|
|
| Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87306 is 'n antwoord op boodskap #87303] |
Wo., 19 November 2003 20:30   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 Nov 2003 14:48:23 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
>> Oor Strativariusse ook, Annette?:-)
>
> Ja, veral die wat gereeld hulle stuff so strut, ek dink hulle is
> bleddie startivariusse as jy my vra.
> ;-)
ò ò, as ons nie oppas nie, kan hier 'n nuwe bynaam onstaan:-0
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87356 is 'n antwoord op boodskap #87190] |
Vr., 21 November 2003 14:25  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Nov 2003 17:17:24 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek het dit verkeerd gespel - maar weereens, so what? Jy het die idee gekry
> het jy nie? Hou op hammer op spelling en probeer bietjie terugkom aarde toe
> asb. Die wêreld draai nie om hoe goed ek of jy kan spel nie. In "the
> greater scheme of things" is spelling eintlik maar regtig heel onder aan die
> ranglys, daar is belangriker goed om jouself oor te bekommer.
>
> E
Strativarius of Stradivarius.. Ag, dit maak die saak nie! So lank as
daar maar geen valse noot mee gespeel word nie!
Groete uit Vlaandere
Norbert
|
|
|
|