|
|
|
|
| Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90781 is 'n antwoord op boodskap #90780] |
Ma., 01 Maart 2004 09:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paul, die oggendkoerante het te vroeg gesak vir die nuus. Jy kan maar enige
middagkoerant se webblad naslaan vir die nuus en die volle uitslag.
--
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:WAD0c.18005$pJ1.1011756@phobos.telenet-ops.be...
> Spytig dat ek nie gans die artikkel kan lees in die Beeld,miskien kan
> enigiemand my die artikkel doorstuur op my hotmailadres pdr...@hotmail.com
> Groetnis
> Paul
> "Annette" schreef in bericht
> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90787 is 'n antwoord op boodskap #90786] |
Ma., 01 Maart 2004 10:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - alles in Engels - sy het gesê sy weet almal in SA het vir haar duim
vasgehou, en dat sy die beeldjie volgende week huistoe bring.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
> Dis 'n stunning vroumens daai.......
> "Annette" wrote in message
> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90826 is 'n antwoord op boodskap #90814] |
Di., 02 Maart 2004 07:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het toe gisteraand na die hele vertoning gekyk - nogal baie lank . Ek het 'n
idee hoe die noem van die ellelange lyste van onbekendes deur die wenners
uitgeskakel kan word.
Weet iemand hoe ek met die regiseur van die Oscar program in aanraking kan
kom?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40441f6e.0@news1.mweb.co.za...
> Sy het 'n paar jaar gelede in 'n onderhoud gesê dat as sy ooit die Oscar
> wen, gaan sy dit in Afrikaans ontvang. In nabetragting egter, niemand daar
> sou haar verstaan nie en nou kom sy in elk geval einde van die week SA toe.
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:18I0c.18244$Vr.932929@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek het haar gehoor en gesien op VRT www.vrt.be ;amper enkele woorde
>> Engels
>>
>> Paul
>>
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
>>> Dis 'n stunning vroumens daai.......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90833 is 'n antwoord op boodskap #90832] |
Di., 02 Maart 2004 11:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie - ek wou Joe Roth die regiseur kontak, maar mens weet nie of hy
weer volgende jaar aan die roer van sake sal staan nie.
--
Annette
"bolander" skryf in boodskap news:404466D2.2050008@miami.net...
>
>
> Annette wrote:
>> Het toe gisteraand na die hele vertoning gekyk - nogal baie lank . Ek het 'n
>> idee hoe die noem van die ellelange lyste van onbekendes deur die wenners
>> uitgeskakel kan word.
>> Weet iemand hoe ek met die regiseur van die Oscar program in aanraking kan
>> kom?
>
>
> Epos adres vir The Academy of Motion Pictures Arts and Sciences is
>
>
> am...@oscars.org
>
> of
>
> Academy Foundation
> 8949 Wilshire Boulevard
> BEVERLY HILLS CA 90211
> USA
>
|
|
|
|