|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88486 is 'n antwoord op boodskap #88456] |
Sa., 20 Desember 2003 19:13   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Dec 2003 23:31:50 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> ... oor hy so wild en wakker kommersiele publikasies se berigte cut
> and paste sonder om eers krediet te gee?
>
Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
as die Suidwester, in diè nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.
Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
toespraak."
Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
en onder die titel van Meneer bespreek nie?
DD
|
|
|
|
| Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88489 is 'n antwoord op boodskap #88486] |
Sa., 20 Desember 2003 22:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jou mensekennis laat jou nou lelik in die steek DD, of jou nuwe
motor maak jou ooremosioneel.
Daar is geen manier waarop jy Suidwester en Ferdi oor dieselfde kam kan
skeer nie.
--
Annette
>>
> Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
> as die Suidwester, in dié nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.
>
> Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
> verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
> word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
> Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
> linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
> toespraak."
>
> Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
> en onder die titel van Meneer bespreek nie?
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88506 is 'n antwoord op boodskap #88486] |
So., 21 Desember 2003 13:29   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Het jy al jou ma en pa se vanne in Heese se boek opgesoek?
Vat jou n bet jy het swart bloed.
By the way, ek dag ek is op jou killfile!!
On Sat, 20 Dec 2003 21:13:45 +0200, DD wrote:
> On Fri, 19 Dec 2003 23:31:50 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> ... oor hy so wild en wakker kommersiele publikasies se berigte cut
>> and paste sonder om eers krediet te gee?
> Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
> as die Suidwester, in diè nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.
>
> Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
> verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
> word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
> Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
> linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
> toespraak."
>
> Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
> en onder die titel van Meneer bespreek nie?
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88565 is 'n antwoord op boodskap #88540] |
Ma., 22 Desember 2003 18:44  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Dec 2003 08:11:25 +0200, "Werner" wrote:
> DD
>
> Dit is 'n ou laai van Ferdi en Gloudina om nie 'n eenvoudige vraag te
> beantwoord nie. Jy sal oplet dat Gloudina gewoonlik die situasie systap om
> jou te wys op sekere spelfoute of Engelse woorde wat gebruik word ipv
> Afrikaans, terwyl Ferdi of die vraag totaal ignoreer, of met opset 'n ander
> betekenis aan die vraag wil oplê
>
> Indien jy dit wel regkry om 'n normale antwoord uit een van hulle uit te
> kry, e-mail dit asb vir my want ek wil dit laat raam
>
Werner, kom ons kyk of hy oooit, die guts sal hê
om die vraag te antwoord. Hy is 'n lid van die anc.
Die anc noem, (soos genoem:-) Saddam Hoesein
sommer net Saddam Hoesein, sò asof hy sommer
'n Saddam Hoesein is, maar Rober Mugabe word
as Meneer Mugabe beskinder.
Antwoord, sal hy nie, Werner.
DD (Meneer)
|
|
|
|