| Flinkdink [boodskap #88831] |
Ma., 05 Januarie 2004 19:08  |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Nuwe reeks begin 06/01/2004
Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
|
|
|
|
| Re: Flinkdink [boodskap #88836 is 'n antwoord op boodskap #88831] |
Di., 06 Januarie 2004 04:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
wat ek glad nie kan kyk nie.
So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
Wie het die voruge reeks gewen?
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>
> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Flinkdink [boodskap #88842 is 'n antwoord op boodskap #88837] |
Di., 06 Januarie 2004 08:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
> "Annette" wrote in message
> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>> wat ek glad nie kan kyk nie.
>> So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>> Wie het die voruge reeks gewen?
>> --
>> Annette
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>
>>> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Flinkdink [boodskap #88865 is 'n antwoord op boodskap #88855] |
Di., 06 Januarie 2004 13:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die behoefte na 15 minute van roem, makie saak hoe nie - dis hoekom.
Selfde mentaliteit as die deelnemers aan die Jerry Springer Show
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:kjxKb.14768$Pn5.6555@bignews5.bellsouth.net...
> Ja hulle sal sekerlik die familie laat weet om dit te "tape". Behalwe as
> hulle op "Cops" (of "Police-file") verskyn.
>
> Ek wonder baie hoekom mense wat deur die polisie gevang word instem om hulle
> bakkies op TV te laat vertoon.
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa8075.0@news1.mweb.co.za...
>> As 'n ou presteer het ek ook nie 'n probleem nie.....maar vind die mense wat
>> dink dis 'n prestasie net om sy bakkies op TV te sien, baie snaaks.
>> "Annette" wrote in message news:btdqkf$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
>>> glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>>>> > wat ek glad nie kan kyk nie.
>>>> > So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>>>> > Wie het die voruge reeks gewen?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "MoerFie" wrote in message
>>>> > news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>> > >
>>>> > > Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Flinkdink [boodskap #88878 is 'n antwoord op boodskap #88876] |
Di., 06 Januarie 2004 21:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moerflie, ek ken jou nie as grondonnosel nie. Volg die draad van die
onderwerp, en jy sal sien hoe.
Vertel ons ook hoe jy so vinnig op 'n knoppie is:))
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:btf90v$470$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:btef47$lrr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die behoefte na 15 minute van roem, makie saak hoe nie - dis hoekom.
>> Selfde mentaliteit as die deelnemers aan die Jerry Springer Show
>> --
> EN hoe het ons van Edwill van Aarde na Jerry Springer gekom?
>
|
|
|
|
| Re: Flinkdink [boodskap #88891 is 'n antwoord op boodskap #88875] |
Wo., 07 Januarie 2004 08:04  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie of die standaard intussen geval het nie, maar dis volgens my 'n
moerse prestasie om aan Flinkdink deel te neem!
Jy mag maar brag!
Max____________________________
"MoerFie" skryf in boodskap news:btf90u$470$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag daar is so min in die lewe om oor te brêg!!
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>
|
|
|
|