Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Afrikaners in Engeland
| Afrikaners in Engeland [boodskap #90610] |
Wo., 25 Februarie 2004 09:27  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek praat nou so rukkie terug met my chom wat die laaste paar jaar in
Engeland bly en werk, en word toe so paar interresante brokkies inligting
wyser. Hy sê hy sweer daar's meer Afrikaanse mense in London as Ingelse.
Die Afrikaners het hulle eie koerant (Die Springbok), hulle eie winkels wat
biltong, boerewors en Pro'Nutro verkoop en hulle eie pubs (gewoonlik "Die
Springbok), klim jy op 'n underground hoor jy Afrikaans so ver soos jy gaan.
Daar is so baie Afrikaanse mense in London dat die Engelse al soos ons begin
praat - dis net "No k*k it's lekke my bru", en "Bliksem! What's that dude
doing?" Leer die vloekwoord eerste julle sien.
Dis ook net soos wat 'n Afrikaner is, ons het hierdie "attitude" van "jy pas
aan by my kultuur jou donner, ek pas nie aan by joune nie - al is ek in jou
land." Hy vertel as jy, as Suid Afrikaner, daar op Heathrow land sal jy nie
langer as 'n paar uur daar hoef te wag voordat 'n ander Suid Afrikaner jou
kom groet en vra of hy kan help nie. Ons staan darem saam en help mekaar
uit daar in die vreemde. Net een ding pla my so bietjie - my vriend vertel
die Afrikaners is vuil bl*ks*ms. Sê jy kan altyd sien as 'n Afrikaner êrens
was, want al sy vuilgoed bly daar agter - te gewoond iemand maak agter ons
skoon.
Die Suid-Afrikaners sukkel ookie om werk te kry nie - dis jammer dit klink
asof ons die brood uit die Engelse se bekke steel, maar baie maatskappye
verkies 'n SA'er bo 'n Engelsman. Hulle werk hard, moan nie as hulle ietsie
moet doen wat nie in hulle "job description" staan nie, en is altyd bereid
om 'n paar uur 'n week ekstra te werk.
Ek reken ek moet vir so paar weke vir my pel gaan kuier en gaan kyk of dit
regtig so gaan in Engeland. Miskien besluit ek ook maar om sommer daar
tussen my mense te bly.
Groete
Elaine
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90619 is 'n antwoord op boodskap #90610] |
Wo., 25 Februarie 2004 18:38   |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ons kan sien dat jy nog nooit gehoer van daaie skelm ou digter, V.Joeue
Hier is een van sy beste herkende werke:
Die Buiteland - deur V.Joeue 1882.
O ek verlang vir my tuis land,
O ek verlang my land,
O ek kan nie bly nie,
In hierdie ver af land.
Ek kry geen werk nie,
Ek kry koud,
Ja dis 'n wonder
Dat hulle my laat bly.
O ek mis my land, my huis en my Ford,
O ek mis my hondtjie, en die osse wa,
O ek mis my meitjie, en ook my boitjie,
O - O - O - O - o - o,o,o,oo,,,,,,,,!
---
"Elaine" skryf in boodskap news:c1hpqu$73s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nou so rukkie terug met my chom wat die laaste paar jaar in
> Engeland bly en werk, en word toe so paar interresante brokkies inligting
> wyser. Hy sê hy sweer daar's meer Afrikaanse mense in London as Ingelse.
> Die Afrikaners het hulle eie koerant (Die Springbok), hulle eie winkels wat
> biltong, boerewors en Pro'Nutro verkoop en hulle eie pubs (gewoonlik "Die
> Springbok), klim jy op 'n underground hoor jy Afrikaans so ver soos jy gaan.
> Daar is so baie Afrikaanse mense in London dat die Engelse al soos ons begin
> praat - dis net "No k*k it's lekke my bru", en "Bliksem! What's that dude
> doing?" Leer die vloekwoord eerste julle sien.
>
> Dis ook net soos wat 'n Afrikaner is, ons het hierdie "attitude" van "jy pas
> aan by my kultuur jou donner, ek pas nie aan by joune nie - al is ek in jou
> land." Hy vertel as jy, as Suid Afrikaner, daar op Heathrow land sal jy nie
> langer as 'n paar uur daar hoef te wag voordat 'n ander Suid Afrikaner jou
> kom groet en vra of hy kan help nie. Ons staan darem saam en help mekaar
> uit daar in die vreemde. Net een ding pla my so bietjie - my vriend vertel
> die Afrikaners is vuil bl*ks*ms. Sê jy kan altyd sien as 'n Afrikaner êrens
> was, want al sy vuilgoed bly daar agter - te gewoond iemand maak agter ons
> skoon.
>
> Die Suid-Afrikaners sukkel ookie om werk te kry nie - dis jammer dit klink
> asof ons die brood uit die Engelse se bekke steel, maar baie maatskappye
> verkies 'n SA'er bo 'n Engelsman. Hulle werk hard, moan nie as hulle ietsie
> moet doen wat nie in hulle "job description" staan nie, en is altyd bereid
> om 'n paar uur 'n week ekstra te werk.
>
> Ek reken ek moet vir so paar weke vir my pel gaan kuier en gaan kyk of dit
> regtig so gaan in Engeland. Miskien besluit ek ook maar om sommer daar
> tussen my mense te bly.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90659 is 'n antwoord op boodskap #90656] |
Vr., 27 Februarie 2004 05:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek by Europcar in London 'n motor gaan huur het, is ek meegedeel dat 80%
van die mense wat daar werk Suid-Afrikaners is, en die meeste van hulle
Afrikaans sprekend.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:403ed8c9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet wel van een van die jongetjies hier uit Namibië wat in London gaan
> werk het as 'n sekuriteitswag in 'n groot gebou en dat hy vertel het dat in
> die gebou, onder die sekerheidspersoneel, was Engels die uitsondering wat
> gepraat word want omtrent al die wagte was Suid-Afrikaners.....maar dit
> sekerlik nie algemeen wees nie.
> "Elaine" wrote in message
> news:c1lt9a$fk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan sekerlik ook waar wees wat jy sê. Ek was nog nooit in Engeland nie, en
>> vertel maar net my pel se storie. Ek beplan wel 'n trippie Europa toe later
>> die jaar om bietjie daar vir al die vreemdes te gaan kuier. Sal maar laat
>> weet of die man waarheid praat of nie :))
>>
>> E
>>
>> "Glucklich" wrote:
>>
>>> Ek het al self in London 'n paar afrikaners raakgeloop in die straat, maar
>>> dat die engelse nou al soos afrikaners begin praat is bietjie moeilik om te
>>> glo. Seker net die groepie vriende waarmee jou pel kontak het. Ek het ook al
>>> 'n paar britte afgerig in afrikaanse vloek woorde. My niggie se skoonsuster
>>> het vir 'n olie maatskappy gewerk in Suid London en haar bestuurder (Suid
>>> Afrikaner) het haar altyd geterg. Toe leer ek haar om te sê "gaan K@K man".
>>>
>>> Miskien het dinge baie verander in die laaste 3 jaar wat ek nie daar was
>>> nie, maar 'n maand gelede toe ek oor Heathrow is oppad SA toe, was die
>>> enigste afrikaners wat ek gesien het die wat saam met my op die Johannesburg
>>> vlug geklim het.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90670 is 'n antwoord op boodskap #90659] |
Vr., 27 Februarie 2004 12:19   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die mense sal dit nie graag wil erken nie, maar sover ek al gehoor
het by vele jong mense wat reeds daar gewerk het, is Afrikaanssprekendes as
werkers redelik gesog in Engeland juis omdat hulle eie jeug so slapgat is en
onder daai stelsel van betaal net vir rondlê hulle bang vir werk gemaak het.
Wat ek natuurlik aaklig vind van die jeug in London, is die body peircing
wat so 'n mode is. Ek wonder baie keer of 'n meisiekind rêrig kan dink 'n
pen deur haar tong is rêrig aantreklik vir 'n man?
"Annette" skryf in boodskap news:c1mmdh$r8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe ek by Europcar in London 'n motor gaan huur het, is ek meegedeel dat 80%
> van die mense wat daar werk Suid-Afrikaners is, en die meeste van hulle
> Afrikaans sprekend.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ed8c9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek weet wel van een van die jongetjies hier uit Namibië wat in London gaan
>> werk het as 'n sekuriteitswag in 'n groot gebou en dat hy vertel het dat in
>> die gebou, onder die sekerheidspersoneel, was Engels die uitsondering wat
>> gepraat word want omtrent al die wagte was Suid-Afrikaners.....maar dit
>> sekerlik nie algemeen wees nie.
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c1lt9a$fk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kan sekerlik ook waar wees wat jy sê. Ek was nog nooit in Engeland nie, en
>>> vertel maar net my pel se storie. Ek beplan wel 'n trippie Europa toe later
>>> die jaar om bietjie daar vir al die vreemdes te gaan kuier. Sal maar laat
>>> weet of die man waarheid praat of nie :))
>>>
>>> E
>>>
>>> "Glucklich" wrote:
>>>
>>>> Ek het al self in London 'n paar afrikaners raakgeloop in die straat, maar
>>>> dat die engelse nou al soos afrikaners begin praat is bietjie moeilik om te
>>>> glo. Seker net die groepie vriende waarmee jou pel kontak het. Ek het ook al
>>>> 'n paar britte afgerig in afrikaanse vloek woorde. My niggie se skoonsuster
>>>> het vir 'n olie maatskappy gewerk in Suid London en haar bestuurder (Suid
>>>> Afrikaner) het haar altyd geterg. Toe leer ek haar om te sê "gaan K@K man".
>>>>
>>>> Miskien het dinge baie verander in die laaste 3 jaar wat ek nie daar was
>>>> nie, maar 'n maand gelede toe ek oor Heathrow is oppad SA toe, was die
>>>> enigste afrikaners wat ek gesien het die wat saam met my op die Johannesburg
>>>> vlug geklim het.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90671 is 'n antwoord op boodskap #90670] |
Vr., 27 Februarie 2004 12:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is seker van die min mans want nie dink dat as jou tong om 'n stud
verstrengel raak nie seksie is nie:))
Die goeie SA werker is vinnig besig om 'n mite te raak. Die kinders leer mos
nie meer hoe om te werk nie.
In vandag se M&G weer een van daardie treurverhale.
besigheidsman wat dik pelle met die ANC is, het glo 294 jongmense opgelei
teen R6000 stuk waarvoor die staat betaal het. Slegs twee van hulle werk
waar hulle veronderstel was om te gaan werk.
Die res is weg omdat hulle dink hulle is te min betaal vir die werk wat
hulle gedoen het, of afgedank omdat die werkgewer gevoel het hul opleiding
was nie genoeg om die werk te kan doen waarvoor hulle te veel betaal is nie.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
uidwester" skryf in boodskap news:403f35bc.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my die mense sal dit nie graag wil erken nie, maar sover ek al gehoor
> het by vele jong mense wat reeds daar gewerk het, is Afrikaanssprekendes as
> werkers redelik gesog in Engeland juis omdat hulle eie jeug so slapgat is en
> onder daai stelsel van betaal net vir rondlê hulle bang vir werk gemaak het.
> Wat ek natuurlik aaklig vind van die jeug in London, is die body peircing
> wat so 'n mode is. Ek wonder baie keer of 'n meisiekind rêrig kan dink 'n
> pen deur haar tong is rêrig aantreklik vir 'n man?
> "Annette" wrote in message
> news:c1mmdh$r8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe ek by Europcar in London 'n motor gaan huur het, is ek meegedeel dat 80%
>> van die mense wat daar werk Suid-Afrikaners is, en die meeste van hulle
>> Afrikaans sprekend.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:403ed8c9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek weet wel van een van die jongetjies hier uit Namibië wat in London gaan
>>> werk het as 'n sekuriteitswag in 'n groot gebou en dat hy vertel het dat in
>>> die gebou, onder die sekerheidspersoneel, was Engels die uitsondering wat
>>> gepraat word want omtrent al die wagte was Suid-Afrikaners.....maar dit
>>> sekerlik nie algemeen wees nie.
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c1lt9a$fk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kan sekerlik ook waar wees wat jy sê. Ek was nog nooit in Engeland nie, en
>>>> vertel maar net my pel se storie. Ek beplan wel 'n trippie Europa toe later
>>>> die jaar om bietjie daar vir al die vreemdes te gaan kuier. Sal maar laat
>>>> weet of die man waarheid praat of nie :))
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Glucklich" wrote:
>>>>
>>>> > Ek het al self in London 'n paar afrikaners raakgeloop in die straat, maar
>>>> > dat die engelse nou al soos afrikaners begin praat is bietjie moeilik om te
>>>> > glo. Seker net die groepie vriende waarmee jou pel kontak het. Ek het ook al
>>>> > 'n paar britte afgerig in afrikaanse vloek woorde. My niggie se skoonsuster
>>>> > het vir 'n olie maatskappy gewerk in Suid London en haar bestuurder (Suid
>>>> > Afrikaner) het haar altyd geterg. Toe leer ek haar om te sê "gaan K@K man".
>>>> >
>>>> > Miskien het dinge baie verander in die laaste 3 jaar wat ek nie daar was
>>>> > nie, maar 'n maand gelede toe ek oor Heathrow is oppad SA toe, was die
>>>> > enigste afrikaners wat ek gesien het die wat saam met my op die Johannesburg
>>>> > vlug geklim het.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90673 is 'n antwoord op boodskap #90671] |
Vr., 27 Februarie 2004 13:17   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jeaagh!!! Hoe ril ek nou!! As ek 'n meisiekind sien met daai deng op
haar tong het ek hierdie onbedaarlike begeerte om haar vas te druk en die
ding met geweld uit haar bek uit te ruk..........darem nie sê ernstig nie,
maar ek vind dit aaklig. Ook hierdie kak wat hulle deur hul wenkbroue en
duisende gate deur die ore lyk vir my aaklig. Seker maar smaak, maar dan
hou ek maar eerder verby. MAAR, is dit nie snaaks nie, maar as jy 'n
rêrig mooi vroumens sien, sak jy nie sien dat sy gate boor deur daai gesig
nie. Is dit nie dalk maar ons lelikes wat probeer iets anders doen met 'n
commen gesig deur al hierdie gate in te maak nie?
"Annette" skryf in boodskap news:c1neig$aea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is seker van die min mans want nie dink dat as jou tong om 'n stud
> verstrengel raak nie seksie is nie:))
> Die goeie SA werker is vinnig besig om 'n mite te raak. Die kinders leer mos
> nie meer hoe om te werk nie.
> In vandag se M&G weer een van daardie treurverhale.
> besigheidsman wat dik pelle met die ANC is, het glo 294 jongmense opgelei
> teen R6000 stuk waarvoor die staat betaal het. Slegs twee van hulle werk
> waar hulle veronderstel was om te gaan werk.
> Die res is weg omdat hulle dink hulle is te min betaal vir die werk wat
> hulle gedoen het, of afgedank omdat die werkgewer gevoel het hul opleiding
> was nie genoeg om die werk te kan doen waarvoor hulle te veel betaal is nie.
>
>
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> uidwester" wrote in message
> news:403f35bc.0@news1.mweb.co.za...
>> Lyk my die mense sal dit nie graag wil erken nie, maar sover ek al gehoor
>> het by vele jong mense wat reeds daar gewerk het, is Afrikaanssprekendes
> as
>> werkers redelik gesog in Engeland juis omdat hulle eie jeug so slapgat
is
> en
>> onder daai stelsel van betaal net vir rondlê hulle bang vir werk gemaak
> het.
>> Wat ek natuurlik aaklig vind van die jeug in London, is die body peircing
>> wat so 'n mode is. Ek wonder baie keer of 'n meisiekind rêrig kan dink
> 'n
>> pen deur haar tong is rêrig aantreklik vir 'n man?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1mmdh$r8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toe ek by Europcar in London 'n motor gaan huur het, is ek meegedeel
dat
>> 80%
>>> van die mense wat daar werk Suid-Afrikaners is, en die meeste van hulle
>>> Afrikaans sprekend.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:403ed8c9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek weet wel van een van die jongetjies hier uit Namibië wat in
London
>> gaan
>>>> werk het as 'n sekuriteitswag in 'n groot gebou en dat hy vertel het
> dat
>>> in
>>>> die gebou, onder die sekerheidspersoneel, was Engels die
uitsondering
>> wat
>>>> gepraat word want omtrent al die wagte was Suid-Afrikaners.....maar
> dit
>>>> sekerlik nie algemeen wees nie.
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:c1lt9a$fk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Kan sekerlik ook waar wees wat jy sê. Ek was nog nooit in
Engeland
>> nie,
>>>> en
>>>> > vertel maar net my pel se storie. Ek beplan wel 'n trippie Europa
> toe
>>>> later
>>>> > die jaar om bietjie daar vir al die vreemdes te gaan kuier. Sal
> maar
>>> laat
>>>> > weet of die man waarheid praat of nie :))
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Glucklich" wrote:
>>>> >
>>>> > > Ek het al self in London 'n paar afrikaners raakgeloop in die
>> straat,
>>>> maar
>>>> > > dat die engelse nou al soos afrikaners begin praat is bietjie
>> moeilik
>>> om
>>>> > te
>>>> > > glo. Seker net die groepie vriende waarmee jou pel kontak het.
Ek
>> het
>>>> ook
>>>> > al
>>>> > > 'n paar britte afgerig in afrikaanse vloek woorde. My niggie se
>>>> > skoonsuster
>>>> > > het vir 'n olie maatskappy gewerk in Suid London en haar
> bestuurder
>>>> (Suid
>>>> > > Afrikaner) het haar altyd geterg. Toe leer ek haar om te sê
"gaan
>> K@K
>>>> > man".
>>>> > >
>>>> > > Miskien het dinge baie verander in die laaste 3 jaar wat ek nie
> daar
>>> was
>>>> > > nie, maar 'n maand gelede toe ek oor Heathrow is oppad SA toe,
> was
>>> die
>>>> > > enigste afrikaners wat ek gesien het die wat saam met my op die
>>>> > Johannesburg
>>>> > > vlug geklim het.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90674 is 'n antwoord op boodskap #90673] |
Vr., 27 Februarie 2004 13:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is lelik, en ek het nie een geboorde gaatjie in my gesig nie.
Ek dink dit gaan meer oor selfvertroue, of die gebrek daaraan.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:403f435c.0@news1.mweb.co.za...
> Jeaagh!!! Hoe ril ek nou!! As ek 'n meisiekind sien met daai deng op
> haar tong het ek hierdie onbedaarlike begeerte om haar vas te druk en die
> ding met geweld uit haar bek uit te ruk..........darem nie sê ernstig nie,
> maar ek vind dit aaklig. Ook hierdie kak wat hulle deur hul wenkbroue en
> duisende gate deur die ore lyk vir my aaklig. Seker maar smaak, maar dan
> hou ek maar eerder verby. MAAR, is dit nie snaaks nie, maar as jy 'n
> rêrig mooi vroumens sien, sak jy nie sien dat sy gate boor deur daai gesig
> nie. Is dit nie dalk maar ons lelikes wat probeer iets anders doen met 'n
> commen gesig deur al hierdie gate in te maak nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c1neig$aea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is seker van die min mans want nie dink dat as jou tong om 'n stud
>> verstrengel raak nie seksie is nie:))
>> Die goeie SA werker is vinnig besig om 'n mite te raak. Die kinders leer
> mos
>> nie meer hoe om te werk nie.
>> In vandag se M&G weer een van daardie treurverhale.
>> besigheidsman wat dik pelle met die ANC is, het glo 294 jongmense opgelei
>> teen R6000 stuk waarvoor die staat betaal het. Slegs twee van hulle werk
>> waar hulle veronderstel was om te gaan werk.
>> Die res is weg omdat hulle dink hulle is te min betaal vir die werk wat
>> hulle gedoen het, of afgedank omdat die werkgewer gevoel het hul opleiding
>> was nie genoeg om die werk te kan doen waarvoor hulle te veel betaal is
> nie.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> uidwester" wrote in message
>> news:403f35bc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Lyk my die mense sal dit nie graag wil erken nie, maar sover ek al
> gehoor
>>> het by vele jong mense wat reeds daar gewerk het, is
Afrikaanssprekendes
>> as
>>> werkers redelik gesog in Engeland juis omdat hulle eie jeug so slapgat
> is
>> en
>>> onder daai stelsel van betaal net vir rondlê hulle bang vir werk
gemaak
>> het.
>>> Wat ek natuurlik aaklig vind van die jeug in London, is die body
> peircing
>>> wat so 'n mode is. Ek wonder baie keer of 'n meisiekind rêrig kan
dink
>> 'n
>>> pen deur haar tong is rêrig aantreklik vir 'n man?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c1mmdh$r8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Toe ek by Europcar in London 'n motor gaan huur het, is ek meegedeel
> dat
>>> 80%
>>>> van die mense wat daar werk Suid-Afrikaners is, en die meeste van
> hulle
>>>> Afrikaans sprekend.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:403ed8c9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek weet wel van een van die jongetjies hier uit Namibië wat in
> London
>>> gaan
>>>> > werk het as 'n sekuriteitswag in 'n groot gebou en dat hy vertel
het
>> dat
>>>> in
>>>> > die gebou, onder die sekerheidspersoneel, was Engels die
> uitsondering
>>> wat
>>>> > gepraat word want omtrent al die wagte was
Suid-Afrikaners.....maar
>> dit
>>>> > sekerlik nie algemeen wees nie.
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:c1lt9a$fk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Kan sekerlik ook waar wees wat jy sê. Ek was nog nooit in
> Engeland
>>> nie,
>>>> > en
>>>> > > vertel maar net my pel se storie. Ek beplan wel 'n trippie
Europa
>> toe
>>>> > later
>>>> > > die jaar om bietjie daar vir al die vreemdes te gaan kuier. Sal
>> maar
>>>> laat
>>>> > > weet of die man waarheid praat of nie :))
>>>> > >
>>>> > > E
>>>> > >
>>>> > > "Glucklich" wrote:
>>>> > >
>>>> > > > Ek het al self in London 'n paar afrikaners raakgeloop in die
>>> straat,
>>>> > maar
>>>> > > > dat die engelse nou al soos afrikaners begin praat is bietjie
>>> moeilik
>>>> om
>>>> > > te
>>>> > > > glo. Seker net die groepie vriende waarmee jou pel kontak het.
> Ek
>>> het
>>>> > ook
>>>> > > al
>>>> > > > 'n paar britte afgerig in afrikaanse vloek woorde. My niggie se
>>>> > > skoonsuster
>>>> > > > het vir 'n olie maatskappy gewerk in Suid London en haar
>> bestuurder
>>>> > (Suid
>>>> > > > Afrikaner) het haar altyd geterg. Toe leer ek haar om te sê
> "gaan
>>> K@K
>>>> > > man".
>>>> > > >
>>>> > > > Miskien het dinge baie verander in die laaste 3 jaar wat ek
nie
>> daar
>>>> was
>>>> > > > nie, maar 'n maand gelede toe ek oor Heathrow is oppad SA toe,
>> was
>>>> die
>>>> > > > enigste afrikaners wat ek gesien het die wat saam met my op die
>>>> > > Johannesburg
>>>> > > > vlug geklim het.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90689 is 'n antwoord op boodskap #90653] |
Vr., 27 Februarie 2004 23:21   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek weet - maar blykbaar is dit deesdae oorwegend Engeland. Daar is so
baie SA'ers daar, dat daar spesiale winkels, koerante, kroeë en kunsfeeste
vir hulle gehou word. Ek het 5 vriende daar, waarvan 3 besluit het om
permanent te bly. Die ander twee trek Nieu Zeeland toe :)
E
"@rogers.com" wrote:
> London was nog altyd 'n magneet vir jong
> Suid-Afrikaners lank voor die onlangse
> sogenaamde uittog. Ek onthou dat ek langs
> iemand staan en wag het in Piccadilly Square,
> en toe die persoon vir wie sy wag, aankom,
> toe praat hulle Afrikaans met mekaar. Maar
> hierdie soort ding gebeur met mense van
> oor die hele wêreld, nie net met Afrikaners
> nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in Engeland [boodskap #90693 is 'n antwoord op boodskap #90670] |
Vr., 27 Februarie 2004 23:30  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Body piercing is oral gewild. Loop nou die dag by die beste tattoo artists
(Trevor) in die land se plekkie in, want kleinsus moet opslag 'n tattoo op
haar stuitjie kry (het maar seer gelyk). In elk geval, Trevor het 'n pen in
sy ken, die een ou wat daar werk het 'n tattoo op sy maermerrie, maar wat my
regtig gevang het was die girlie wat ook daar was. Sy het gate in haar
wenkbroue, wat afgeskeer is en toe weer opgetattoo is. Sy't drie deur haar
bors - sulke bolts wat lyk asof hulle haar borste aanmekaar bind - 'n paar
deur haar ore, haar neus haar tong, haar nek en haar ken. Ek was lus en kry
'n magneet - net om te kyk wat gebeur sien?
Terug op die onderwerp - my pelle vertel my ook dat SA'ers gewil is daar
anderkant, want hulle praat nie terug nie, is bereid om na-ure te werk en
sal buite hulle "job description" gaan as die werkgewer so vra.
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:403f35bc.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my die mense sal dit nie graag wil erken nie, maar sover ek al gehoor
> het by vele jong mense wat reeds daar gewerk het, is Afrikaanssprekendes as
> werkers redelik gesog in Engeland juis omdat hulle eie jeug so slapgat is en
> onder daai stelsel van betaal net vir rondlê hulle bang vir werk gemaak het.
> Wat ek natuurlik aaklig vind van die jeug in London, is die body peircing
> wat so 'n mode is. Ek wonder baie keer of 'n meisiekind rêrig kan dink 'n
> pen deur haar tong is rêrig aantreklik vir 'n man?
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 17:18:06 UTC 2026
|