| Pornografieverslawing [boodskap #87208] |
Ma., 17 November 2003 06:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die M&G van Vrydag is daar nogal 'n insiggewende artikel oor pornografie
en die verslawing daaraan - en dit gelykgestel aan verslawing aan drank en
dwelms.
Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
het om van die verslawing te ontkom , en dit is gewoonlik 'n fantasie wat
selde in die werklikheid manifesteer waar mans altyd die dominante persoon
is waar geen aksie bevraagteken of selfs oor gespot word nie, en die vrouens
gewillig en gereed is ten alle tye.
Dan wonder ons nog hoekom seksmisdade soos verkragting en paedofilie net
erger word en nie gestop kan word nie.
Las Vegas maak 10 000 pornofilms per jaar, en 400 films per jaar vir die
gewone fliekganger - en selfs onder daardie "gewone" flieks is daar al 'n
groot mate van pornografie of suggestiewe pornografie te bespeur. Die
eertydse verskoning van erotiek is besig om heeltemal te verdwyn.
Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek is
waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
mans nie?
--
Annette
|
|
|
|
| Re: Pornografieverslawing [boodskap #87214 is 'n antwoord op boodskap #87208] |
Ma., 17 November 2003 08:52   |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek reken mans se samestelling is anders. Mans is eenvoudig meer
geintereseerd in sulke goed as vrouens. Wat ek wonder, hoekom blokkeer lande
soos Iran summier pornografie by hulle ISP's en ons westerse beskawing laat
dit toe. Dan is daar nog die probleem in die westerse beskawing dat mense
soos motorwerktuigkundiges, sakemanne ens. pornografie kan kyk op die
internet, en predikante, regters, onderwysers en ander
hoogwaardigheidbekleers sien hulle gaaie as hulle dit doen. Dis onregverdig.
My hart bloei nog steeds vir 'n skoolhoof wat afgedank is daaroor.
"Annette" skryf in boodskap news:bp9qd1$f5i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die M&G van Vrydag is daar nogal 'n insiggewende artikel oor pornografie
> en die verslawing daaraan - en dit gelykgestel aan verslawing aan drank en
> dwelms.
> Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
> het om van die verslawing te ontkom , en dit is gewoonlik 'n fantasie wat
> selde in die werklikheid manifesteer waar mans altyd die dominante persoon
> is waar geen aksie bevraagteken of selfs oor gespot word nie, en die vrouens
> gewillig en gereed is ten alle tye.
> Dan wonder ons nog hoekom seksmisdade soos verkragting en paedofilie net
> erger word en nie gestop kan word nie.
> Las Vegas maak 10 000 pornofilms per jaar, en 400 films per jaar vir die
> gewone fliekganger - en selfs onder daardie "gewone" flieks is daar al 'n
> groot mate van pornografie of suggestiewe pornografie te bespeur. Die
> eertydse verskoning van erotiek is besig om heeltemal te verdwyn.
> Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
> Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek is
> waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
> mans nie?
>
> --
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pornografieverslawing [boodskap #87236 is 'n antwoord op boodskap #87234] |
Ma., 17 November 2003 18:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dis 'n hands-on behandeling:))
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:s51irvsiqlnnr82bdla4dnm0k4r51mi3s8@4ax.com...
> On Mon, 17 Nov 2003 18:39:38 +0200, "BigBadJoe"
> wrote:
>
>> Luister, ek het nie behandeling nodig nie, ek kan dit los net wanneer ek
>> wil, OK?
>
> Ek kan dit ook los wanneer ek wil.. Maar miskien is daardie
> behandeling tog interessant!? Annette moet maar vir ons vertel
> waaruit die behandeling bestaan!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: Pornografieverslawing [boodskap #87250 is 'n antwoord op boodskap #87236] |
Di., 18 November 2003 07:57  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 Nov 2003 20:05:43 +0200, "Annette" wrote:
> Ek dink dis 'n hands-on behandeling:))
Jy bedoel praktiese oefening, Annette?
Mooi! Ek is ondertussen al baie teoreties geskoold!
Groete uit Vlaandere
Norbert
|
|
|
|