|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90967 is 'n antwoord op boodskap #90960] |
Vr., 05 Maart 2004 06:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja selfs julle eie sangers trek weg:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:404811ca.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig kom sing niemand in die Namib nie......so ek braai maar my vetrib
> en luister na die draadloos........
> "Elaine" wrote in message
> news:c27k0m$bc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jinne, Britney en Christina was maar net voorbeelde. "Take your pick" en op
>> die einde van die dag gaan meeste mense maar vir die konsert, en die
>> entertainment.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4047393c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
>>> haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
>>> Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
>>> mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
>>> resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
>>> Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
>>> drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
>>> te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
>>> eerder vir iets wat bereikbaar is...
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90968 is 'n antwoord op boodskap #90962] |
Vr., 05 Maart 2004 06:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moeder Theresa was 'n super-prostituut:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense is in
> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
> "Elaine" wrote in message
> news:c27dbq$89s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Party is miskien ja, oor die algemeen sou ek sê nee, meeste van ons gaan
>> agter liefde aan.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote:
>> Wat jy van
>>> vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90981 is 'n antwoord op boodskap #90979] |
Vr., 05 Maart 2004 09:04   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Presies wat ek gesê het van 'appliances'! Dis hoekom vroumense trou in
wit. Die groot verskil is net as jy die wasmasjien afskakel, dan vrek hy.
'n Vrou se bek raak nooit stil nie. Jy kry ook deesdae snaakse goete.
Manne vry manne en vroue vry vroue.....hoekom kan daar nie 'n huisman ook
wees nie? Sekerlik kan hy ook 'n prostituut wees as hy die vrou laat
betaal vir sy gunste en gawes.....maar soos ek gesê het, jy kry snaakse
mannetjies deesdae en soos jy sê huishenne ook. Ek het nie 'n probleem
daarmee nie, maar dit sal nooit eintlik lekker sit met myself nie. Ek is
die baas en 'n vrou is daar as 'n accessory tot arbeid en om die baas te
bedien...........hie-hie-haaaaaaaaaaaaa-haaaaaaaaa!!! Toe, bliksem
my.........
"Elaine" skryf in boodskap news:c29c06$72i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal sê jy lieg. Meeste van ons maak deesdae ons eie geld, en as die man
> vir haar sorg verdien sy dit, want sy werk haarself tien teen een keduks om
> hom gelukkig te hou. Maak kos, maak sy huis skoon, versorg sy kinders, was
> wasgoed. My suster is broodwinner in hulle huis - is haar man die
> prostituut?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
>> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense
is
> in
>> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90989 is 'n antwoord op boodskap #90988] |
Vr., 05 Maart 2004 12:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Makie saak of sy lieg of nie - gebruik jou verbeelding:)))
Jislaaik - ek was vonaggend omtrent verlig toe Chiefs wen - Blues het mos
die nare gewoonte, net soos die Bulle, om in die heel laaste sekond punte
aan te teken om te wen.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4048705b.0@news1.mweb.co.za...
> Soos 'n gloeilamp? Kan nie wees nie en jy lieg vir my en jy mag nie vir my
> lieg nie, nie nóú nie......hyg! hyg!
> "Elaine" wrote in message
> news:c29bt7$71q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jou hele ou lyfie gloei my ding.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:404811f0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #91001 is 'n antwoord op boodskap #90996] |
Sa., 06 Maart 2004 06:01  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop nie jy het dit al in 'n Beetle geprobeer nie! Dis potensiële
permanente skade daai. Ek moet saamstem dat 'n kar opwindend kan wees,
behalwe as die kar oud is en sy matte nie meer so lekker is nie. Kyk op
die kampus rond en as jy 'n ou sien met sulke rooi mercurochrome-knieë, weet
dan maar dat hy sy draai gehol het teen 'daai' afdraende af sonder 'n
gedagte aan sy arme knieë!
"Elaine" skryf in boodskap news:c2a8gq$k1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Opwindend!!
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404842fa.0@news1.mweb.co.za...
>> So jy wil vir my sê jy spyker eerder in 'n kar by die meer of dam as by die
>> huis op 'n bed?
>
|
|
|
|