeggie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>>> geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>>> Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>>> wat dit klink nie.
>>> --
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91413 is 'n antwoord op boodskap #91411] |
Di., 16 Maart 2004 07:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O, ek het hom al kitaar sien speel, maar hy dink blykbaar hy speel nie goed
genoeg nie. Aan die anderkant het ek die manne van Karoo Kitaar Blues sien
speel, en hulle speel baie beter as Steve kitaar
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)
"Suidwester" skryf in boodskap news:4056a7fc.0@news1.mweb.co.za...
> Hy speel beter kitaar as wat jy dink!
> "Annette" wrote in message
> news:c366dt$c84$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
>> glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
>> ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
>> Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
>>
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
>>> egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
>>> kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
>>> goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
>>> so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
>>> Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
>>> hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
>>> die kritici s'n.
>>> Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
>>> te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
>>> moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
>>> maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
>>> hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
>>> besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
>>> Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
>>> te wees?
>>> Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
>>> ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
>>> Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
>>> om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
>>> Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
>>> nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
>>> bevolking. Jeggie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>>>> geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>>>> Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>>>> wat dit klink nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91414 is 'n antwoord op boodskap #91412] |
Di., 16 Maart 2004 07:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooo!! Ag ja. Juanita met die mooi stem wat eienaardige woorde sing?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4056a7fe.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, maar sy het vir Juanita gebyt, maar dit was oor dieselfde begrip.
> "Annette" wrote in message
> news:c366du$c84$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar het Zoid gekla? Het sy Steve ooit aangeval?
>> Nee.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40569912.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat my altyd laat wonder, is hoekom die Goosens en Zoids kla oor die
>>> kommersiële kunstenaars meer CD's as hulle verkoop? Hulle weet mos
>>> hulleself speel vir 'n beperkte mark en hulle sê ook reguit dat hulle nie in
>>> die kommersiële mark belangstel nie. Is dit nie dalk oor jy kan meet aan
>>> die aantal CD's verkoop oor hoe goed die kommersiële kunstenaar is terwyl
>>> daar nie 'n manier is behalwe resensies en sulke opinies om te bepaal of die
>>> Goosens & kie ooit 'n sukses is of nie? Plain jaloesie sou ek reken speel
>>> ook 'n groot rol oor iemand 'n treffer skryf of vertaal en 'n hele paar
>>> honderd duisend daaruit maak en hier sit ou dop en dam en tokkel al die jare
>>> vir die volk en maak niks............
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c35a1c$lu8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis oorlat hulle niemand niks wil gun nie. Die een is bang die ander se
>>>> CD's en shows verkoop beter as syne. Pleks hulle mekaar uithelp en
>>>> ondersteun probeer hulle mekaar se kele afsny. Dis pure venyn en
>>>> kleinserigheid.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "MoerFie" wrote:
>>>>
>>>> > As kunstenaars mekaar begin afkraak, dan wonder mens wat die rede daarvoor
>>>> > sou wees. Persoonlike vetes hoort myns insiens nie in die pers nie. Ons
>>>> > elkeen verdien mos maar 'n plekkie in die son. Of jy nou vir Saulus of
>>>> > Apollos aanhang, luister na die boodskap.
>>>> >
>>>> > Soois die Afrikaanse musiekentoesias. (O kak, ek hoop daai woord is reg
>>>> > gespel, anners gaan antie gloudina my weer vlam)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91415 is 'n antwoord op boodskap #91412] |
Di., 16 Maart 2004 07:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nounet Juanita se liedjie gehoor van die Houtkruis - seker vir die
paasnaweekverkope - sy sing die vinnige op en wakker liedjies beter.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4056a7fe.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, maar sy het vir Juanita gebyt, maar dit was oor dieselfde begrip.
> "Annette" wrote in message
> news:c366du$c84$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar het Zoid gekla? Het sy Steve ooit aangeval?
>> Nee.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40569912.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat my altyd laat wonder, is hoekom die Goosens en Zoids kla oor die
>>> kommersiële kunstenaars meer CD's as hulle verkoop? Hulle weet mos
>>> hulleself speel vir 'n beperkte mark en hulle sê ook reguit dat hulle nie in
>>> die kommersiële mark belangstel nie. Is dit nie dalk oor jy kan meet aan
>>> die aantal CD's verkoop oor hoe goed die kommersiële kunstenaar is terwyl
>>> daar nie 'n manier is behalwe resensies en sulke opinies om te bepaal of die
>>> Goosens & kie ooit 'n sukses is of nie? Plain jaloesie sou ek reken speel
>>> ook 'n groot rol oor iemand 'n treffer skryf of vertaal en 'n hele paar
>>> honderd duisend daaruit maak en hier sit ou dop en dam en tokkel al die jare
>>> vir die volk en maak niks............
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c35a1c$lu8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis oorlat hulle niemand niks wil gun nie. Die een is bang die ander se
>>>> CD's en shows verkoop beter as syne. Pleks hulle mekaar uithelp en
>>>> ondersteun probeer hulle mekaar se kele afsny. Dis pure venyn en
>>>> kleinserigheid.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "MoerFie" wrote:
>>>>
>>>> > As kunstenaars mekaar begin afkraak, dan wonder mens wat die rede daarvoor
>>>> > sou wees. Persoonlike vetes hoort myns insiens nie in die pers nie. Ons
>>>> > elkeen verdien mos maar 'n plekkie in die son. Of jy nou vir Saulus of
>>>> > Apollos aanhang, luister na die boodskap.
>>>> >
>>>> > Soois die Afrikaanse musiekentoesias. (O kak, ek hoop daai woord is reg
>>>> > gespel, anners gaan antie gloudina my weer vlam)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91416 is 'n antwoord op boodskap #91363] |
Di., 16 Maart 2004 08:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Feit bly die mense het heelwaarskynlik die ongeblikte vertoning baie meer
waardeer.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4056b4aa.0@news1.mweb.co.za...
> Net maar oor jy reken as die krag af is dan kan hy nie optree nie. Op ons
> buurdorp se Visfees verlede jaar het sy toerusting die verkeerde pad gevat
> by die lugdiens en moes hy sy hele optrede ad hoc doen. Die mense was mal
> daaroor. Dis nie 'n dom ou daai nie......en meer kunstenaar as wat meeste
> mense graag wil toegee.
> "Annette" wrote in message
> news:c369qp$fv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, ek het hom al kitaar sien speel, maar hy dink blykbaar hy speel nie goed
>> genoeg nie. Aan die anderkant het ek die manne van Karoo Kitaar Blues sien
>> speel, en hulle speel baie beter as Steve kitaar
>> --
>> Annette
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4056a7fc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hy speel beter kitaar as wat jy dink!
>>> "Annette" wrote in message news:c366dt$c84$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
>>>> glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
>>>> ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
>>>> Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> The main battlefield for good is not the
>>>> open ground of the public arena but the
>>>> small clearing of each heart.
>>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>>> "Suidwester" wrote in message news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
>>>> > egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
>>>> > kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
>>>> > goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
>>>> > so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
>>>> > Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
>>>> > hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
>>>> > die kritici s'n.
>>>> > Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
>>>> > te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
>>>> > moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
>>>> > maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
>>>> > hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
>>>> > besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
>>>> > Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
>>>> > te wees?
>>>> > Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
>>>> > ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
>>>> > Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
>>>> > om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
>>>> > Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
>>>> > nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
>>>> > bevolking. Jeggie!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>>>> > > geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>>>> > > Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>>>> > > wat dit klink nie.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91417 is 'n antwoord op boodskap #91413] |
Di., 16 Maart 2004 08:02   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Net maar oor jy reken as die krag af is dan kan hy nie optree nie. Op ons
buurdorp se Visfees verlede jaar het sy toerusting die verkeerde pad gevat
by die lugdiens en moes hy sy hele optrede ad hoc doen. Die mense was mal
daaroor. Dis nie 'n dom ou daai nie......en meer kunstenaar as wat meeste
mense graag wil toegee.
"Annette" skryf in boodskap news:c369qp$fv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, ek het hom al kitaar sien speel, maar hy dink blykbaar hy speel nie goed
> genoeg nie. Aan die anderkant het ek die manne van Karoo Kitaar Blues sien
> speel, en hulle speel baie beter as Steve kitaar
> --
> Annette
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:4056a7fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Hy speel beter kitaar as wat jy dink!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c366dt$c84$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
>>> glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
>>> ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
>>> Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> The main battlefield for good is not the
>>> open ground of the public arena but the
>>> small clearing of each heart.
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
>>>> egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
>>>> kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
>>>> goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
>>>> so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
>>>> Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
>>>> hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
>>>> die kritici s'n.
>>>> Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
>>>> te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
>>>> moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
>>>> maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
>>>> hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
>>>> besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
>>>> Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
>>>> te wees?
>>>> Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
>>>> ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
>>>> Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
>>>> om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
>>>> Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
>>>> nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
>>>> bevolking. Jeggie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>>>> > geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>>>> > Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>>>> > wat dit klink nie.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91421 is 'n antwoord op boodskap #91416] |
Di., 16 Maart 2004 09:21   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nie eintlik nie, want dit het gegaan oor die ou legendes waarmee hy saam ou
liedjies sing en dis 'n hele uitgewerkte show. Daarsonder en sonder sy
groot toerusting in 'n kakkerige lokaal, moes die mense maar mooi luister om
alles te hoor. Nee wat, gee my die geblikte vertoning. Ek soek perfeksie
en wil die kunstenaar nie ruimte toelaat om swakker te doen net omdat sy
knotters hom dalk die dag pla nie......dis nou as ek daarvoor moet betaal!
"Annette" skryf in boodskap news:c36cfq$j8j$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Feit bly die mense het heelwaarskynlik die ongeblikte vertoning baie meer
> waardeer.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4056b4aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Net maar oor jy reken as die krag af is dan kan hy nie optree nie. Op ons
>> buurdorp se Visfees verlede jaar het sy toerusting die verkeerde pad gevat
>> by die lugdiens en moes hy sy hele optrede ad hoc doen. Die mense was mal
>> daaroor. Dis nie 'n dom ou daai nie......en meer kunstenaar as wat meeste
>> mense graag wil toegee.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c369qp$fv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, ek het hom al kitaar sien speel, maar hy dink blykbaar hy speel nie goed
>>> genoeg nie. Aan die anderkant het ek die manne van Karoo Kitaar Blues sien
>>> speel, en hulle speel baie beter as Steve kitaar
>>> --
>>> Annette
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4056a7fc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hy speel beter kitaar as wat jy dink!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c366dt$c84$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > My CD versameling re SA kunstenaars is beperk , juis omdat ek nie daaraan
>>>> > glo om 'n CD te koop net omdat 'n kunstenaar 'n goeie bemarker is nie. Dus,
>>>> > ek het geen Steve, Anton of Karen CD's nie.
>>>> > Steve sal egter nie kan konsert hou as daar nie elektrisiteit is nie;)
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > The main battlefield for good is not the
>>>> > open ground of the public arena but the
>>>> > small clearing of each heart.
>>>> > ( Life of Pi by Yann Martel)
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40569911.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Sien, so sal daar nooit eenstemmigheid wees nie, want smaak verskil. Ek's
>>>> > > egter 'n kapitalis en meet 'n mens se sukses aan dit wat jy op jou vingers
>>>> > > kan tel. Hoe meet jy die sukses van mense soos Zoid en Goosen. Hulle
>>>> > > goete verkoop nou nie eintlik in vergelyking met die 'kulstenaars' s'n nie,
>>>> > > so hoe bepaal jy nou of hulle goed is of nie? Die pers? Deur toekennings?
>>>> > > Meeste kere wat ek in die pers nog gelees het van musiek of flieks en ek
>>>> > > hoor of sien dit later, is dit duidelik dat my smaak drasties verskil met
>>>> > > die kritici s'n.
>>>> > > Wat Zoid aanbetref, gee ek glad nie om hoe moeilik dit is om haar usiek
>>>> > > te maak nie, dit KLINK vir my na 'n spul stront en ek's die ou wat haar CD's
>>>> > > moet koop. As sy nie omgee of ek haar CD koop nie en sy blameer my en my
>>>> > > maatjies ook nie daarvoor nie, dan het ons nie 'n saak nie, maar dis juis
>>>> > > hoekom Goosen so daaroor tjank.......ons mense is commen oor ons nie kan
>>>> > > besef dat hulle kuns lewer nie en al hierdie 'kulstenaars' se CD's koop.
>>>> > > Dalk moet iemand vir hom en Zoid vertel dat musiek veronderstel is om mooi
>>>> > > te wees?
>>>> > > Dan, ons praat net van twee soorte kuns hier. Daar is 'n derde een
>>>> > > ook, in my opinie. Bemarking, en dis die heel belangrikste van almal.
>>>> > > Jy kan produseer wat jy wil, as die bemarking nie reg is nie, gaan jy sukkel
>>>> > > om dit te verkoop. Charlize Theron is 'n voorbeeld van perfekte bemarking.
>>>> > > Anton Goosen is die perfekte voorbeeld van wat bemarking nie moet wees
>>>> > > nie.....dik gesuip met hang oë en hy kom sing net vir 'n sekere deel van die
>>>> > > bevolking. Jeggie!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c34fng$guj$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Anton kan nie sing nie - dit gee ek toe, maar wat hy gesê het is waar -
>>>> > > > geblikte musiek hoort nie op 'n professionele verhoog nie.
>>>> > > > Jy moet nie vir Zoid ligloer nie - haar musiek is goed, en nie so maklik as
>>>> > > > wat dit klink nie.
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91437 is 'n antwoord op boodskap #91436] |
Di., 16 Maart 2004 20:10   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
Tòg, soos Katryn sou sê (ek dink sy't so gesê,
en as sy nie het nie, sà l sy wanneer sy in 'n fighting mood is:-)
kan topposting ook verdedig word.
Hoekom?
Dan hoef jy nie tot onner te skroul nie:-)
duif
On Tue, 16 Mar 2004 21:20:10 +0200, "MoerFie" wrote:
> soos my tiener dogter sou sê:
>
> Like, Whatever, dude!!
>
> Soois
>
> "DD" wrote in message
> news:utie50185vfb7aaqmub32a1tu3mbute971@4ax.com...
>> On Tue, 16 Mar 2004 20:35:46 +0200, "MoerFie" wrote:
>>> oom duif
>>>
>>> pos 'n biki bo op asb man
>>>
>>> ek is te moeg om tot onner te skroul
>>>
>>> Soois die moeggeploegte apteker
>>>
>> oom franswa
>> dit lei meer as een keer
>> tot 'n stry oor en weer
>> of ek moet voortgaan met die gesprek
>> of in opvolg my bek moet rek
>> oom duif
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 17:03:57 UTC 2026
|