|
|
|
|
| Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89447 is 'n antwoord op boodskap #89445] |
Wo., 21 Januarie 2004 08:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n verkiesings ding))) Daar word beweer die internasionale petrolprys
het skerp gestyg, en dat ons energiefonds onderverhaal het, nou moet hulle
dinge regstel.
Kry julle ook goedkoop petrol van ons af?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:400e36af.0@news1.mweb.co.za...
> Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
> petrolpryse.......
> "Annette" wrote in message
> news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|