| Ons Minister is Besig [boodskap #88899] |
Wo., 07 Januarie 2004 10:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou die minister van gesondheid, wat oorweeg om 'n wetgewing ter tafel
te lê om alle advertensies mbt voeding vir babas te verban.
Dus geen meer melkformules, bottels en ander verwante produkte nie.
Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud is.
Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier - daardie
borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88912 is 'n antwoord op boodskap #88900] |
Wo., 07 Januarie 2004 13:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moedersmelk is mos so blouerig van flougeit.
Ek hou van sterk goed:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:btgn9n$oka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier -
> daardie borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
>
>
> Jy bedoel seker dat baba wil nie drink wat ma eet en drink nie?
>
> Maar die ou mense het dan so goed ge-eet. Hoe verstaan ek nou?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:btgmjk$obi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die minister van gesondheid, wat oorweeg om 'n wetgewing ter tafel
>> te lê om alle advertensies mbt voeding vir babas te verban.
>> Dus geen meer melkformules, bottels en ander verwante produkte nie.
>> Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud is.
>>
>> Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier -
> daardie
>> borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88913 is 'n antwoord op boodskap #88901] |
Wo., 07 Januarie 2004 13:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dink net - binnekort is ons weer wêreldwyd op almal se lippe as die nasie
van moeders wat nie omgee waar om vir hul telge te sorg nie.
Miskien kan iemand 'n skool oopmaak vir sneltik met een hand:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:btgni9$om7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag se babas is vol nonsies - wil glad "TV-games" in die auditorium speel
> (en dis nog voor geboorte!).
>
> Is die minister te besig om te borsvoed om aan ander sake aandag te gee?
>
> Daar is nie baie "creche" geriewe in baie werkplekke nie - moet al die
> kleuters nou saamkom en op ma se skoot sit en drink terwyl sy tik op die
> klawerbord? Ek probeer my "PA" so voorstel, maar die prentjie werk nie en
> wat gaan die kliente dink?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:btgn9n$oka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier -
>> daardie borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
>>
>>
>> Jy bedoel seker dat baba wil nie drink wat ma eet en drink nie?
>>
>> Maar die ou mense het dan so goed ge-eet. Hoe verstaan ek nou?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:btgmjk$obi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die minister van gesondheid, wat oorweeg om 'n wetgewing ter
> tafel
>>> te lê om alle advertensies mbt voeding vir babas te verban.
>>> Dus geen meer melkformules, bottels en ander verwante produkte nie.
>>> Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud
> is.
>>>
>>> Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier -
>> daardie
>>> borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88916 is 'n antwoord op boodskap #88903] |
Wo., 07 Januarie 2004 14:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met Mbeki as haar grootste ondersteuner, kan sy nie verkeerd gaan nie;)
--
Annette
"Werner" skryf in boodskap news:btgq2v$po6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons liewe minister is 'n sprekende voorbeeld van iemand wat in 'n posisie
> geplaas is waarvoor sy hoegenaamd nie opgewasse is nie.
>
> In 'n poging om besig te bly dink sy die grootste klomp snert denkbaar uit.
> Ek wonder hoe die borsvoeding gaan saamloop met die VIGS kwessie aangesien
> dit dmv borsvoeding oorgedra kan word, maar in die ander kant glo sy ook mos
> nie daaraan nie.
>
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:btgmjk$obi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud
is.
>
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88919 is 'n antwoord op boodskap #88907] |
Wo., 07 Januarie 2004 14:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die mammas wat droog is sal maar 'n gewillige skenker of surrogaat moet huur
om vir haar in te staan.
Ah! Ek sien 'n nuwe bedryf in haar kinderskoene.
Volmelk Moeders!! Verdien duisende ekstra - voed die besiges en die droës
se babas!
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:btgskn$r0o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder net van die arme Mammas wat nie kan borsvoed nie, of wat na 3
> maande weer moet teruggaan werk toe. Jy mag ook glad nie bottels en formule
> by die staatshospitaal in vat as jy daar gaan kraam nie. Wat nou gemaak as
> jy "droog" is, moet die arme babatjie honger ly totdat jy huis toe gaan
> sodat jy hom/haar kan voer? Koppies raas.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:btgmjk$obi$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die minister van gesondheid, wat oorweeg om 'n wetgewing ter tafel
>> te lê om alle advertensies mbt voeding vir babas te verban.
>> Dus geen meer melkformules, bottels en ander verwante produkte nie.
>> Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud is.
>>
>> Dankie tog ek is in die ou tyd gebore en grootgemaak op melkpoeier -
> daardie
>> borsvoedmelk was te sleg en te flou:))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88921 is 'n antwoord op boodskap #88908] |
Wo., 07 Januarie 2004 14:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink juis die minister het afgelei, een nag na 'n droom, dat ons minder
misdadigers sal hê as kinders langer geborsvoed word - haar afleiding is dat
die band van meslikheid en verdraagsaamheid sterker sal wees.
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:OLSKb.9$Ey6.6@bignews4.bellsouth.net...
>> Dis nou die minister van gesondheid, wat oorweeg om 'n wetgewing ter tafel
>> te lê om alle advertensies mbt voeding vir babas te verban.
>> Dus geen meer melkformules, bottels en ander verwante produkte nie.
>> Sy wil hê moeders moet die babas borsvoed totdat hulle 2 1/2 jaar oud
is.
>
> Belaglik.
>
> My 4 bloeitjies is op melk formules grootgemaak. Gelukkig is ek nie meer in
> SA nie want binnekort sal mens seker in die tronk kan beland daarvoor.
>
> Waarom konsentreer hulle nie eerder om moordenaars in die tronk te gooi nie?
> Seker maar omdat hulle nie probleme met hulle familie wil hê nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88947 is 'n antwoord op boodskap #88943] |
Do., 08 Januarie 2004 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag vir die dag dat almal kaalvoet moet loop:))
--
Annette
"Werner" skryf in boodskap news:btiq5j$19s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gloudina dit wat jy sê mag waar wees, wat ek net nie kan begryp nie is hoe
> dit saamloop met vandag se lewe. Almal baklei vir dinge soos vryheid van
> spraak, vryheid van beweging en al die soort van dinge.
>
> Dan kom daar 'n moontlike wet ter sprake wat presies dit van jou wegneem. In
> alle redelikheid, wie is die regering om vir die ma's van sy land voor te
> skryf oor iets so persoonliks.
>
> Soms wonder ek of daar 'n tipe van 'n behoefte in die wereld ontstaan het om
> "terug te keer na die roots", een van die dae gaan ons dan seker hoor dat 'n
> vrou ook net normaal mag kraam.
>
>
>> Dit dateer julle net as julle so praat. Die Minister van
>> Gesondheid in SA is op die voorpunt van die huidige
>> denke oor die voeding van babas.
>
>> Vandag, hier in Noord-Amerika, as jy
>> nie ten minste die eerste paar maande borsvoed
>> nie, dan hou jy dit stil.
>>
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88952 is 'n antwoord op boodskap #88949] |
Do., 08 Januarie 2004 09:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee - maar kan jy nou net dink aan die wonderlike gees van versoening dat
dit nie meer gaan saak maak aan wie se gesonde bors babatjies gaan drink
nie?:))
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:btj3ip$5b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek herinner my 'n storie van die ou mense wat gereeld kindertjies aan ander
> vrouens se bors gesit het as die mamma dit nie self kon doen nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bth4l5$1j8$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die mammas wat droog is sal maar 'n gewillige skenker of surrogaat moet
> huur
>> om vir haar in te staan.
>> Ah! Ek sien 'n nuwe bedryf in haar kinderskoene.
>> Volmelk Moeders!! Verdien duisende ekstra - voed die besiges en die droës
>> se babas!
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Minister is Besig [boodskap #88968 is 'n antwoord op boodskap #88928] |
Do., 08 Januarie 2004 15:28  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Een vrou wat 2.5jaar borsvoeding gee sal na drie babas rêrig lang tiete kry
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:04dovv8ojvdi7ka3h7i2fdpjnq6vcp4vk8@4ax.com...
> On Wed, 7 Jan 2004 16:14:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek dink juis die minister het afgelei, een nag na 'n droom, dat ons minder
>> misdadigers sal hê as kinders langer geborsvoed word - haar afleiding is dat
>> die band van meslikheid en verdraagsaamheid sterker sal wees.
>
> Hm.., dit sal wel nie by iedereen help nie! Ek lees daar 'n oomblikkie
> gelede van 'n persoon wat nege maande borsvoeding gekry het en nog
> steeds nie kan lag nie!
>
> Norbert
>
|
|
|
|