| Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90557] |
Ma., 23 Februarie 2004 07:57  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90562 is 'n antwoord op boodskap #90559] |
Ma., 23 Februarie 2004 12:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As die dokter 'n vrou is, sal daar natuurlik plesier wees:))
--
Annette
"bolander" skryf in boodskap news:4039C226.4060605@miami.net...
> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
> plesier kry of nie.
>
> Annette wrote:
>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90563 is 'n antwoord op boodskap #90560] |
Ma., 23 Februarie 2004 12:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat van die hoestoetsie?:)))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c1cki7$g1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis definitief nie die tongtippie toets of die vingerlek lekker ene nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "bolander" wrote in message
> news:4039C226.4060605@miami.net...
>> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
>> plesier kry of nie.
>>
>> Annette wrote:
>>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90566 is 'n antwoord op boodskap #90565] |
Ma., 23 Februarie 2004 12:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar praat
nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net vir
jouself.
--
Annette
"Nude Raider" skryf in boodskap news:L3PBTK1438040.2578356481@anonymous.poster...
> Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for Annettes ongoing tirade of
> meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum pirates. she just
> doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men deserted her!!
>
> Please get real Annette - please for everyones sake. Post something intelligent and of
> value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff and lonely hearts
> stuff. It is BORING!!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90574 is 'n antwoord op boodskap #90573] |
Ma., 23 Februarie 2004 13:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hang af:))
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:c1d0ha$mk2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net vir sommige.
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1cqee$it9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As die dokter 'n vrou is, sal daar natuurlik plesier wees:))
>> --
>> Annette
>> "bolander" wrote in message
>> news:4039C226.4060605@miami.net...
>>> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
>>> plesier kry of nie.
>>>
>>> Annette wrote:
>>>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee
hulle
> is
>>>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net
> 'n
>>>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90581 is 'n antwoord op boodskap #90580] |
Ma., 23 Februarie 2004 19:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek weet - maar die kind moet een of ander tyd wel beantwoord word - hy
sukkel al lank, en wag seker dat ek hom moet vloek en skel soos al die
ander.
Ek dink nie hy het die vermoë om te begryp ek het hom inderdaad sleg gesê
nie.
Moet hom tog nie verhef tot 'n goeie rondloperhond nie - ek hou van enige
hond. Mense soos hy kry die minimum aandag.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c1dirl$336$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ignoreer hom Annette. Mense soos die is soos rondloperhonde, hoe meer
> aandag en kos jy hulle gee hoe meer soek hulle en hoe meer kom krap hulle
> aan jou deur. Hy doen dit net om 'n reaksie uit jou te kry. Ons weet mos jy
> dra by tot goeie intelligente gesprekke - dis mos al wat saak maak :)).
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
>> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar
> praat
>> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
>> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
>> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
>> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net
> vir
>> jouself.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90593 is 'n antwoord op boodskap #90587] |
Di., 24 Februarie 2004 12:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir stilbly.
Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum oorskry, en
ek het gereageer omdat dit nodig was.
Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c1fcvd$1kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja dis waar, ek het darem ook 'n sagte plekkie vir enige hond. Maar rotte
> neem ook oor as jy vir hulle kos die hele wêreld vol los :))
> Sorry as ek jou in die gesig gevat het, ek het nou regtig nie iets probeer
> mik op jou nie. My ondervinding is maar net dat stilbly gewoonlik by ver
> die beste antwoord is. Maar dan kan 'n mens seker ook net so lank stilbly?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1dksu$449$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja ek weet - maar die kind moet een of ander tyd wel beantwoord word - hy
>> sukkel al lank, en wag seker dat ek hom moet vloek en skel soos al die
>> ander.
>> Ek dink nie hy het die vermoë om te begryp ek het hom inderdaad sleg gesê
>> nie.
>> Moet hom tog nie verhef tot 'n goeie rondloperhond nie - ek hou van enige
>> hond. Mense soos hy kry die minimum aandag.
>>
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Dingetjie [boodskap #90605 is 'n antwoord op boodskap #90602] |
Wo., 25 Februarie 2004 06:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil nie - te nuuskierig om te weet wanneer hy sy verstand gaan kry
--
Annette
> As jy nie geantwoord het nie sou ek nie eers geweet hrt die moroon het iets
> te sê gahad nie. Maak soos 90% van die groep en plaas hom op jou "Block
> Sender" lysie. Dan kan hy kerm so veel soos hy wil, niemand sal dit eers
> weet nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
>> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar
> praat
>> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
>> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
>> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
>> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net
> vir
>> jouself.
>> --
>> Annette
>> "Nude Raider" wrote in message
>> news:L3PBTK1438040.2578356481@anonymous.poster...
>>> Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for
Annettes
>> ongoing tirade of
>>> meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum
>> pirates. she just
>>> doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men
>> deserted her!!
>>>
>>> Please get real Annette - please for everyones sake. Post something
>> intelligent and of
>>> value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff
and
>> lonely hearts
>>> stuff. It is BORING!!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90617 is 'n antwoord op boodskap #90613] |
Wo., 25 Februarie 2004 15:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vir hom gesê hy skryf 'n snaakse Afrikaans wat ek nie verstaan nie:))
--
Annette
> Wat ek eintlik wil weet, Annette, is wat jy heel aan die begin vir hom gesê
> het. Jy moes een of ander sensitiewe snaar geraak het, want hy pik geweldig
> op jou. Of sou dit die anner Annette gewees het, jy het tog nog nooit in
> Australië gewoon nie, of wel?
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1fhhs$3v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir
> stilbly.
>> Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum
oorskry,
> en
>> ek het gereageer omdat dit nodig was.
>> Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.
>
|
|
|
|