| Register vir Pedofiele [boodskap #89709] |
Do., 29 Januarie 2004 12:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89780 is 'n antwoord op boodskap #89747] |
So., 01 Februarie 2004 06:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - juis nie - slegs die wat 'n regter/magistraat gelas word op die lys
gesit. 'n Veroordeelde pedoefiel is nie outomaties 'n lyslid nie.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:401b544f.0@news1.mweb.co.za...
> Sal sekerlik alle veroordeeldes se name op daai register inskryf? Veel
> makliker is om te maak soos Dowwe Dolla sing: "Kap hom af, kap hom af!"
> "Annette" wrote in message
> news:bvb04q$327$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
>> oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
>> Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
>> hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89848 is 'n antwoord op boodskap #89709] |
Ma., 02 Februarie 2004 14:40  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Dis nog net n voorstel en daar is baie probleme met so n register.
Mense wie se name op die register gaan, sal helder en duidelik in
kennis gestel MOET word.
Se nou jou naam gaan verkeerdelik op die register en jy weet nie?
On Thu, 29 Jan 2004 14:58:50 +0200, "Annette" wrote:
> Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
> oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
> Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
> hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
|
|
|
|