Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN
| " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90710] |
Sa., 28 Februarie 2004 14:06  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
D.J. Opperman
Stelsel
KLEINBOER
Vroeg Saterdag as die koekoekhaan kraai,
sing ek bo-op my karretjie gelaai
met wortels en koolkoppe; maar swyg
met bitter haat as ek saans huis toe draai.
MISOES
As ek die skrale oes van uitgedorste
goue dae sien, treur ek oor vermorste
krag en tyd, en soek vergeefs vergoeding
teen jou diepbewoë borste.
NAGGELUID
Deur my gebed, diep uit die nag se nok
hoor ek die hart van die heelal: 'n klok
wat tik en tik, afsydig tik,
en my gebed verbitter tot 'n wrok.
HAEL
Wat baat gebede, arbeid en gesaai
waar groter stelsels oor die enkeling draai?
My goedversorgde koringland word deur
die wit koeëls van 'n hemel afgemaai.
GROOT GETY
Dit is die bitterheid as my gevoel
geminag word: die groot gety wat spoel,
en haat en liefde uitklots, het behalwe
eb en vloed miskien geen ander doel.
Druk gedig
|
|
|
|
| Re: " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90731 is 'n antwoord op boodskap #90710] |
So., 29 Februarie 2004 11:56   |
$$$from...
Boodskappe: 12 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
Dit is goed om regte Afrikaans te lees al is dit prosie, want as ek so deur
die nuusbriewe lees wat deur so baie mense geskryf word maak dit my siel
bedroef. Meeste van julle kan nie eens in julle eie taal reg spel nie. Ek is
drietalig en bly in die buiteland waar Afrikaans nie gehoor of gepraat word
nie. Wat is fout met julle, is julle nie trots soos ek om goeie Afrikaans te
praat en skrywe nie. Geen wonder dat lamsakke van ander tale julle uitjou
nie, want ek is seker dat selfs hulle jou eie taal beter kan skrywe. Kom
nou, probeer beter Afrikaans skrywe.
"@rogers.com" wrote in message
news:gf10c.46942$Qg7.8151@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> D.J. Opperman
>
> Stelsel
>
>
>
> KLEINBOER
>
> Vroeg Saterdag as die koekoekhaan kraai,
> sing ek bo-op my karretjie gelaai
> met wortels en koolkoppe; maar swyg
> met bitter haat as ek saans huis toe draai.
>
> MISOES
>
> As ek die skrale oes van uitgedorste
> goue dae sien, treur ek oor vermorste
> krag en tyd, en soek vergeefs vergoeding
> teen jou diepbewoë borste.
>
> NAGGELUID
>
> Deur my gebed, diep uit die nag se nok
> hoor ek die hart van die heelal: 'n klok
> wat tik en tik, afsydig tik,
> en my gebed verbitter tot 'n wrok.
>
> HAEL
>
> Wat baat gebede, arbeid en gesaai
> waar groter stelsels oor die enkeling draai?
> My goedversorgde koringland word deur
> die wit koeëls van 'n hemel afgemaai.
>
> GROOT GETY
>
> Dit is die bitterheid as my gevoel
> geminag word: die groot gety wat spoel,
> en haat en liefde uitklots, het behalwe
> eb en vloed miskien geen ander doel.
>
> Druk gedig
>
|
|
|
|
| Re: " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90734 is 'n antwoord op boodskap #90731] |
So., 29 Februarie 2004 12:12   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 29 Feb 2004 21:56:32 +1000, "$$$ from FRED"
wrote:
> Dit is goed om regte Afrikaans te lees al is dit prosie, want as ek so deur
> die nuusbriewe lees wat deur so baie mense geskryf word maak dit my siel
> bedroef. Meeste van julle kan nie eens in julle eie taal reg spel nie. Ek is
> drietalig en bly in die buiteland waar Afrikaans nie gehoor of gepraat word
> nie. Wat is fout met julle, is julle nie trots soos ek om goeie Afrikaans te
> praat en skrywe nie. Geen wonder dat lamsakke van ander tale julle uitjou
> nie, want ek is seker dat selfs hulle jou eie taal beter kan skrywe. Kom
> nou, probeer beter Afrikaans skrywe.
Met daardie vol van jouself houding is jy seker isak bouwer, né?
indien dit so is, sal jy vind dat jou vrou somtyds onder die naam
nude raider skryf, en somtyds onder haar eie. Sou jy nie dink dat
dìt meer laakbaar is nie?
DD
|
|
|
|
| Re: " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90737 is 'n antwoord op boodskap #90734] |
So., 29 Februarie 2004 12:46   |
$$$from...
Boodskappe: 12 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
Nude Raider does not know what is going on in this world with all the crap
he/she is comming out with. Nee my friend, ek sal waaragtig nooit gemors
uitlaat teen my moedertaal en geboorteland nie. Die ander gemors weet nie
waarvan hulle praat nie en maak dit hul spaartyd bedryf om Afrikaaners te
beledid oor apartheid en hul eie taal. Die taal wat deur n' nasie begin is
net 300 jaar gelede. Die ander nasies het so groot geskrik vir die Engelse
dat hulle sommer nou die Engelse taal praat. As jy "Stelsel" lees in die
selfde nuusgroep sal jy uitvind, my siening van apartheid
"DD" skryf in boodskap news:uhl340tgbn6hqovgv3gfh516kn9n897rmp@4ax.com...
> On Sun, 29 Feb 2004 21:56:32 +1000, "$$$ from FRED"
> wrote:
>
>> Dit is goed om regte Afrikaans te lees al is dit prosie, want as ek so deur
>> die nuusbriewe lees wat deur so baie mense geskryf word maak dit my siel
>> bedroef. Meeste van julle kan nie eens in julle eie taal reg spel nie. Ek is
>> drietalig en bly in die buiteland waar Afrikaans nie gehoor of gepraat word
>> nie. Wat is fout met julle, is julle nie trots soos ek om goeie Afrikaans te
>> praat en skrywe nie. Geen wonder dat lamsakke van ander tale julle uitjou
>> nie, want ek is seker dat selfs hulle jou eie taal beter kan skrywe. Kom
>> nou, probeer beter Afrikaans skrywe.
>
>
> Met daardie vol van jouself houding is jy seker isak bouwer, nê?
> indien dit so is, sal jy vind dat jou vrou somtyds onder die naam
> nude raider skryf, en somtyds onder haar eie. Sou jy nie dink dat
> dít meer laakbaar is nie?
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90738 is 'n antwoord op boodskap #90737] |
So., 29 Februarie 2004 12:51   |
$$$from...
Boodskappe: 12 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
Jammer vir die fout. Lees Afrikaans.be van Paul de Dilbeek in hierdie nuus
groep vir my siening van aparthied
"$$$ from FRED" skryf in boodskap news:4041df44$0$15135$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Nude Raider does not know what is going on in this world with all the crap
> he/she is comming out with. Nee my friend, ek sal waaragtig nooit gemors
> uitlaat teen my moedertaal en geboorteland nie. Die ander gemors weet nie
> waarvan hulle praat nie en maak dit hul spaartyd bedryf om Afrikaaners te
> beledid oor apartheid en hul eie taal. Die taal wat deur n' nasie begin is
> net 300 jaar gelede. Die ander nasies het so groot geskrik vir die Engelse
> dat hulle sommer nou die Engelse taal praat. As jy "Stelsel" lees in die
> selfde nuusgroep sal jy uitvind, my siening van apartheid
> "DD" wrote in message
> news:uhl340tgbn6hqovgv3gfh516kn9n897rmp@4ax.com...
>> On Sun, 29 Feb 2004 21:56:32 +1000, "$$$ from FRED"
>> wrote:
>>
>>> Dit is goed om regte Afrikaans te lees al is dit prosie, want as ek so
> deur
>>> die nuusbriewe lees wat deur so baie mense geskryf word maak dit my siel
>>> bedroef. Meeste van julle kan nie eens in julle eie taal reg spel nie.
Ek
> is
>>> drietalig en bly in die buiteland waar Afrikaans nie gehoor of gepraat
> word
>>> nie. Wat is fout met julle, is julle nie trots soos ek om goeie
Afrikaans
> te
>>> praat en skrywe nie. Geen wonder dat lamsakke van ander tale julle uitjou
>>> nie, want ek is seker dat selfs hulle jou eie taal beter kan skrywe. Kom
>>> nou, probeer beter Afrikaans skrywe.
>>
>>
>> Met daardie vol van jouself houding is jy seker isak bouwer, nê?
>> indien dit so is, sal jy vind dat jou vrou somtyds onder die naam
>> nude raider skryf, en somtyds onder haar eie. Sou jy nie dink dat
>> dít meer laakbaar is nie?
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: " Stelsel " deur D. J. OPPERMAN [boodskap #90751 is 'n antwoord op boodskap #90747] |
So., 29 Februarie 2004 15:50  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 29 Feb 2004 17:41:49 +0200, "MoerFie" wrote:
> Ag komaan oom duif,
>
> Ek tik baie vinnig en onakkuraat, maar ek haat spelfoute. My vrou en
> kinders noem my 'n pyn in die gat. so hier is my nuwe leuse: Soms is die
> boodskap belangriker as die spelfoute.
Moenie jou aan oom Duifie steur nie. Hy is 'n baie moerswillige
moerfie.
;-))
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 08:21:29 UTC 2026
|