|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89062 is 'n antwoord op boodskap #89061] |
So., 11 Januarie 2004 11:36  |
Fred
Boodskappe: 19 Geregistreer: November 1997
|
Junior Lid |
|
|
Voel vry om my email address aan die SAPD te verskaf. Hulle sal almal
aansluit sodra hulle die regte netwerking sien. Dit is beter as om vir
"bullets" te "duck"
"Fred" skryf in boodskap news:40013654$0$25565$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Voel vry om my te raporteer in enige land sowel as joune.Ek het n' skoon
> gewete en is aan die regte kant van die wet. Ek doen dit om enige iemand wat
> "guts" het en will sy leef wyse verbeter, te help. Ja n' piramied is
> onwettig omdat die ouens wat die ding begin wegloop met die "cream" en ander
> ouens sit met produkte wat hulle nie kan verkoop nie. Netwerk bemarking is
> nou wettig in meer as 80 lande en word now as n fak by universiteite geleer.
> Dit moet volgens sekere maatbande gekontroleer word EN DAAR IS N' AFSNY PUNT
> WAAR JY NIE DIEPER IN N' NETWERK MAG OF SAL INKOMSTE KRY NIE. Netwerk is so
> opgestel dat jy n' hele klomp mense moet help en sodoende kry jy dan n'
> redelike inkomste. As jy hulle nie help nie kry jy niks.
> "Spencer" wrote in message
> news:PGMLb.7355$9k7.147419@news.xtra.co.nz...
>> Ek moet nou eers erken dat ek onkundig is.
>> Piramide skema en netwerkbemarking - is dit dieselfde? Netwerkbemarking is
>> seker nie 'n misdaad nie.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:btnnb5$dhm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Spencer - rapporteer die man aan die handelsmisdaadtak van die SAPD - as dit
>>> 'n piramiedestorie is, verdien dit 'n ondersoek.
>>>
>>
>
|
|
|
|