Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie meer kwotas nie, maar mikpunte
Nie meer kwotas nie, maar mikpunte [boodskap #89887] Di, 03 Februarie 2004 09:47
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ander woord, selfde begrip, soos toegepas deur Majola van die krieketraad.
Spanne moet nou 40% voorheenbenadeelde verteenwoordiging hê - dit is die
"mikpunt" wat streng toegepas sal word.
--
Annette
Vorige onderwerp: Pretoria bly Pretoria!
Volgende onderwerp: De Tweeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 05:23:17 MGT 2024