| Wat gaan aan? [boodskap #6254] |
Ma., 15 April 1996 00:00  |
Frank Snyckers
Boodskappe: 68 Geregistreer: Maart 1996
|
Volle Lid |
|
|
Mense wat iets weet oor die poslys: wat gaan aan?
Ek het 'n paar boodskappe van Bernhard ("stiekem" en die een oor die WP)
slegs tweedehands deur aangehaalde stukke in replieke ontvang. Nou kry ek
'n repliek op 'n boodskap wat ek gestuur het, maar nie ontvang het nie -
van Bernhard (oor Petronius bosluis). Ek weet nie of my repliek op Eric
se "Response op BB" deurgekom het nie, want ek het dit nie ontvang nie.
Ek merk dat mense se boodskappe twee keer deurkom, wat beteken dat hulle
hulle eie boodskappe nie ontvang nie.
Die probleem het al voorheen opgeduik (Reinier was op 'n kol 'n
slagoffer). Is daar andere wat hulle eie boodskappe nie ontvang nie, of
agterkom dat daar boodskappe rondvlieg wat ander ontvang en hulle nie?
Gmpf
Frank
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat gaan aan? [boodskap #10223 is 'n antwoord op boodskap #6254] |
Ma., 04 Augustus 1997 00:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
AM de Lange.
So verbaas om 'n kort nota van jou af te sien.
Dit is nie jy nie.
Nuus i.v.m. afstuur van briewe aan nuusgroepe:
Elke pos wat afgestuur word, beland 5 uit tien keer by die
nuusgroep waar dit bedoel was om heen te gaan.
Die res beland oral rond.
Het ondervinding gehad met 'n Duitse pos wat op apfpy beland
het.
Moet sê die Duitsers was baie behulpsaam om vir my die boodskap te
vertaal, en te verseker dat dit nie Australiese Engels is nie.
Wonderlike dinge gebeur op die Internet.
Annette.
AM de Lange wrote in article
...
> Vyg Fynbos wrote in article
> ...
>> Ek kry al vir maande nie al die artikels op die
>> nuusgroep nie, en is baie ontevrede daaroor.
>>
>> Ek het my server al baie gepes daaroor maar
>> dit hou net aan.
>
> Iewers is beslis 'n skroef los. Miskien is daar op
> baie plekke baie skroewe los. Dalk het die
> tegnologiese deurbraak genoem Internet net
> sulke kleivoete as die res.
>
> Hoe sal ons weet as ons nie 'n plan maak nie.
> Laat ons 'n plan maak.
>
> Alles van die beste
> At de Lange
>
|
|
|
|
| Re: Wat gaan aan? [boodskap #10283 is 'n antwoord op boodskap #6254] |
Vr., 08 Augustus 1997 00:00  |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote in article
...
> AM de Lange.
> So verbaas om 'n kort nota van jou af te sien.
> Dit is nie jy nie. Hm?
> Nuus i.v.m. afstuur van briewe aan nuusgroepe:
> Elke pos wat afgestuur word, beland 5 uit tien keer by die
> nuusgroep waar dit bedoel was om heen te gaan.
> Die res beland oral rond.
Let op stoortyd van NG s.c.s-a.a by jou ISP.
Vra langer tyd.
> Het ondervinding gehad met 'n Duitse pos wat op apfpy beland
> het.
> Moet sê die Duitsers was baie behulpsaam om vir my die boodskap te
> vertaal, en te verseker dat dit nie Australiese Engels is nie.
> Wonderlike dinge gebeur op die Internet.
Kunsmatige lewe (AL)
At
|
|
|
|