| Geloftedag [boodskap #88347] |
Wo., 17 Desember 2003 05:44  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
nie.
Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
|
|
|
|
| Re: Geloftedag [boodskap #88348 is 'n antwoord op boodskap #88347] |
Wo., 17 Desember 2003 06:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
> nie.
> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>
|
|
|
|
| Re: Geloftedag [boodskap #88349 is 'n antwoord op boodskap #88348] |
Wo., 17 Desember 2003 06:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
en gespoor na toesprake te luister nie.
--
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
>> nie.
>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geloftedag [boodskap #88357 is 'n antwoord op boodskap #88351] |
Wo., 17 Desember 2003 10:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nie omgee om 'n paar gewigtige etniese dames in my toutrekspan te hê
nie.
Die kussinggevegte behoort baie interessant te wees, en soos die
skilpadtrek.
Maar dis die driebeenresies wat nasiebou die beste sal bevorder;))
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:vGUDb.31881$VV6.738484@news.xtra.co.nz...
> Absoluut Annette, ons moet soos een nasie die vrede en voorspoed vier en
> deel. Ek dink die bevolking sal mens se teenwoordigheid so waardeer. Ek moes
> eenkeer teen my sin toi-toi tydens 'n vergadering in 1994. Man was die
> swartes lief vir my daarna. Ek en my blanke kollegas was nou werklikwaar die
> chiefs vir 'n lang tyd. Julle wat die voorreg het om nog daaraan te kan
> deelhê moet dit werklikwaar benut, Annette. One Nation - one Goal - no
> white - no black - no problemo.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brovrd$8o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
>> die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
>> en gespoor na toesprake te luister nie.
>> --
>> Annette
>> "Annette" wrote in message
>> news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
>>> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
>>> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
>>> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
>>> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>>>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>>>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>>>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>>>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen nie.
>>>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>>>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>>>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>>>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>>>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>>>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>>>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>>>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>>>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>>>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geloftedag [boodskap #88361 is 'n antwoord op boodskap #88355] |
Wo., 17 Desember 2003 12:30   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sal ek darem self graag wil weet! My swart broers [Gloudsiemanne] in die
regering steel die staat se geld om elke hoek en draai, werkloosheid is
groter as ooit en die misdaad eskaleer in sy maai........en dan reken die
politici nog dat dit oor die boere was wat hulle grond gesteel het, die dat
hulle nie die vermoë het om 'n land te bestuur nie. Maak soos Mugabe
vriende.....ons donder die boere op, stuur die hele landbou in sy moer in,
die hele land se ekonomie in sy kanon in. Lekka! Lekka! Dis vryheid,
mos ons eie land om te vernietig!
Nie my ouers nie, ook nie enigeen van my familie nie, het nog ooit 'n
enkele sentimeter grond verniet van enigiemand gekry nie. Ons het nog al
die pad gekoop en betaal. Of dit nou erf, plaas, gebou of huis
is.....betaal het ons betaal. Ja en dan skep ons nog werk vir die swart
broers ook en laat hulle werk dat die sop spat 'n betaal daarvoor 'n
regverdige loon. Ek weet nie wat's Vetslet se probleem nie, ek versoen dat
die rook draai. Nie een van my werkers wat dankbaar met sy note in die
hand staan, het tyd om na politieke kak te luister nie..........
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:odVDb.507$B5.72330417@hestia.telenet-ops.be...
> Watter onreg het Suidwester jou swart broers aangedoen?
> Daar het ek nog nie weet van nie,miskien is hy rêrig slawendrywer.
> "Spencer" schreef in bericht
> news:bPUDb.31888$VV6.736854@news.xtra.co.nz...
>> Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
>> broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
>> sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
>> die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
>>
>
|
|
|
|
|
|