| Laat jou stem hoor [boodskap #90086] |
Sa., 07 Februarie 2004 08:27  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel Mnr Valli Moosa "in principal" al 'n besluit geneem het om die naam
van die Kaapse Peninsula Nationale Park ( Cape Peninsula National Park) te
verander na die Tafelbergse Nationale Park ( Table Mountain National Park),
sal hy dit glo net bekragtig as die meeste Kapenaars dit steun.
Dus - Kapenaar of te not - laat jou stem hoor of jy die beoogde verandering
goedkeur ( Die park is ten minste 50km van Tafelberg af geleë, en Tafelberg
kan nie eers van daar af gesien word nie)
Skakel 0800 204 094
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Laat jou stem hoor [boodskap #90108 is 'n antwoord op boodskap #90105] |
So., 08 Februarie 2004 04:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, Jonas, indien jy dit nie weet nie, die Pretoria naamvernadering ding as
al sedert verlede jaar aan die gang.
Hierdie is 'n nuwe ding - soort van - amper soos die verandering van die
Kruger Nasionale Park se naam.
PE was eerste, en Pretoria het net gevolg - oorspronklike naam bly, maar
die raad kry die nuwe naam - groot gejuig , almal is bly, niemand het niks
om eintlik te sê nie.
Kaapstad is 'n voël van 'n ander kleur;)) Hier het 'n burgemeester en
provinsiale leier hulle posisies verloor net agv 'n voorgestelde
straatnaamverandering.
Hoeveel strate se name is in Pretoria al verander?
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c048ld$r7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - dis snaaks dat julle so stil is as die ANC Pretoria se naam wil
> verander? Wanneer kom Kaapstad aan die beurt?
> "An injury to one ....."
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Laat jou stem hoor [boodskap #90163 is 'n antwoord op boodskap #90156] |
Ma., 09 Februarie 2004 09:09  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Koot - dis oos die ou vir die meisie die volgende oggend sê - "Ek laaik jou
woes ...". Toe sê sy - "Ek laaik jou wiel ..."
|
|
|
|