| Vakansiedae word hersien [boodskap #86876] |
Vr., 07 November 2003 08:02  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86889 is 'n antwoord op boodskap #86888] |
Vr., 07 November 2003 12:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
--
Annette
> 2003:
> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
> M21 - Mensregtedag = Sondag
> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
> A27 - Vryheidsdag = Sondag
> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
> 14. en wie was Maandag by die werk
> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
> ook maar goed.
>
> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander lande?
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86893 is 'n antwoord op boodskap #86890] |
Vr., 07 November 2003 13:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, helaas:))) Was by die Burger se Wynproe gisteraand - en toe het die
skelms nog 'n akstra likeur en brandewyn afdeling ook!
:))
--
Annette
> Ek het die Kaap ingetel of is daar nog 'n dag wat 'n babbelas het?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bog35u$n79$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
>> --
>> Annette
>>> 2003:
>>> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
>>> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
>>> M21 - Mensregtedag = Sondag
>>> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
>>> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
>>> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
>>> A27 - Vryheidsdag = Sondag
>>> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
>>> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
>>> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
>>> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
>>> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
>>> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
>>> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
>>> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
>>> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
>>> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
>>> 14. en wie was Maandag by die werk
>>> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
>>> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
>>> ook maar goed.
>>>
>>> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander
>> lande?
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan
> glo
>>>> > veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86916 is 'n antwoord op boodskap #86913] |
Sa., 08 November 2003 08:14  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Te veel werk, te min werksdae ...
"No job, no food" is al advertensies wat ek sien.
:-)
TJ
"Suidwester" skryf in boodskap news:boi588$1fq1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Daar is in elk geval te veel alreeds. Werk, broeders, werk!
> "Annette" wrote in message
> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|