| Lemoenplaas [boodskap #88992] |
Vr., 09 Januarie 2004 08:34  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand. Die
plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste produseerder
van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel kleiner
stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is mense
hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en die
wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die mense
plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het 'spring
water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die politiek
en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
die wil om dit self te doen nie daar is nie!
|
|
|
|
|
|
| Re: Lemoenplaas [boodskap #88999 is 'n antwoord op boodskap #88992] |
Vr., 09 Januarie 2004 12:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien het hulle nog so 'n 100 mislukkings nodig voordat hulle tot die
besef kom om eers te vra en te toets of die mense wat die plase kry bevoeg
is om wel te kan boer.
Lees nou die dag dat 80% van die voorheenbenadeeldes wat plase in die
Vrystaat gekry het uitgeboer en bankrot is.
Die droogte het ook nie eintlik gehelp nie.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe67b1.0@news1.mweb.co.za...
> Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
> hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand. Die
> plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste produseerder
> van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel kleiner
> stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is mense
> hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en die
> wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
> besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
> die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die mense
> plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
> is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
> rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
> Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het 'spring
> water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
> Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die politiek
> en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
> die wil om dit self te doen nie daar is nie!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lemoenplaas [boodskap #89011 is 'n antwoord op boodskap #89000] |
Vr., 09 Januarie 2004 13:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het 'n Zinzani gepos wat nog bekering nodig het:))
Die heiding!!!:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:btm8gr$l6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - Jy preek vir die bekeerdes - maar moet nie ophou nie...
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Lemoenplaas [boodskap #89032 is 'n antwoord op boodskap #89019] |
Sa., 10 Januarie 2004 05:59  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Whoa, stop die bus net hier. Met sulke swart rassiste wat 'n duidelike
tekort aan IK het moet die witman homself help.
Laat die huidige idiote jou plaas uitkoop vir 'n netjiese bedrag as 'n
"going concern". Belê die geld wys en wag. Koop jou plaas terug op 'n
bankrot veiling en jy is "back in business".
Raai wie gaan saam met die Kanadese "nurse" in my "block senders list" sit?
Hoop die tweetjies daar stimuleer mekaar onderling.....
|
|
|
|